Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Besigheim

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Besigheim is in Die Boord, 'n rustige woonbuurt in Stellenbosch geleë. Dié gastehuis is net 400 m vanaf die Wynland Ortopediese Hospitaal en 2 km vanaf die nuwe MediClinic. Dit is sowat 400 m vanaf Die Boord Winkelsentrum en sowat 2 km vanaf die middedorp en universiteitskampus. Vername hoofroetes is maklik van hier af bereikbaar en Kaapstad Internasionale Lughawe is sowat 30 km van ons af.

Besigheim bied 'n verskeidenheid van gerieflike, bekostigbare verblyf. Rowland's Rest en Clivia is selfsorgeenhede. Ontbyt is opsioneel beskikbaar teen 'n tarief indien vooraf gereël. DStv, gratis en onbeperkte WiFi en lugversorging is in alle eenhede beskikbaar, behalwe Disa en Protea, en veilige parkeerplek word voorsien.

Stellenbosch is die hoofsetel van die Kaapse Wynlande en bied wonderlike geleenthede aan toeriste. Van ons land se toprestaurante is in en om die dorp en op die skilderagtige wynlandgoedere geleë. Daar is 8 gholfbane wat maklik van hier af bereik kan word. Die historiese en jeugdige atmosfeer wat hier heers, die argitektuur, eikebome, pragtige berge en die Eersterivier maak Stellenbosch 'n besonderse plek om te besoek!

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 95 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Arina F
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar gaan bly. Ons het verskriklik lekker gebly - alles was tot op fynste detail gekommunikeer deur die eienaar. Die woonstel is baie ...
Sien meer
Nov 2024
Anna-maria F
Saam met lewensmaat
5.0
Puik verblyf, baie netjies en veilige parkering. Baie netjiese verblyf, vriendelike ontvangs en veilige parkering. Ons het baie lekker gebly. Groot ka...
Sien meer
Nov 2024
Werner S
5.0
Baie lekker! Baie gemaklik! Baie rustig en saligheid gehad! Baie baie lekker gebly!
Okt 2024
Derick M
5.0
Uitstekende, bekostigbare en gerieflike verblyf! Die gashere is vriendelike en uiters gasvrye mense. Hulle het my dadelik tuis laat voel en ek het hee...
Sien meer
Okt 2024
Claire M
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, quiet, comfortable. Very convenient guest house with well-appointed and spotlessly clean rooms. The host was friendly and accomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daniel J Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 95

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Besigheim het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovell-laan 6, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeBO0wZFUIQw06Hlg7PfTrFObxlKq6xkBRCwOqBfUHpJpbwGlHl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 95 5 1 5 6 Lovell Avenue Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -33.94512954256 18.845464079693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345