Beryl1 Guest House
Beskrywing
Die Dubbelkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskassie en mikrogolf toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, lugversorging en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale in. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en yskas insluit.
Huisreëls
Die gastehuis is as 'n noodsaaklike diens tydens die Covid19-inperking geregistreer.
Die gastehuis gebruik sonkrag gedurende beurtkrag-tye.
Die perseel gebruik boorgatwater.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat mits dit nie vooraf so gereël is met die bestuurder nie.
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is beskikbaar op versoek.
Goed gemanierde troeteldiere wat onder hul eienaars se toesig sal bly word toegelaat.
Koffie, tee, melk, linne, handdoeke en sekere geriewe word voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die 2-Enkelbedkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar WiFi, lugversorging, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale. Die kamers het elkeen 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en yskas insluit.
Huisreëls
Die gastehuis is as 'n noodsaaklike diens tydens die Covid19-inperking geregistreer.
Die gastehuis gebruik sonkrag gedurende beurtkrag-tye.
Die perseel gebruik boorgatwater.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat mits dit nie vooraf so gereël is met die bestuurder nie.
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is beskikbaar op versoek.
Goed gemanierde troeteldiere wat onder hul eienaars se toesig sal bly word toegelaat.
Koffie, tee, melk, linne, handdoeke en sekere geriewe word voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Gesinskamer het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n yskassie en mikrogolf toegerus. Verder is daar lugversorging, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met die volle DStv-pakket. Elke kamer het 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf en yskas insluit.
Huisreëls
Die gastehuis is as 'n noodsaaklike diens tydens die Covid19-inperking geregistreer.
Die gastehuis gebruik sonkrag gedurende beurtkrag-tye.
Die perseel gebruik boorgatwater.
Geen partytjies of besoekers word toegelaat mits dit nie vooraf so gereël is met die bestuurder nie.
Ontbyt is nie ingesluit nie, maar is beskikbaar op versoek.
Goed gemanierde troeteldiere wat onder hul eienaars se toesig sal bly word toegelaat.
Koffie, tee, melk, linne, handdoeke en sekere geriewe word voorsien.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beryllaan 1, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang