Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

BestInn

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tweeslaapkamerkothuis
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n TV en lugversorging en dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die gedeelde badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n kinderslaapbank vir 2 kinders, 'n TV met stroomdienste en lugversorging. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n toonbank met stoeltjies en 'n etenstafel toegerus. WiFi is ook beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat swembad
Dienste
  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde musiek en oormatige geraas word nie na 22:00 toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Parkeer asb. slegs in die aangewese parkeerplek.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenslaapkamerkothuis
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié knus kothuis het 'n koningingrootte-bed en 'n rusbank in die sitarea vir 2 kinders. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n induksieplaat, lugbraaier, oond, mikrogolfoond en 'n toonbank toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, TV en lugversorging in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Harde musiek en oormatige geraas word nie na 22:00 toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Parkeer asb. slegs in die aangewese parkeerplek.
Ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 700
R1 700 R1 530
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stonehenge-singel 3, Beverley Grove, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd20d982f6eba2cd25874e0c5305e0cb6c0411aa9e73ec7caa73f821936c4c8e9a469c9b34612256785518185369c7f2d152c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 3 Stonehenge Crescent Beverley Grove 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.9646536 25.4971623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang