Bertus se Huisie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bertus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 131
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Susan S - Sep 2024
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Daniella F - Aug 2024
Algehele gradering
Gorgeous little cottage on lovely sheep farm.
Amy W - Jul 2024
Algehele gradering
Fantastic experience, will return.
Gaby R - Jun 2024
Algehele gradering
Restful, peaceful, beautiful - Bertus se Huisie is in a great location!
Annette V - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese huisie op 'n skaapplaas omring deur natuur en honde vriendelik.
Elmarie B - Jan 2024
Algehele gradering
Goeie plaasverblyf.
Mari A - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect getaway from the city for a safe, peaceful rest in the country.
Lees meerFiona T - Jan 2024
Algehele gradering
Excellent way to start 2024.
Matilda H - Aug 2024
Algehele gradering
Enjoyable and peaceful.
Sarel B - Mei 2024
Algehele gradering
Was 'n awesome ervaring en ietsie anders.
Renette P - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi. Rustig. Veilig. Stil. Amazing vir mense met diere.
Wynand F - Des 2023
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Johan S - Nov 2023
Algehele gradering
Dankie vir 'n wéér lekker kuier.
Lees meerTanja G - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik! Kos vir die siel!
Zunika H - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderlike, rustige plekkie.
Catherine P - Mrt 2023
Algehele gradering
A peaceful, well positioned get away.
Belita H - Feb 2023
Algehele gradering
Ideale wegbreekplek.
Amanda V - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam, iets heeltemal anders, baie lekker.
Beretha C - Feb 2023
Algehele gradering
Beste plek ooit.
Sally G - Jan 2023
Algehele gradering
A gem of a cottage in an amazing setting!
Lynda Z - Des 2023
Algehele gradering
Cozy cottage with good views.
Sandra M - Jan 2023
Algehele gradering
Solitude!
Nina M - Des 2022
Algehele gradering
Rus en vrede vir die siel.
Mariki S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie billike prys. Heerlike wegbreek.
Erastus B - Aug 2022
Algehele gradering
Wat 'n belewenis!
Eva K - Jul 2022
Algehele gradering
Beautiful farm and a perfect place for a couple or small group of friends.
Karli J - Mei 2022
Algehele gradering
'n Lieflike wegbreeknaweek!
Ronel G - Mei 2022
Algehele gradering
Ons kon rus vir ons siele gaan vind. Heerlike plaasatmosfeer.
Joanna P - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Stacey P - Apr 2022
Algehele gradering
Wonderful little spot!
Marco D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig en stil.
Beretha C - Feb 2022
Algehele gradering
Dit is 'n plek waar jy kan gaan rus.
Elizabeth R - Feb 2022
Algehele gradering
Paradys!
Mari A - Jan 2022
Algehele gradering
The perfect place for a short break to breathe fresh country air and experience wide open spaces.
Lees meerCorne V - Nov 2022
Algehele gradering
Best value for money.
Andrea P - Okt 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Chris O - Jun 2022
Algehele gradering
Relaxing and refreshing.
Romi E - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker plaaskuier.
Andrea P - Des 2021
Algehele gradering
Stilte en vrede in die natuur.
Hayley R - Des 2021
Algehele gradering
Perfect.
Elizabeth R - Nov 2021
Algehele gradering
'n Juweel!
Jolene B - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful
Candice B - Okt 2021
Algehele gradering
Peaceful and rejuvenating.
Nicolas d - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik rustige wegbreek.
Mary F - Okt 2021
Algehele gradering
Very nice
Clara W - Sep 2021
Algehele gradering
Besoek Bertus se Huisie vir rus en vrede.
Lees meerIlana D - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend, baie skoon, baie rustig.
Cheri V - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike plaaswegbreek
Karin B - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker snoesig geslaap, warm gestort, mooiste staproete gestap, heerlike ontspannende verblyf!
Candice B - Jul 2021
Algehele gradering
Absolutely wonderful!
Lees meerSusan V - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike gesinstyd.
Lex K - Jul 2021
Algehele gradering
Rustige en pragtige omgewing met gerieflike verblyf.
Elizabeth R - Jul 2021
Algehele gradering
'n Klein stukkie hemel op aarde.
Melissa J - Jun 2021
Algehele gradering
An absolute joy.
Mariska F - Mei 2021
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik.
Janet G - Apr 2021
Algehele gradering
Fabulous, will go again.
Janine M - Apr 2021
Algehele gradering
Amazing!
Jerome A - Mrt 2021
Algehele gradering
Most pleasant, secluded, away from the hustle and bustle of the city.
Neill M - Mrt 2021
Algehele gradering
Thoroughly enjoyable stay
Lees meerBennie B - Jan 2021
Algehele gradering
So baie dankie, was een van die lekkerste plekke nog! Sterk aanbeveel!
Christa S - Feb 2021
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Lees meerCarrie L - Nov 2021
Algehele gradering
Beautiful views, doggo friendly and cute house.
Hayley R - Mrt 2021
Algehele gradering
Very calming, perfect little stay.
Ferdinand S - Jan 2021
Algehele gradering
Fantasties, rustig, mooi.
Lees meerLonje M - Des 2021
Algehele gradering
Lieflike plaas rustigheid, kos vir die siel.
Theresia L - Okt 2021
Algehele gradering
Mooiste natuurskoon, perfekte opset om honde heen te vat, lekker ontspanning.
Lees meerArina S - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker rustige plaaskuier.
Kimberley B - Jan 2021
Algehele gradering
Relaxed, nature-filled getway.
Karen O - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Nico B - Jun 2021
Algehele gradering
Rustigheid vanself
A.j. V - Mrt 2021
Algehele gradering
Sal met plesier weer besoek.
Len-henry G - Des 2021
Algehele gradering
Welgedaan.
Jan R - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely cottage and we had a wonderful weekend away.
Picca D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustig, veilig en pragtige landskap.
Shana W - Des 2020
Algehele gradering
A piece of heaven on earth.
Lees meerJean D - Nov 2020
Algehele gradering
Huweliksherdenkingnaweek weg met gesin en honde.
Lees meerMarinette K - Nov 2020
Algehele gradering
Ontspanne naweek met die mooiste uitsig.
Bertus se Huisie se terugvoer
Hi Marinette baie dankie vir jou pragtige resensie. Dan vir elkeen wat al 'n resensie geskryf het, ons waardeur elke een ongelooflik baie. Bertus se Huisie hoop om julle elkeen weer te sien en puik diens te lewer.
Patrick J - Okt 2020
Algehele gradering
The house is situated in a beautiful location and is comfortable and well maintained.
Renette P - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, Prentjie Mooi en Veilig
David M - Sep 2020
Algehele gradering
It was awesome and the host was very supportive and friendly.
Antoinette H - Mrt 2020
Algehele gradering
Besonderse mooi ligging.
Cobus B - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het gesoek vir 'n stil plek waar ons net kan af skakel en ontspan.
Chad G - Jan 2020
Algehele gradering
Die mees gasvrye mense in die mooiste omgewing!
Lees meerRenee B - Aug 2020
Algehele gradering
Rustig, pragtig, goed vir die siel. Sal baie graag weer wil besoek.
Nadi C - Feb 2020
Algehele gradering
Honde bederf!
Ockert V - Des 2019
Algehele gradering
Gesellig en intiem met die mooiste natuurskoon!
Stephan D - Nov 2019
Algehele gradering
Rustigheid, baie mooi, netjies en goed ingerig.
Nigel B - Sep 2019
Algehele gradering
Great value at a special place.
Erina S - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut salig!
Trevor M - Sep 2019
Algehele gradering
Restful weekend getaway.
Kalika R - Sep 2019
Algehele gradering
Rus en vrede.
Melissa J - Aug 2019
Algehele gradering
Was lovely!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was lieflik!
Lekker plek om weg te kom van die stad en net te wees. Sal beslis teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Tim C - Aug 2019
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
Elzanne D - Jul 2019
Algehele gradering
Beeldskone en rustige wegbreek.
Keanu C - Jul 2019
Algehele gradering
Die perfekte plek vir ontspanning met familie en vriende.
Anel D - Jul 2019
Algehele gradering
'n Welverdiende vakansie op die plaas.
Lees meerJohan M - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties en 'n pragtige omgewing.
Anel L - Jun 2019
Algehele gradering
Salig, rustig, rus.
Amalia G - Jun 2019
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en gemaklik.
Andrew O - Mei 2019
Algehele gradering
Best relaxing place ever.
Loren T - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantastic location, wonderful scenery and private.
David M - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was awesome.
Nadia G - Mrt 2019
Algehele gradering
Die rus en vrede van Bertus se Huisie was presies wat ons nodig gehad het!
Lees meerMareze K - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Frances O - Jan 2019
Algehele gradering
'n Ontspanne wegbreek in 'n pragtige omgewing.
Lees meerAndreas S - Des 2019
Algehele gradering
A charming, cosy and tastefully decorated cottage in the Overberg farmlands.
Marene M - Jan 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ligging!
Lees meerGeorge W - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik, gemaklik en baie rustig en ontspannend in 'n pragtige omgewing.
Lees meerElisabeth S - Nov 2018
Algehele gradering
Rustige wegbreekparadys.
Lees meerChristof D - Nov 2018
Algehele gradering
Baie rustig.
Gail S - Aug 2018
Algehele gradering
What a blessing! A true gem!
Lees meerHannelise C - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese wegbreeknaweek!
Lees meerJohan V - Jul 2018
Algehele gradering
Een van die bestes nog!
Zw K - Apr 2018
Algehele gradering
Kom nie eers agter dat die huis op sonkrag en gas werk nie.
Leani B - Apr 2018
Algehele gradering
'n Juweel in die middel van nêrens!
Bertus se Huisie se terugvoer
Baie dankie vir jul pragtige resensie. Dit maak ons harte bly as julle lekker kan ontspan hier by ons.
Yolande G - Mrt 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Suzanne G - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongelooflik rustig!
Marcelle H - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Bertus se Huisie se terugvoer
Hi Julle,
Baie Dankie vir julle wonderlike resensies. Maak ons harte so bly as iemand lekker kan kom afskakel en rus. N bitter groot voorreg om ons stukkie hemel te kan deel met julle. Hier is n paar byekorwe in die rondte, maar ons sal aandag gee daaraan om die bye weg te hou vanaf die huisie so ver as wat ons kan.
Johan S - Jan 2018
Algehele gradering
As jy hou van rustigheid is dit die plek vir jou.
Lees meerAnnette E - Des 2018
Algehele gradering
Absoluut ongelooflik! Baie netjies, en goed toegerus!
Lees meerLea F - Sep 2018
Algehele gradering
Very sweet farm cottage vibes!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lieflike plaashuis-atmosfeer!
Pragtige verblyf. Pragtige uitsig en warm klein huisie. Mal daaroor dat die hondjies kon saamkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marshall C - Jul 2018
Algehele gradering
Peace, tranquillity and a night sky to die for!
Lees meerWillie L - Feb 2018
Algehele gradering
Baie rustig en sorgeloos.
Nick B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik. Mooi omgewing. Privaat met ruimte.
Johan O - Feb 2018
Algehele gradering
Privaat, stil, asemrowende mooi ligging en perfekte wegkruip vir 'n naweek-wegbreek.
Frans C - Feb 2018
Algehele gradering
A delightful cottage in the valley.
Anet C - Apr 2018
Algehele gradering
Stil en rustig.
Bertus se Huisie se terugvoer
Beste Anet,
Baie dankie vir jul resensie en die voorstel om kerse uit te sit. Dit is die eerste keer wat dit gebeur dat die krag opgeraak het, ons sal verseker aandag gee daaraan en kerse beskikbaar stel.
Die warm weer en skielike reën veroorsaak dat hier meer vlieë as gewoonlik is, maar oor ons op 'n veeplaas is, sal hier ongelukkig altyd 'n mate van vlieë wees.
Voorts is ek baie bly julle kon lekker kuier en rus.
Liani B - Sep 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging.
Corlia D - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik gerus in pragtige omgewing.
Henrike P - Des 2017
Algehele gradering
Dit was net besonders om in hierdie huisie te bly, dis 'n pragtige plek en omgewing.
Lees meerJannie V - Des 2017
Algehele gradering
Veilig, gemaklik en baie rustige omgewing.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R320, Kleyn Wolvegat Plaas, 5 km vanaf Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang