Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Besi si Nesi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing. What an absolute pleasure of a weekend. No complaints, wonderful hosts. Will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Ontspannend, stil en netjies. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Daar is 'n kampie voor huis gespan om ons hondjie binne te hou. Ek het selfs malva poeding en balonne vir my verjaarsdag gekry. Ons dogtertjie het die skape, ponies, kayaking en visvang baie geniet. Sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

N Ongelooflike plekkie, ons kom definitief terug hiernatoe een van die dae. Wat 'n heerlike naweek. Net die regte plekkie vir 'n naweek se wegbreek. Die huis is netjies en alles wat jy nodig het, is klaar daar. Die uitsig is ongelooflik mooi, die hot tub was heerlik ontspannend. Gasvryheid gee ek 100%, het moeite gedoen om te sorg dat ons gerieflik was en soveel ekstra moeite gedoen om die naweek lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitsonderlike verblyf. Ons was in die koudste en natste week van die Julie by Besi si Nesi maar het wonderlik gekuier met die gasheer en gasvrou wat werklik uitsonderlike moeite doen. Die kombuis is uitsonderlik toegerus met alles wat jy enigsins mag nodig kry. Die kamers het verwarmers wat reeds gebrand het toe ons daar aankom. Die gasheer en gasvrou het baie moeite gedoen om seker te maak ons is beskerm teen die nat en koue en gereeld kom vra of alles nog reg is. Ons sal graag in warmer weer wil gaan kuier omdat die omgewing so pragtig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Relaxed bliss. Our stay was nothing short of exceptional. We had the most relaxing time with the most accommodating hosts. From the unspoilt views and privacy, to the hot tub and fire pit, we were pleasantly surprised with how beautiful and well-equipped Besi se Nesi is. We are already booked to return (even more nights this time)! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pauline P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Relaxing and peaceful. Very tranquil with beautiful views of the river and the mountain.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Well-equipped, good location, perfect stay. Lovely cottage, well equipped, good position, right on the Buffelsjag Dam. Will stay there again if I am in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela C
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Ontspanne, beeldskoon. Heerlik, goed vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gasheer was ongelooflik behulpsaam en baie vriendelik. Sal dit beslis aanbeveel. Verblyf was skoon en het alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

A must visit for couples or the family! What a fantastic weekend away we had! The hosts were very welcoming and even had the hot tub ready for us on arrival. All amenities are there, they have literally thought of everything to make the stay comfortable and relaxing. One of those rare gems where reality is better than the pictures. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marius Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffeljagsdam, Buffeljagsrivier, 6742, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10a1db6c6352550126cc60de639ff38bad4cac71f37ab7528d6776e1a1781d1f0e9be3a6f5e7a49c031d294702d672aa1178?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 Buffeljags Dam Buffeljags River 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019303991567 20.536481649163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang