Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Besigheim

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Petro B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Besigheim word hoogs aanbeveel. Gerieflik, puik diens, warm ontvangs. Gerieflik! Veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Het net een nag oorgeslaap en baie gasvry ontvang. Baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Everything we needed for a night in Stellenbosch, thank you! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Othniel F
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie vriendelik ontvang en lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Comfortable. Stress-free and easy-going.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita V
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Huis, vriendelik en professioneel. Ongelooflik lekker. Dis skoon. Huislike warmte. Vriendelike personeel. Mense gaan uit hul pad om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel J
Besigheim
Dankie, Anita. Vrede en voorspoed! Daniel + Antoinette

Nokuphiwa K
1 nag Besigheidsreis
4.6
Feb 2024

Good. I was on a work trip, and I needed a very quiet place to work. Besigheim provided me with that. The only thing I did not like were the narrow stairs going to the room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Francina H
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Baie lekker gebly en netjies. Ja. Baie netjies kamer. Sal dit aanbeveel en weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alet G
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Ek is baie vriendelik ontvang en op die hande gedra. Kamers is ruim en baie netjies. Die feit dat ek beurtkrag gemis het was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel J
Besigheim
Jan Hendrik, dit was 'n plesier om jou te ontvang. Altyd weer welkom, en kom kuier sommer.

Salmon V
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Dit was lekker. Ja, ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daniel J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBO0wZFUIQw06Hlg7PfTrFObxlKq6xkBRCwOqBfUHpJpbwGlHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 6 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.94512954256 18.845464079693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang