Besigheim
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Daniel J Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 91
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Claire M - Sep 2024
Algehele gradering
Clean, quiet, comfortable.
Besigheim se terugvoer
Thank you, Claire, for your very kind words. It has been lovely to see you again. Always most welcome back.
Daniel Kritzinger
Petro B - Aug 2024
Algehele gradering
Besigheim word hoogs aanbeveel. Gerieflik, puik diens, warm ontvangs.
Herman O - Aug 2024
Algehele gradering
Het net een nag oorgeslaap en baie gasvry ontvang.
Natalie M - Aug 2024
Algehele gradering
Everything we needed for a night in Stellenbosch, thank you!
Othniel F - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang en lekker gebly.
Kelly H - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable.
Anita V - Feb 2024
Algehele gradering
Huis, vriendelik en professioneel.
Besigheim se terugvoer
Dankie, Anita. Vrede en voorspoed! Daniel + Antoinette
Nokuphiwa K - Feb 2024
Algehele gradering
Good.
Francina H - Jun 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en netjies.
Alet G - Nov 2023
Algehele gradering
Ek is baie vriendelik ontvang en op die hande gedra.
Besigheim se terugvoer
Jan Hendrik, dit was 'n plesier om jou te ontvang. Altyd weer welkom, en kom kuier sommer.
Salmon V - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was lekker.
Lourene H - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Besigheim se terugvoer
Hartlike dank vir die positiewe terugvoer. Dit was aangenaam om jou te ontvang. Altyd welkom terug. Daniel Kritzinger Tel 083 326 9265
Sune V - Okt 2023
Algehele gradering
Ideale verblyf in Stellenbosch.
Annemarie V - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Besigheim se terugvoer
Hallo Annemarie - baie dankie. Dit was aangenaam om 'n fyn opgevoede, ongekompliseerde en netjiese gas soos jy te ontvang. Jy is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete
Antoinette Kritzinger
Thabisa M - Sep 2023
Algehele gradering
Friendly environment and host.
Besigheim se terugvoer
Thank you Thabisa, for the kind words. It has only been a pleasure to have pleasant and appreciative guests like you. Always welcome back. Daniel and Antoinette Kritzinger
Johane N - Aug 2023
Algehele gradering
Skoon. Netjies. Aangenaam.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie, Johane, vir die vriendelike en waarderende woorde. Jy was 'n baie aangename en netjiese gas wat enige tyd weer welkom is by Besigheim. Daniel en Antoinette Kritzinger
Ilse B - Jul 2023
Algehele gradering
Puik.
Besigheim se terugvoer
Hallo Ilse
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Jy is 'n baie aangename, ongekompliseerde gas wat altyd welkom sal wees by Besigheim. Alle sukses met jou kreatiewe en interessante sake-onderneming. Vriendelike groete. Daniel en Antoinette Kritzinger
Marcel D - Jul 2023
Algehele gradering
1 nag oorgeslaap.
Besigheim se terugvoer
Hallo Marcel - dankie. Dit was heerlik om julle te leer ken en julle was baie aangename en ongekompliseerde gaste. Altyd welkom terug. Daniel en Antoinette Kritzinger
Casper B - Jul 2023
Algehele gradering
Het baie lekker gebly by Besigheim, sal enige tyd weer daar gaan slaap.
Ep V - Feb 2023
Algehele gradering
Nice host who goes out of his way to make my stay enjoyable.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie altyd welkom terug. Daniel Krritzinger
Shireen C - Des 2023
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Stefan C - Nov 2023
Algehele gradering
Sentraal geleë in Stellenbosch, goeie geriewe, aangename eienaars.
Hannelie P - Apr 2023
Algehele gradering
Goeie ligging naby aan toegangsroetes.
Besigheim se terugvoer
Hallo - en baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit is tans net baie deurmekaar hier by ons. en julle was so stil en dikwels uit. Ons kon nie eers behoorlik 'n paar woorde wissel nie. Altyd welkom terug. Daniel en Antoinette Kritzinger
Lou P - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike, bekostigbare en sentrale verblyf.
Loretta F - Mrt 2023
Algehele gradering
Net oorgeslaap en was lekker.
Jessica W - Des 2022
Algehele gradering
A top hotel experience with home comfort.
Besigheim se terugvoer
Thank you Jessica for the stay and your kind words. Most welcome back, Daniel and Antoinette.
Jomene P - Des 2022
Algehele gradering
Baie nice.
Lavina P - Nov 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, goed geleë en netjies. Alles is net reg.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie, Lavina. Dit was goed om aangename, bedagsame, netjiese en ongekompliseerde gaste soos julle te ontvang. Julle is altyd weer welkom. Geniet die vakansie.
Prince M - Sep 2022
Algehele gradering
Homely.
Besigheim se terugvoer
Good day Prince,
It has been a pleasure to host a tidy, pleasant, and uncomplicated guest like you. You are most welcome back at any time.
Daniel Kritzinger
Besigheim
Ezra H - Jun 2022
Algehele gradering
It was fantastic!
Besigheim se terugvoer
Hallo Ezra, baie dankie. Ek waardeer jou vriendelike woorde. Dit was aangenaam om julle te ontvang. Vriendelike groete, Daniel Kritziznger, Besigheim.
Euodia K - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike stywe matras.
Gavin V - Apr 2022
Algehele gradering
Te kort.
Besigheim se terugvoer
Hallo Gavin, baie dankie. Dis aangenaam om vriendelike, bedagsame en ongekompliseerde gaste soos jy te ontvang. Kom gerus weer. Baie voorspoed en vriendelike groete, Daniel.
Vanessa J - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende gastehuis.
Besigheim se terugvoer
Hallo Vanessa en baie dankie vir die vriendelike woorde. Dis 'n plesier om aangename, fyn opgevoede, bedagsame en netjiese gaste soos julle te ontvang. Nogmaals hartlik geluk met Leanne se briljante prestasie. Ons beste wense aan haar vir 'n baie blink en gelukkige toekoms. Julle is altyd welkom, Daniel en Antoinette Kritzinger.
Jaco S - Apr 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, pragtige omgewing.
Rudolf R - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal besis weer daar bly.
Besigheim se terugvoer
Ons waardeer jou vriendelike woorde, Marie. Jy is bedagsaam en ongekompliseerd, en altyd welkom. Groete, ook aan jou seun. Daniel en Antoinette
Jacques N - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvryheid was uitsonderlik. Die gastehuis is netjies, gemaklik en perfek geleë.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie Jacques - dis lekker om aangename, fyn opgevoede en ongekompliseerde gaste soos jy te ontvang. Kom kuier gerus weer - altyd welkom. Daniel Kritzinger
Adele S - Feb 2022
Algehele gradering
Hartlike ontvangs.
Besigheim se terugvoer
Dankie Adele, dis altyd gaaf om erkentlike en aangename gaste te ontvang. Julle is altyd welkom terug. Vriendelike groete, Daniel Kritzinger.
Maryke K - Feb 2022
Algehele gradering
Absoluut puik! Baie dankie.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie, Maryke. Dit was gaaf om 'n aangename gas soos jy te ontvang. Julle is altyd weer welkom. Daniel Kritzinger
Albertus R - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het die aand by Besigheim geniet.
Besigheim se terugvoer
Dankie Albertus ,
Julle is aangename en bedagsame gaste, en is altyd weer welkom.
Vriendelike groete
Daniel Kritzinger
Madelein L - Feb 2022
Algehele gradering
Eerste jaar student weggebring.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie Madelein.
Julle was baie aangename en bedagsame gaste, en is altyd weer welkom.
riendelike groete. Daniel Kritzinger
Angelique S - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon kamer, badkamer en klein kombuis-area met lieflike privaat patio en swembad.
Besigheim se terugvoer
Hallo Angelique
Dankie vir jou vriendelike woorde. Soos genoem, is dit ons kleinste en goedkoopste eenheid. Ek is bly julle het lekker gebly.
Jy is welkom terug.
Groete aan jou gawe man en dogter.
Daniel Kritzinger
Leon L - Apr 2022
Algehele gradering
Die verblyf het aan al ons vereistes voldoen.
Besigheim se terugvoer
Dankie Leon, en baie welkom. Vriendelike groete. Daniel en Antoinette Kritzinger.
Annalie F - Feb 2022
Algehele gradering
Baie ruim kamer en pragtig skoon. Veilig.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie, Annalie. Dit is altyd gaaf om aangename en bedagsame gaste te ontvang. Julle is altyd weer welkom. Daniel Kritzinger
Cathy O - Mrt 2022
Algehele gradering
Vriendelik en baie professioneel.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie, en julle is altyd weer welkom. Daniel Kritzinger
Santa D - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en gekuier saam met ander gaste.
Besigheim se terugvoer
Die kamer word nie met lugversorging geadverteer nie.
Dis nie 'n oop gat in die muur nie, maar 'n gesluite binnedeur wat volgens munisipale regulasies nie toegebou mag word nie. Dis geïsoleer vir klankdigting en die plank is daar om estetiese redes.
Die dubbelkleefband het losgekom en julle was terug voordat ons dit kon regmaak. Dit was nie met aankoms so nie.
Jammer vir die ongerief.
Elsabe E - Apr 2022
Algehele gradering
Stil omgewing. Netjiese skoon ruim kamer en groot stort.
Karin L - Okt 2022
Algehele gradering
Regtig rustig, skoon en gerieflik. Vriendelike mense.
Esna S - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Mark L - Des 2022
Algehele gradering
Functional.
Besigheim se terugvoer
Thank you for the feedback. The issues raised here could be better handled and put into perspective on a personal basis. Best regards, Daniel Kritzinger, Besigheim.
Esna V - Okt 2022
Algehele gradering
Ons het die area besoek.
Besigheim se terugvoer
Dis 'n vreemde resensie.
Ons bly oorkant die pad, ons stap net oor indien nodig en het op geen manier geraas nie.
Die drie kamers is behoorlik gediens.
Ek vermoed die ongelukkigheid spruit uit die feit dat julle die privaat kombuis onregmatig gebruik het en die vuil skottelgoed vir ons gelos het.
Ilze V - Des 2021
Algehele gradering
'n Vinnige kuier vir 'n troue.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie, Ilze, vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om jou te ontvang. Altyd welkom.
Gueorgui D - Nov 2021
Algehele gradering
Good location, pleasant stay.
Besigheim se terugvoer
Thank you so much, Gueorgui - always welcome back. Daniel Kritzinger
Ilze K - Nov 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf, uitstekende ligging.
Besigheim se terugvoer
Hallo Ilze
Baie dankie. Dit was aangenaam om vriendelike en ongekomplisserde, waarderende gaste soos julle te ontvang.
Vriendelike groete, en altyd welkom!
Daniel
Ida D - Sep 2021
Algehele gradering
Gasvrye eienaars, netjies en skoon.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie, Ida. Julle is modelgaste en altyd welkom. Vriendelike groete, Daniel Kritzinger.
Andre B - Mei 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging, rustige omgewing en kamer baie skoon en netjies.
Susi A - Mrt 2021
Algehele gradering
Lovely peaceful garden, well appointed cottage.
Besigheim se terugvoer
Thank you very much for the kind words. You were very pleasant, uncomplicated and tidy guests. It would be nice to welcome you back.
Jean S - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier in pragtige area.
Heidi D - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies, veilig, goeie WiFi, genoeg TV-kanale, lekker buite-area, pragtige tuin.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe en vriendelike kommentaar. Jy is altyd weer welkom. Vriendelike groete, Daniel Kritzinger.
Annette B - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie Annette.
Ek is bly jou verblyf was aangenaam. Altyd welkom.
Vriendelike groete
Daniel Kritzinger
Zoe G - Feb 2021
Algehele gradering
Great.
Besigheim se terugvoer
Hello Zoe, thank you, also for the tip. We put enough tea, coffee, sugar, and milk in our rooms for normal consumption. Unfortunately, some guests simply clear the containers if we put in more, and even ask for three toilet rolls for a one-night stay. Guests may always ask for more if needed. Most welcome back. Daniel
Gordon F - Okt 2021
Algehele gradering
Good, clean, friendly.
Nosinethemba N - Mei 2021
Algehele gradering
Good.
Besigheim se terugvoer
Thank you for taking the time to review our establishment and for the generally very favorable review. More detail with regards to tidiness would be appreciated so that we can improve on that issue if necessary.
HS D - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie, Schalk. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete, Daniel Kritzinger.
Reyni J - Mrt 2021
Algehele gradering
Vriendelik, netjies en skoon.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om jou en Frederik te leer ken. Jy is baie welkom om weer te kom kuier.
Vriendelike groete.
Daniel
Pieter F - Okt 2020
Algehele gradering
Veilig ,Netjies , Vriendelik en BAIE Behulpsaam
Philip F - Sep 2020
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry, skoon, netjies, sonder fieterjasies.
Besigheim se terugvoer
Hartlike dank vir die vriendelike woorde van waardering. Jy was 'n modelgas en is altyd baie welkom. Mooiloop.
Daniel Kritzinger
Thomas W - Mrt 2020
Algehele gradering
Easy, no fuss.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Maklik, geen moeite nie.
Vriendelike diens wat aan my vereistes voldoen het. Waardeer die maklike veilige parkering.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Besigheim se terugvoer
Hallo Thomas,
Thank you for the kind words, which I really appreciate. You were a very pleasant and tidy guest.
Best regards and always most welcome.
Daniel
Gesina L - Feb 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, goeie diens.
Besigheim se terugvoer
Hallo Gesina,
Dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om julle te ontvang. Julle is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Daniel Kritzinger
Duane H - Nov 2020
Algehele gradering
Very near and tidy. Convenient location.
Besigheim se terugvoer
Hello Duane,
Thank you for your kind words. It has been a pleasure to accommodate you. Welcome back at any time.
Best regards
Daniel Kritzinger
Cia B - Mrt 2020
Algehele gradering
Ouer dekor. Donker kamer. Mooi tuin.
Besigheim se terugvoer
Hallo Cia
Die dekor is 'n persoonlike saak en word duidelik op die foto's aangedui. 'n Gas kan vooraf besluit of hy/sy daarvan hou en bespreek, of nie. Baie gaste is dol oor die interieur en wou al die skilderye koop. Die een nag wat die kuierhond getjank het, was 'n ongelukkige uitsondering en ek het om verskoning daarvoor aangebied. Bo kla gaste soms weer dat die kamer te lig is. Dit is moeilik om elke smaak te bevredig, en alles is relatief.
Nogtans dankie vir jou besoek en vriendelike groete.
Daniel Kritzinger
P.s. O - Mrt 2020
Algehele gradering
Geen kommentaar.
Johan R - Okt 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie, Johan. Ek waardeer jou positiewe kommentaar opreg. Ons probeer bekostigbare, gerieflike en skoon akkommodasie aanbied. Jy is enige tyd weer welkom.
Vriendelike groete
Daniel Kritzinger
Besigheim
Anso D - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon, gerieflik, veilig, maklik om in te klok.
Anna O - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing en vriendelike mense.
Sandra D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjiese, veilige verblyf.
Besigheim se terugvoer
Beste Sandra,
Baie dankie, ons waardeer die baie positiewe kommentaar baie. Dis nie luukse akkommodasie nie, maar hopelik gerieflik, skoon en waarde vir geld.
Julle is altyd weer welkom. Sulke terugvoer maak dit die moeite werd.
Groete,
Daniel Kritzinger
Besigheim
Elisabeth S - Feb 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie vir die vleiende kommentaar. Aangename, ongekompliseerde gaste soos julle maak dit die moeite werd om in die bedryf te wees en bly. Julle is enigte tyd hartlik welkom.
Vriendelike groete
Daniel Kritzinger
Besigheim
Kobus S - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Andre M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie skoon, netjiese gastehuis! Rustige omgewing en loopafstand vanaf die Spar by die Boord.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie, André. Julle is altyd baie welkom.
Pieter V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Mari O - Nov 2019
Algehele gradering
Baie goed ingerig, skoon en baie goeie diens.
Laurika S - Nov 2019
Algehele gradering
Netjies en het als wat benodig word.
Besigheim se terugvoer
Hallo Laurika,
Dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om kulle te ontvang.
Vriendelike groete,
Daniel en Antoinette Kritzinger
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Louis B - Des 2019
Algehele gradering
Die wooneenheid was goed en goed toegerus.
Jopie C - Des 2018
Algehele gradering
Ons sal weer en weer hier oorbly.
Chris P - Des 2018
Algehele gradering
Uitsonderlike vooraf kommunikasie, wat fantasties is. Kamers besonders netjies.
Besigheim se terugvoer
Goeiedag Chris,
Baie dankie vir die vriendelike en positiewe woorde. Ek is jammer ons was weg, maar Lionel en Stefan is altyd baie professioneel, vriendelik en behulpsaam. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.
Geseënde Kersfees en 'n baie voorspoedige 2019!
Daniel Kritzinger,
Besigheim
Anwen O - Nov 2018
Algehele gradering
Gemaklike, bekostigbare verblyf.
Besigheim se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was aangenaam om jou hier te hê. Ons verwelkom jou graag terug.
Vriendelike groete
Daniel Kritzinger - Besigheim
Liesel Elsie B - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was puik.
Ronald C - Sep 2018
Algehele gradering
A comfortable stop-over.
Sarel S - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie, bekostigbare verblyf.
Mari O - Okt 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang