Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Besigheim

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Besigheim is geleë in Die Boord, 'n stil woonbuurt in Stellenbosch, 400 m vanaf die Winelands Ortopediese Hospitaal en 2 km vanaf die nuwe Medi-Clinic. Dit is ongeveer 400 m vanaf The Boord Winkelsentrum en 2 km vanaf die middedorp en die universiteitskampus. Dit is naby hooftoegangsroetes, 20 km vanaf die strand en 30 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Besigheim bied 'n verskeidenheid gerieflike, bekostigbare verblyftipes. Rowland's Rest en Clivia is selfsorg-eenhede. Ontbyt is 'n opsionele ekstra en kan vooraf gereël word. DStv, gratis en onbeperkte WiFi en lugversorging is beskikbaar in alle eenhede behalwe Disa en Protea. Veilige parkeerplek word voorsien.

Stellenbosch is die hoofkwartier van die Kaapse Wynlande en bied wonderlike geleenthede vir toeriste. Van die land se toprestaurante is in en om die dorpie en in die skilderagtige wingerde geleë. Daar is agt gholfbane binne maklike bereik en die geskiedkundige en jeugdige atmosfeer van die dorp met sy wonderlike argitektuur, eikebome, pragtige berge en die Eersterivier, maak dit 'n spesiale kuierplek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Petro B
Saam met vriende
5.0
Besigheim word hoogs aanbeveel. Gerieflik, puik diens, warm ontvangs. Gerieflik! Veilig!
Aug 2024
Herman O
Saam met lewensmaat
5.0
Het net een nag oorgeslaap en baie gasvry ontvang. Baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly.
Aug 2024
Natalie M
Gesin met tieners
5.0
Everything we needed for a night in Stellenbosch, thank you! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Othniel F
5.0
Baie vriendelik ontvang en lekker gebly. Baie lekker gebly. Sal beslis weer.
Mrt 2024
Kelly H
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Stress-free and easy-going.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daniel J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Besigheim het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBO0wZFUIQw06Hlg7PfTrFObxlKq6xkBRCwOqBfUHpJpbwGlHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 6 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.94512954256 18.845464079693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang