Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beryl1 Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Egbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 97 resensies vir Beryl1 Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Charlene K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene K

Welcomed, clean and friendly.

We had a great stay. Highly recommended.

Eddie P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie P

Very pleasant, feels like home.

Very welcoming guest house, helpful. The room was very well laid out with everything that one could need on a stay over. We stayed one night but we would definitely stay again on our cross-country trips. Thank you Egbert.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Thank you for the review, Eddie. Hope to see you soon again.
Regards to the family.

Beryl1 Guest House
Johan D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Ek gaan beslis weer daar bly.

Alles was baie lekker en almal baie aangenaam, selfs die ander gaste.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Ons waardeer die mooi resensie, Johan, en hoop om jou spoedig weer te sien.
Groete, Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Alex L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex L

Baie lekker en gerieflike verblyf met goeie diens. Sal dit beslis aanbeveel.

Sien sterre.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Goeie môre Alex, baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het julle verblyf geniet.
Groete tot ons mekaar weer sien. Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Maritza M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza M

Altyd viendelike ontvangs en kamers wat netjies is.

Altyd lekker om hier te oornag. Die huis weg van die huis.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou besoek weereens, Maritza.
Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Liezel D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Uitstekende verblyf opsie.

Baie goeie ontvangs met vriendelike diens en baie netjiese kamers. Baie goeie waarde vir geld.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Liezel.
Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Jacobus V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus V

Awesome.

Was baie lekker gewees. Soos mens se eie plek gevoel. Skoon en netjies.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie Wessie, ons is bly julle is tevrede. Groete, Egbert.

Beryl1 Guest House
Elaine B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine B

Heerlike blyplek!

Heerlike blyplek! Skoon, veilig en gerieflik. Sal die plek vir seker aanbeveel.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Elaine.
Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Groete Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Annemari C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemari C

'n Gerieflike verblyf in 'n netjiese, veilige omgewing.

Ons verblyf daar was baie kort, maar aangenaam. Ons gashere was verwelkomend en vriendelik.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek, Annemari. Dit was goed om julle weer te sien. Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Altus Y - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altus Y

Vriendelike mense.

Baie vriendelik ontvang en heerlik gebly.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou besoek, Altus. Dit was 'n plesier om jou te akkommodeer. Voorspoedige nuwe jaar! Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Denean S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denean S

Gemaklik.

Vriendelike diens en lekker kamers.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Denean. Hoop om julle weer te akkommodeer.
Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Nita S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita S

Pragtige gastehuis, skoon en sal beslis weer die gastehuis kies.

Die gastehuis is in 'n stil gebied, met 'n pragtige tuin. Die kamer is skoon en voldoen aan al die vereistes wat mens kan nodig kry. Die eienaar is vriendelik en gee die reëlings baie mooi deur vooraf. Ek sal beslis net die gastehuis gebruik as ek weer in Klerksdorp is.

Annelie B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie B

Oase na 'n lang werksdag.

Baie dankie vir jul gasvryheid. Sal julle beslis aanbeveel.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Ons is bly julle het jul kuier hier geniet, Annelie. Hoop ons sien julle weer.
Groete
Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Jolene B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B

Baie netjies en alles wat ons nodig gehad het.

Ons kon kamer warm maak toe dit baie koud was en dit het so baie gehelp. Alles is netjies en skoon.

Lindy K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy K

Waarde vir geld.

Lieflike skoon kamers. Beurtkrag was glad nie 'n probleem nie aangesien daarvoor voorsiening gemaak is. Eienaar se gasvryheid het ons verblyf ekstra spesiaal gemaak.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek Lindy. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer, hoop ons sien julle weer.
Groete
Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Louise D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Uitstekend!

Uitstekend! Baie vriendelik verwelkom en tuis laat voel!

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek Louise.
Ons hoop om julle weer te akkommodeer.
Groete Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Bertus V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus V

Lekker.

Baie baie baie baie lekker.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Goeie more Bertus, baie dankie vir die resensie.
Ons hoop om julle weer te sien, groete Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Roxanne V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roxanne V

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly, sal weer van hulle gebruik maak.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, ons hoop om julle weer te sien. Groete Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Mariska C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska C

Gasvryheid en gemak.

Baie netjiese eenheid. Presies soos op die foto's. Persoonlike kontak met die eienaars. Splinternuwe plek. Alles wat mens nodig het vir 'n oorslaap. Ekstra moeite en sorg met vars melk en beskuit. Uiters goeie waarde vir geld.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek, Mariska. Ons waardeer die mooi resensie. Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Keitumetse M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keitumetse M

Peaceful.

There is no unnecessary noise no interruptions and the best part we were not affected by loadshedding as there was backup.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Thank you for the review, Keitumetse.
We hope to see you soon again.
Regards,
Egbert and Sukie

Beryl1 Guest House
Nadia S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Dit is beslis die moeite werd vir 'n wegbreekkansie.

Waarde vir geld en 'n rustige atmosfeer.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Ons is bly jul was tevrede met die verblyf Nadia. Hoop ons sien julle weer. Groete Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Cindy L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy L

Was baie lekker. En netjies.

Ons het die baie geniet. Eienaar was totaal en al tegemoedkomend toe ons planne verander het. En ons weer moes oorbly. Baie lekker gebly. Naby aan alles. Lekker skoon en netjies. Doen ekstra moeite soos die seep en die melk as mens van ver af kom en laat inkom. Ons sal beslis weer daar oorbly. Baie dankie. Altyd vriendelik en was lekke.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer Cindy. Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit.
Hoop ons sien julle spoedig weer.
Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
De Wet B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet B

Topgehalte-verblyf.

Hierdie is die beste gastehuis waar ek al was. Dit was my tweede keer wat ek daar oorbly. Kamer en badkamer baie netjies en skoon. Beddens baie gemaklik. Gastehuis het kragopwekker en boorgat met filtrering. Mense is baie vriendelik en mens voel werklik tuis. Daar is niks waaroor ek kon kla nie.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle weer te huisves, De Wet. Hoop ons sien julle spoedig weer. Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Ronelda C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelda C

Rustig en vriendelik.

Ons het baie lekker geoornag daar, eienaars is baie vriendelik met aankomste.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die besoek Ronelda, hoop om julle weer by ons te akkommodeer. Groete, Egbert.

Beryl1 Guest House
Marzelle O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marzelle O

Vriendelike, netjiese en skoon verblyf.

Baie skoon en netjiese verblyf.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Marzelle. Ons is bly julle het jul verblyf geniet, hoop ons sien spoedig weer. Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Lisma J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisma J

Netjies, goed toegerus, vriendelik.

Kamer was netjies skoon en goed toegerus. Lekker koffiegoed en tot 'n Ouma-beskuitjie. Kraakvars, wit beddegoed. Vriendelik ontvang en baie behulpsaam.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Ons is bly julle het jul verblyf geniet Lisma. Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te sien. Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Stephen P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Wonderlike verblyf na 'n lang dag se reis.

Ons is baie vriendelik deur die eienaars ontvang en Egbert het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het. Die kamer was onberispelik netjies, skoon en gemaklik. Ons bly altyd hier oor in Klerksdorp en beveel dit met groot vrymoedigheid aan.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie Steven, ons waardeer jul besoek, en sien uit om julle weer te sien.
Groete
Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Alice B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice B

UIitstekend.

Baie goed, geen klagtes.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Ons waardeer die resensie Alice, en hoop om julle weer te sien. Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Hanno B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanno B

Netjiese kamers, goeie ligging en veilig.

Eienaars baie vriendelik en gaan uit hul pad uit om jou gemaklik te maak. Sal definitief aanbeveel.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Ons is bly dat jy tevrede is met die akkommodasie, en hoop om jou spoedig weer hier te verwelkom. Baie dankie vir die resensie.

Beryl1 Guest House
Jonathan F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan F

Stayed for 2 nights.

Friendly greeting upon arrival, staff were accommodating when asking for the replenishing of the items in the kitchen. For teenagers (Family room), I would suggest as an added touch to add some milo sachets for drinking, in addition to the coffee and tea.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Thank you for the review Anthony. All of the best with the future, regards Egbert and Sukie.

Beryl1 Guest House
Marco C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco C

Presies soos die foto's.

Netjies en skoon, sal vir seker weer daar oorbly.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Goeie middag Marco, baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer te akkommodeer. Groete Egbert

Beryl1 Guest House
Sharon S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Sien sterre.

Ons was gasvry verwelkom. Kamers was uiters netjies. Goed toegerus.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie Jennifer, bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Annalise L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annalise L

Vriendelike ontvangs en baie netjies.

Klein dingetjies soos die afstandbeheer vir lig en waaier, lekker vars melk vir die koffie en dat dit diere vriendelik is, maak dit die moeite werd om daar te bly.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Annalise. Hoop ons sien julle weer hier by ons. Groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Petrus J B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus J B

Rustig, netjies en eienaars was baie behulpsaam.

Eienaars vriendelik en behulpsaam. Kamers is netjies en alles werk.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Dankie vir julle besoek Petrus, en die mooi resensie. Groete, Egbert.

Beryl1 Guest House
Iris-marie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris-marie B

Vriendelikste, behulpsaamste eienaars. Kamer was pragtig, skoon en netjies.

Sal vir enige persoon aanbeveel. Alles wat nodig is vir 'n naweek se oorslaap. Kamer was netjies en so mooi skoon. Baie lekker geslaap. Vreeslik dankie vir al julle moeite.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi risensie Iris-Marie, ons is baie bly dat julle tevrede was met die verblyf. Groete, Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Helene S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene S

Net 'n vinnige oorslaap, maar so gerieflik.

Beryl1 Gastehuis het regtig uit hul pad gegaan om ons te help toe ons reisplanne effens anders uitgedraai het. Die kamer was perfek en heerlik toegerus. Hulle het ons baie tuis laat voel.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Helene, en baie dankie vir die besoek.
Groete
Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Carine V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine V

My ouers was baie gelukkig en tevrede met die akkommodasie en diens!

Ek het die verblyf by Beryl1 Gastehuis vir my ouers gereël! Sonder dat ek gedetaileerde inligting verkry het, kan ek verseker sê dat hulle baie gelukkig was met hul verblyf. Hulle het genoem dat dit skoon, veilig en gesellig was. Baie dankie dat julle hulle daar tuis laat voel het!

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Carine, ons is bly dat jul ouers tevrede is.
Groete Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
De Wet B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet B

Ek kan absoluut hierdie gastehuis aanbeveel. Die eienaars is baie vriendelik en die kamers is skoon en netjies.

Ons het in die gesinskamer gebly vir 2 nagte en was baie tevrede met die beskikbare geriewe en hoe skoon die kamers was.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer De Wet, hoop om julle weer te sien. Groete Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Mentz K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mentz K

Baie netjies en goed versorgde plek.

Super netjies, skoon en baie goed ingerig. Kwaliteit beddgoed en handdoeke. Egbert in ’n baie vriendelike en gawe gasheer.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Mentz. Dit was 'n voorreg om julle hier by ons te ontvang. Groete Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Hannes M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Baie skoon, vriendelik en veilig.

Net die verkeer van die straat het bietjie gepla, maar andersins baie lekker. Sal beslis weer daar aandoen, volgende keer. Baie ingenome met die gastehuis.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie Hannes, ons is bly jy het jou verblyf by ons geniet.
Groete,
Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Andrea S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea S

Very neat and clean - perfect place for a stop over in Klerksdorp

Beryl1 is neatly kept guest house that is perfect for a quick stop over in Klerksdorp. Premises have safe and secure parking. Accommodation is clean and finishes are modern.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Thank you for the review, Andrea. Kind regards, Egbert and Sukie.

Beryl1 Guest House
Helen M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helen M

Impressed!

Management team was very professional, very Covid-risk conscious, the accommodation was 100%.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Thank you for the review Helen, regards Egbert and Sukie

Beryl1 Guest House
Jana B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana B

Wonderlike verblyf, gasheer en gasvrou en ons het soos konings geëet!

Dit was nou regtig 'n lekker oorbly wat ek ten sterkste sal aanbeveel. Ons is so goed ontvang en die kamer was skoon en pynlik netjies. Covid-19-maatreëls was in plek. Ek was die dag in Klerksdorp vir 'n boekfees en ek en my man het besluit om sommer die aand by die gastehuis te eet. My man praat nou nog oor die lasagne "wat lekkerder is as sy ma s'n". Daar was selfs poeding!

Beryl1 Guest House se terugvoer

Beste Jana, dankie vir die mooi terugvoer! Vriendelike groete, Egbert en Sukie.

Beryl1 Guest House
Michelle L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Baie netjies en gerieflik.

Die kamer was baie skoon en netjies met 'n lekker groot bed! Die tuin is vreeslik mooi. Maklik om te kry en ek sal dit definitief aanbeveel.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie Michelle. Groete, Egbert.

Beryl1 Guest House
Andra B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra B

Goeie akkommodasie vir oornag-reisigers.

Die verblyf is netjies. Veilige parkering. Rustige woonbuurt.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Goeie middag Andra
Baie dankie vir die terugvoer.
Groete Egbert

Beryl1 Guest House
Henk R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk R

Uitstekende akkommodasie vir iemand wat vroeg wil opstaan.

Die gastehuis is langs 'n pad wat vroegoggend al besig is.

Martin D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Uitstekende waarde vir geld.

Ons het baie lekker gebly, dit was heerlik. Die omgewing is lekker rustig en veilig, naby die nuwe mall en ook maklik om te kry. Die gasvrou was baie aangenaam en vriendelik, sal vir seker Beryl1 aanbeveel vir enige iemand wat in Klerksdorp oornag verblyf soek.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Martin, ons waardeer die goeie resensie, en is baie bly dat julle jul verblyf baie geniet het.
Groete, Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Debbie V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Uitstekend! Sal altyd weer teruggaan.

Egbert hulle is wonderlike mense! Hulle laat ons altyd welkom voel. Pragtige tuin. Pynlik netjies. Rustige omgewing!

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie Debbie, julle is altyd welkom om hier te oornag. Groete

Beryl1 Guest House
Wilna H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna H

Netjies, stylvol, skoon, goed ingerig, voel welkom.

Beryl 1 gastehuis is bo-aan my lysie vir gastehuise in Klerksdorp. Die kamer is skoon, netjies, stylvol en al die nodige geriewe is beskikbaar. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer daar gaan kuier.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Ons is bly dat julle lekker gebly het Wilna. Groete, Egbert.

Beryl1 Guest House
Miriet B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriet B

'n Oase na 'n lang, warm dag.

'n Oase na 'n lang, warm dag op die tennisbaan. Alhoewel beurtkrag toegepas is, het Beryl1 'n kragopwekker. Dus het die kragonderbreuking ons geensins geaffekteer. Beryl1 is beslis aan te beveel!

Beryl1 Guest House se terugvoer

Ons is baie bly dat julle jul verblyf geniet het Miriet.
Groete Egbert

Beryl1 Guest House
Elna R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R

Luukse en netjies verblyf.

Waarde vir geld. Vriendelike diens, foto's is presies hoe die plek lyk. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Elna.

Beryl1 Guest House
Christel M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel M

Baie aangenaam.

Ons verblyf was uitstekend, die gastehuis is pragtig en die eienaars aangename mense. Sal dit verseker aanbeveel vir enigiemand anders.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Christel.
Groete,
Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Gl D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gl D

Netjies en goed geleë.

Vir ons goed geleë, naby famlie en goeie waarde vir geld.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie dat julle ons gastehuis gekies het om te oornag.

Beryl1 Guest House
Anzel E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel E

Onverbeterlik.

Ons het vir een aand by Beryl1 oorgeslaap. Ons kon ‘n uur vroeër inklok. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Die plek is identies net soos die foto’s wys - alles is skoon, netjies en goed versorg. Toiletries, koffie geriewe mét beskuit, 'n lekker sjokolade - ekstra moeite. Vreeslik baie dankie! Sal jul verseker oral aanbeveel.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Anzel. Groete, Egbert

Beryl1 Guest House
Althea N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Althea N

Pragtige plek!

Al die 2de keer wat ons gebruik maak van Beryl1, en sal definitief weer daar slaap. Altyd skoon en netjies.

Jl R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jl R

Nommer 1 keuse in alle aspekte!

Die is beslis my eerste keuse vir my volgende tydtjie weer in Flamwood-area. Van aankoms het ek verwelkom gevoel. Verblyf is rerig mooi van alle hoeke. Baie dankie Egbert vir die wonderlike verblyf, rustig en baie nekies. Ek was daar vir 3 aande om deel te neem aan die SA Pistoolskiet. En was so wonderlik om terug te kom na my blyplekkie en weer in 'n kamer in te stap wat skoon is soos die dag van aankoms. Sien julle gou weer vir my volgende reis na Beryl1 toe. Weereens dankie Egbert.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review JL. Dit is goed om te weet jy het die tydjie hier geniet.
Groete,
Egbert

Beryl1 Guest House
Rianza C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianza C

Heerlik!

Ek sal Beryl1 met ‘n geruste hart aanbeveel. Ons het heerlik daar gebly. Die kamer was skoon, netjies en volledig toegerus. Ons is ook vriendelik verwelkom deur die eienaars wat ons dadelik laat tuis voel het.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review Rianza. Ons is bly julle het jul verblyf geniet.
Groete,
Egbert

Beryl1 Guest House
David K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David K

Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig, kamers skoon en netjies.

Ons is baie vriendelik ontvang met ons aankoms, kamers was gereed en baie skoon en netjies. Goeie kwaliteit beddens en ons het 'n goeie nagrus gekry. Ontbyt was ook gereed soos aangevra en definitief waarde vir geld. Nogmaals baie dankie, het lekker gebly by julle.

Elsa C - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa C

Rustig.

Dit is baie netjies, alles is daar wat jy benodig. Lekker stil en word baie vriendelik ontvang. Ons het heerlik gebly. Sal vir seker vir mense van Beryl1 Guest House vertel.

Ramy N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramy N

Eienaar was vriendelik en plek netjies.

Geen kommentaaar, alles wat nodig is was daar.

Con D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Con D

Gerieflik, netjies en vriendelike personeel en ontvangs.

Verblyf was aangenaam, maar het slegs daar geslaap. Die kamer is effens klein, maar gerieflik en baie skoon. Alle geriewe wat benodig was was daar.

Retha M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha M

Baie netjies gastehuis, sal hulle vir enige een aanbeveel.

Sien sterre.

Schalk V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

Geen probleme gehad nie.

Waarde vir geld, dit was netjies en het alles gehad wat ons benodig het.

Seef C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C

Baie prakties en netjies.

Dankie vir hulp om vroeër in te boek, lekke bar-ones en melk in yskas. Sal weer kom.

Quentin R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin R

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Almal wat daar werk is baie vriendelik. Die gastehuis is baie skoon, netjies en mooi. Dankie.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie Dominic.

Groete,
Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Jolene B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene B

Rustig

Dit was rustig en baie netjies.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie!

Beryl1 Guest House
Wiekus V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wiekus V

Skoon, netjies.

Baie vriendelike diens. Die kamers is netjies en skoon. Die geboue is netjies onderhou asook die tuin. Baie dankie.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie Wiekus.
Groete,
Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Elsie P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elsie P

Netjiese kamer met skoon badkamer geriewe.

Die gastehuis het aangepas by ons behoefte en 'n kamer met een groot bed voorsien sodat ek en my klein kinders gerieflik kon slaap. Die kamer was netjies en skoon. Ontbyt was ook smaaklik voorberei.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie Elsie, bly ons kon jul verblyf gerieflik maak.

Beryl1 Guest House
Joan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Baie aangenaam.

Hou daarvan dat hul troeteldiervriendelik is.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Ons diere is soos ons kinders, en ons hou daarvan dat ander mense ook so oor hul diere voel. Baie sterkte met jul hondjie.

Beryl1 Guest House
Anne-marie A - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie A

Pragtige plek.

Heerlik gebly, baie netjies en gasvry.

Chris P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Safe, clean, tranquil property.

See our rating.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie Delouise, was lekker om julle te ontmoet.
Groete
Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Marie-louise J - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise J

Baie netjies en sentraal geleë. Sal hulle beslis aanbeveel.

Lekker met die buite tuintjie waar jy jou tee en koffie kan geniet.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie! Ons hoop om jul weer hier te ontvang.

Beryl1 Guest House
Pieter B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Pragtige netjiese groen tuin, kamer was skoon en 'n plesier om in te bly.

Vir 'n oornag-akkommodasie was die kamer voldoende, netjies en skoon. Die tuin is 'n lushof en goed onderhou. Eienaars is hartlik en gaste word vriendelik ontvang. Privaatheid word gerespekteer. Sal definitief weer besoek indien die geleentheid hom voordoen.

Tarryn V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn V

It was excellent and very beautiful!

We loved the fact that even when we got there late in the evening, they helped us with a smile and a warm welcome. I would just suggest bigger towels and a shower curtain. Other than that, I have absolutely no complaints and would definitely stay there again!

Lynda O - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda O

Baie lekker.

Ons sal weer hier bly.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Dankie vir die boodskap Lynda, ons sien uit om jul weer hier te ontvang! Groete Egbert en Sukie

Beryl1 Guest House
Cedric S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric S

Netjiese en veilige verblyf.

Nuwe en interessante ervaring vir eerste besoek.

Beryl1 Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die rating Cedric.
Groete
Egbert

Beryl1 Guest House
Hanri V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri V

Lekker.

Baie lekker gebly en kon ons hondjie saamneem.

D B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
D B

Alles was soos geadverteer.

Baie gerieflik en netjies.

Gerhard M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Uitstekend!

Baie goed. Uit die boonste rakke.

Melinda N - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda N

Die gasvryheid was fantasties en baie vriendelik.

Sien die sterre.

Brenda A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda A

Netjies en waarde vir geld.

Veilige parkering, netjies en skoon. Lieflike tuin.

Alta L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Oornagverblyf.

Baie skoon en netjies, veilige parkering, vriendelike gasvrou, gasheer en personeel. Sal verseker weer besoek. Goeie waarde vir geld.

Sonja S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Aangenaam.

Netjies en skoon met vriendelike diens.

Riaan V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Goed!

Beryl1 se eienaars ontsien geen moeite om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak nie.

Elize N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize N

Baie lekker by die gastehuis gebly!

Waarde vir geld gewees!

Colin W - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colin W

Gemaklik!

Die akkommodasie is skoon en gemaklik. Baie lekker!

Michelle S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

'n Baie rustige plekkie.

Dit was baie lekker verblyf.

Pieter M - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld. Gaan kuier gerus.

Daleen M - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen M

Baie dankie ons sal weer gebruik maak van Beryl1!

Alles is netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang en die gastehuis was perfek vir ons omstandighede om een nag iewers oor te slaap, nie te ver van Stilfontein af nie.

Sakkie H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie H

Sal weer daar bly, en sal dit aan beveel vir ander!

Baie mooi en rustige plek. Die kamers is lekker groot, vriendelike mense. Sentraal geleë naby alles.

Sandra F - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra F

Really enjoyed our stay here. You've done a great job creating personal touches.

Thank you so much for being so accommodation, friendly and for making our stay so comfortable. We really did appreciate it. Every one was so helpful and friendly. Our stay has been great and i'll be sure to recommend Beryl1 Guest House to all my Friends and Family. Once again Thank you. Regards Sandra

Martie V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie V

Goeie ervaring!

Netjiese, goed toegeruste gastehuis met regte melk vir koffie!

Arie D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arie D

Gerieflik, veilig, netjies en gasvry!

Baie dankie. Ek sal weer in die toekoms van Beryl 1 gebruik maak.

Stephanie P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie P

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Mariette H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette H

Vriendelike diens en netjies.

Sien die sterre hieronder.

Tertius V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tertius V

Klein kamers, maar netjies.

Sien die sterre hieronder.

Amanda K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Baie netjies en skoon. Die eienaar is baie vriendelik.

Het baie lekker gebly! Sal weer daar gaan slaap!

Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beryllaan 1, Flamwood, Klerksdorp, 2572, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBjYWRlYjU2LWY0M2MtNDJmNC1iMGYxLTk5ZTE0Zjg0MTY4Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 1 Beryl Avenue Flamwood 2572 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.840901279287 26.688151359558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang