Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beside Still Waters

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Langvlei-weg 21, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beside Still Waters is in Wildernis, in die hartjie van die Tuinroete, geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorg- en B&B-eenhede vir paartjies, groepe of gesinne.

Gaste kan 1 van die 2 B&B-kamers of 1 van die 3 selfsorg-eenhede bespreek. Die 2 B&B en-suite kamers, Vintage en Harlequin Rooms, is in die hoofhuis geleë en maak oop op 'n stoep met 'n lieflike tuin-uitsig. 'n Kontinentale ontbyt word op die stoep bedien terwyl jy 'n uitsig oor die vlei geniet.

Gaste kan die 4-slaapkothuis, 2-slaap solder, 6-slaapkamer Bo-kamer selfsorg-eenhede bespreek. Die kamers is ingerig met dubbel- en enkelbeddens, en linne en handdoeke word voorsien. Elkeen van die eenhede het 'n volledig toegeruste kombuisie en maak oop op 'n privaat stoep of dek. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Al die eenhede is toegerus met TV's met DVD-spelers, maar neem asseblief kennis dat DStv nie beskikbaar is nie. Wi-Fi is beskikbaar in openbare areas.

Beside Still Waters is ideaal vir natuurliefhebbers en avonturiers, en bied voëlkyk, bergfietsry, en net ontspan terwyl jy oor die vlei uitkyk.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Beside Still Waters
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Bo-Langvlei-weg 21, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beside Still Waters het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bo-Langvlei-weg 21, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2BOWmxr0Fu2m2HtGNjuZ5XmQOxSEezN0ZoZphJqeHpQ3qfU7p9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 21 Bo-Langvlei Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.984506890819 22.661264831855

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang