Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Louwtide

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Tide 23, Tweedelaan, Boknes, 6189, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Louwtide is 'n skouspelagtige vakansiehuis in die gesogte area Boknes in dei Oos-Kaap. Hierdie lieflike selfsorghuis is op dieselfde perseel as 'n permanente inwoner, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe en 'n privaat ingang.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 'n aparte slaaparea vir 2 kinders en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is enkelbeddens in die derde, vierde en vyfde slaapkamers. Die slaaparea vir kinders het enkelbeddens. Albei badkamers het 'n bad, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toeegrus. Die sitarea het gemaklike stoele, 'n TV, 'n etenstafel en 'n enkelbed. Die sonkamer het 'n knus kaggel, 'n sitarea vir 2 gaste en 2 enkelbeddens.

Die huis beskik ook oor 'n lieflike sitarea op die stoep met asemrowende uitsigte oor die see en die strandmeer.

Aktiwiteite in die omgewing sluit kajakvaart, swem, voetslaan, fietsry, voëlkyk en branderplankry in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Louw Tide 23, Tweedelaan, Boknes, 6189, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louw Tide 23, Tweedelaan, Boknes, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d9a44b2fa04d1754e01acb70030ca77c7456a33a1d524ac1e22eee4a5f27c4f0a4806a909cdd5922bef43631bf9994a5b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 10) 23 Louw Tide Tweede Laan 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.725928943227 26.583479118716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang