Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beryl1 Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Charlene K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Welcomed, clean and friendly. We had a great stay. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Very pleasant, feels like home. Very welcoming guest house, helpful. The room was very well laid out with everything that one could need on a stay over. We stayed one night but we would definitely stay again on our cross-country trips. Thank you Egbert.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Thank you for the review, Eddie. Hope to see you soon again. Regards to the family.

Johan D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Ek gaan beslis weer daar bly. Alles was baie lekker en almal baie aangenaam, selfs die ander gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Ons waardeer die mooi resensie, Johan, en hoop om jou spoedig weer te sien. Groete, Egbert en Sukie

Alex L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Baie lekker en gerieflike verblyf met goeie diens. Sal dit beslis aanbeveel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Goeie môre Alex, baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Groete tot ons mekaar weer sien. Groete, Egbert en Sukie.

Maritza M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Altyd viendelike ontvangs en kamers wat netjies is. Altyd lekker om hier te oornag. Die huis weg van die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie vir jou besoek weereens, Maritza. Groete, Egbert en Sukie.

Liezel D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekende verblyf opsie. Baie goeie ontvangs met vriendelike diens en baie netjiese kamers. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie vir die resensie, Liezel. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Egbert en Sukie.

Jacobus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Awesome. Was baie lekker gewees. Soos mens se eie plek gevoel. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie Wessie, ons is bly julle is tevrede. Groete, Egbert.

Elaine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Heerlike blyplek! Heerlike blyplek! Skoon, veilig en gerieflik. Sal die plek vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie vir die resensie Elaine. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Groete Egbert en Sukie.

Annemari C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

'n Gerieflike verblyf in 'n netjiese, veilige omgewing. Ons verblyf daar was baie kort, maar aangenaam. Ons gashere was verwelkomend en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie vir jul besoek, Annemari. Dit was goed om julle weer te sien. Groete, Egbert en Sukie.

Altus Y
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Vriendelike mense. Baie vriendelik ontvang en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egbert
Beryl1 Guest House
Baie dankie vir jou besoek, Altus. Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer. Voorspoedige nuwe jaar! Groete, Egbert en Sukie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Egbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beryllaan 1, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjYWRlYjU2LWY0M2MtNDJmNC1iMGYxLTk5ZTE0Zjg0MTY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 1 Beryl Avenue Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.840901279287 26.688151359558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang