Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bestuis Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Hyla S
1 nag
5.0
Okt 2024

Heerlike, rustige oornag langs 'n lieflike dam. Lieflike blyplek op die oewer van 'n pragtige dam. Die plek is silwerskoon, modern en het 'n pragtige braai op die stoep wat met seile toegemaak kan word as dit te koud is. Die gasvrou is vriendelik en bereid om met enigiets te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien E
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Ons was bevoorreg om 'n klein byeenkoms te hê saam vriende en familie. Ons kan nie wag om terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bestuis Cottages
Baie dankie. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Marlene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Peaceful and relaxing. Peaceful near the dam, with the birds flying around and all enjoying the calmness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bestuis Cottages
Thank you Marlene for the review. It is so great to hear when guests are enjoying the view of the dam and the sounds that the birds make.

Bertus D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Rustige area, netjies en skoon geriewe, goeie sekuriteit en waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly, Juanita was altyd behulpsaam gewees. Plekkie is skoon en netjies en baie goed geleë. Twee goedjies om dalk na te kyk, al ons klere was op hangers en die klerekas was nie geskik vir hangende klere nie. Kyk ook moontlik vir 'n staande spieel in die kamer vir vroue wat hul hare wil doen. Verder het ons baie lekker gebly en sal beslis weer 'n draai maak in die nabye toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bestuis Cottages
Baie dankie, Bertus. Ons waardeer jou resensie en raad. Ons sal beslis na die kas kyk en seker maak dat daar hangstok ingesit word. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves.

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Huislik, skoon en gerieflik en goed geleë. Alles was gerieflik, netjies en skoon. Al wat ek sal voorstel, is 'n klein spieëltafel of blad met spieël in die hoofslaapkamer. By die braai area 'n skoppie en borsel om die as van die braai op te vee, veral as jy langer as 2 dae bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kate N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

An escape to the farm. What a lovely time! We found our way through the imposing mountain countryside to the neat, well-appointed cottage on a working farm. The Guinea fowl were all there to welcome us, and the house was impeccably clean. Our hosts made checking in easy and have ensured that every amenity is easy to locate and use. We were two families with babies, and everyone was comfortable and had fun! Walks around the farm itself were a group favourite! Big thanks to our hosts for their kindness and hospitality. We'd love to visit again some time!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike atmosfeer en pragtige plek. Ons het baie lekker gekuier, dit is so mooi daar en die kothuis was perfek, ons het in die otter gebly. So mooi skoon en pragtig - ons het ook gaste geniet wat kom kuier het, daar was die mooiste katte op die plaas en 4 van hulle het ons kom besoek. Ons is kat mense so ons het die kuiertjie terdege geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bestuis Cottages
Baie dankie vir jou terugvoer. Dis so goed om te hoor julle het die tydjie by Bestuis geniet. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Rozanne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wonderful stay, quiet and very neat, would recommend Bestuis. We had a wonderful stay at Bestuis. We stayed in Die Luiperd, which catered for everything. Tidy and modern. There is a big dam for bass fishing, and it is close to a few amazing wine farms. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Absolutely fantastic. Absolutely beautiful. Everything was just perfect. Hosts were amazing and extremely helpful and friendly. Facilities were amazing and everything worked perfectly. Well done to the accommodation team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Excellent excellwnt! Puik diens en uitstekende verblyf. Gaan definitief terug kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Bestuis Cottages
Baie dankie Madeleine. Ons waardeer die terugvoer so baie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bestuis Plaas, Proteaweg, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA662c7fbe6842d2907630e68f158625bdf1840b9256a1974d4ac10e47461d0adecaf537fc394175941ed1f44d01832bb47d27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Bestuis Farm Protea Road 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798543456334 18.833758562952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang