Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bessie on Vondeling

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1200 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Gaste moet 'n huurooreenkoms teken met die eiendom wanneer die bespreking bevestig is.
- Reg van toegang is voorbehou. Indien In Touch (die bestuurder) agterkom dat gaste onvanpaste gedrag toon sal hulle gevra word om die perseel te verlaat, sonder waarskuwing. Geen terugbetalings sal in so 'n geval plaasvind nie.
- Geraas en harde musiek word glad nie toegelaat nie.
- Geen persoon mag enige onaanvaarbare steurnis, oormatige of onnodige geraas veroorsaak wat die gerief of vrede van enige persoon versteur nie. Die boete hiervoor is tussen R500 en R1000.
- Gaste mag nie partytjies hou of spanbou-geleenthede op die perseel hê nie.
- Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.
- Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Gidshonde word toegelaat indien dit vooraf gereël is.
- Indien daar enige tekens of reuke is wat aandui dat enige gas in die eiendom gerook het, sal die totale deposito verbeur word.
- Die breekskade- en/of sleuteldeposito word normaalweg binne 14 dae na die uitklokdatum terugbetaal.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Vondeling- en Marcusstraat, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70457a537250e89eda67c99e8bc058a8545f1604416236c5d9393245e17b618a4c68ecec40367a851989371900df949a16fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 Corner of Vondeling & Marcus Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.08760973642 18.03633120734

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang