Louwtide
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louw Tide 23, Tweedelaan, Boknes, 6189, Oos-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Louwtide is 'n vakansiehuis met die BESTE uitsig moontlik in hierdie klein vakansie dorpie -Boknes- Oos-Kaap. Koffie tydens sonsopkoms op die stoep is n moet! Hierdie gerieflike selfsorghuis is OP die lagoon en 4minute se loop na die see (hoofstrand)tydens piektye is daar lewensredders. Gaste in rolstoele kan van die toegangshek, deur die huis tot op die strand beweeg sonder enige trappe
Die verblyf het 4 privaat slaapkamers met kinderslaaparea apart,
3 volledige badkamers, soos volg: "ensuite", gesinsbadkamer en buite badkamer, .Genoeg spasie in die huis dat 10 gaste vrylik kan rondbeweeg
Die selfsorgkombuis is sentraal en vloei gerieflik met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, en ander toebehore .natuurlik eetgerei en breekware ook. Die leefarea is oopplan met drie dele ,sonhoekie ,televisie area en eetkamer met sitplek vir tien gaste.
Daar is verder n houtkaggel vir die winter maande.
kinders wat in lagoon swem kan vanaf die stoep dopgehou word .
Aktiwiteite in die sluit kajakvaart, swem, stap, fietsry, voëlkyk ens
LOUWTIDE
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Louw Tide 23, Tweedelaan, Boknes, 6189, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Boknesstrand Cannon Rocks Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louw Tide 23, Tweedelaan, Boknes, 6189, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang