Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bestuis Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Bestuis Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kate N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate N

An escape to the farm.

What a lovely time! We found our way through the imposing mountain countryside to the neat, well-appointed cottage on a working farm. The Guinea fowl were all there to welcome us, and the house was impeccably clean. Our hosts made checking in easy and have ensured that every amenity is easy to locate and use. We were two families with babies, and everyone was comfortable and had fun! Walks around the farm itself were a group favourite! Big thanks to our hosts for their kindness and hospitality. We'd love to visit again some time!

Antoinette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Heerlike atmosfeer en pragtige plek.

Ons het baie lekker gekuier, dit is so mooi daar en die kothuis was perfek, ons het in die otter gebly. So mooi skoon en pragtig - ons het ook gaste geniet wat kom kuier het, daar was die mooiste katte op die plaas en 4 van hulle het ons kom besoek. Ons is kat mense so ons het die kuiertjie terdege geniet.

Bestuis Cottages se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Dis so goed om te hoor julle het die tydjie by Bestuis geniet.
Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Bestuis Cottages
Rozanne K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne K

Wonderful stay, quiet and very neat, would recommend Bestuis.

We had a wonderful stay at Bestuis. We stayed in Die Luiperd, which catered for everything. Tidy and modern. There is a big dam for bass fishing, and it is close to a few amazing wine farms. Would definitely stay there again.

Barry D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry D

Absolutely fantastic.

Absolutely beautiful. Everything was just perfect. Hosts were amazing and extremely helpful and friendly. Facilities were amazing and everything worked perfectly. Well done to the accommodation team.

Madeleine K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine K

Excellent excellwnt!

Puik diens en uitstekende verblyf. Gaan definitief terug kom.

Bestuis Cottages se terugvoer

Baie dankie Madeleine. Ons waardeer die terugvoer so baie.

Bestuis Cottages
Pieter L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Kan Bestuis Cottages aanbeveel. Goed versorgde oornag verblyf.

Puik, baie netjiese verblyf. Die eenheid is goed toegerus met alles wat nodig is.

Bestuis Cottages se terugvoer

Baie dankie, Pieter. Altyd dankbaar om te hoor as gaste tevrede was.

Bestuis Cottages
Elzabe B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabe B

Bestuis die beste!

Bestuis os die beste. Oos wes tuis bes! Fantastiese plaas baie sentraal geleë. Tussen wynlande naby Capegate. Die pragtigste moderne eenhede. Mooiste uitsig vanaf die Vis se stoep. Baie vriendelike gasvrou wat sorg dat als perfek skoon en netjies is. Wasmasjien, skottelgoedwasser, lugreëling om net 'n paar pluspunte te noem. Ons en die ander familie sal beslis weer daar gaan bly. Daar rus en ontspan mens️️️️️.

Bestuis Cottages se terugvoer

Elzabe, baie dankie vir jou terugvoer. Dit word so baie waardeer. Ons is baie dankbaar dat julle die kuier by ons op die plaas geniet het. Dit was vreeslik lekker om jou te ontmoet en hier te kon huisves. Ons sien uit om julle weer te kan ontvang.

Bestuis Cottages
Lorne Indira S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorne Indira S

Bestuis Cottage is so aangename plekkie om by te bly! Ekt my tydjie daar geniet.

Dit was regtig 'n aangename bly!

Casper E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper E

Heerlike plaaskuier!

Ons het heerlik gebly by Bestuis Cottages! Die Leeu cottage is goed ingerig en perfek vir 'n groot groep.

Venetia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia S

Heerlik!

Heerlik gebly. Gasvrou vriendelik. Blyplek uitstekend. Bly altyd daar as ons Paarl toe moet gaan.

Zoe G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zoe G

Comfortable, well equipped, modern.

We really had a lovely and relaxed time. It was a beautiful place to stay, very comfortable with all the 'bits' we needed.

Alfredo L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfredo L

Relaxing, modern and beautiful house.

A nice place, very relaxing. Modern and beautiful house. Very spacious for 2 people. We really enjoyed our stay. Thanks Juanita.

Bestuis Cottages se terugvoer

Thank you, Alfredo. So good to hear that you enjoyed your stay with us.

Bestuis Cottages
Aldeanlanice L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldeanlanice L

Spectacular, breathtaking views. If you want peace and quietness, this is your de.

Juanita and her husband are very kind and helpful. They went above and beyond what was expected from them. We will be back again.

Herman P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman P

Een van die mooiste en beste plekke waar ons nog gebly het.

Bestuis Cottages is een van die mooiste en beste plekke waar ons nog gebly het. Netjies gebou en toegerus, sprankelskoon, met 'n pragtige uitsig op die dam met sy watervoëls. Die eenheid is ruim. Die koninggrootte bed is ferm en slaap soos 'n droom. Die badkamer, stort en waterdruk is goed. Die kombuisie het aan al ons behoeftes voldoen en die lugreëling is effektief. Die sekuriteit is goed en ons het veilig gevoel. Die sentrale ligging in die Wynlande is ideaal om al die omliggende toeriste-aantreklikhede te besoek, waarna jy kan ontspan op die stoep met 'n vuur en 'n glas wyn. Die atmosfeer is absoluut rustig, met net die watervoëls se geluide as geselskap. Dié plek kan maklik 'n gunsteling word.

Bestuis Cottages se terugvoer

Baie dankie, Herman, vir jou mooi woorde en deeglike resensie. Dis so lekker vir ons om te hoor dat julle ons Cottage en die plaaslewe geniet het.

Bestuis Cottages
Jani V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani V

Gevoel soos "home".

Skoon, netjies, veilig. Baie lekker geslaap in vars en kwaliteit beddegoed. Aircon was heerlik in die hitte. Die huisie het oulike gogga-proof deure. Die stoep het 'n groot braai wat lekker was met 'n mooi uitsig oor die dam/natuur. Oulik dat ons net die hek kan bel om in en uit te gaan soos ons wil. Groot veiligheidshek wat die slaapkamer en badkamer afsluit. Het daarvan gehou vir veiligheid. Dankie, Juanita!

Bestuis Cottages se terugvoer

Jani, baie dankie vir jou mooi deeglike resensie. Dit verduidelik so mooi ons plek. Ons waardeer dit opreg. Baie bly om te hoor julle het dit by ons geniet. Groete Juanita

Bestuis Cottages
Adele M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Ongelooflike paar dae in die Paarl.

Ons het baie lekker gekuier, veral op die stoep. Die huis is ruim en die omgewing is pragtig. Ons sal weer teruggaan.

Andre J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre J

Perfekte verblyf vir wynplase en Kaapstad.

Baie sentraal gelee om beide die wynplase en Kaapstad te besoek. Baie skoon en netjies en uitstekend toegerus en uitgelê. Ons het heerlik gebly in 'n rustige omgewing met 'n mooi uitsig oor die dam en groen gras rondom die eenheid. Ons sal vir seker terug gaan as ons die geleentheid kry.

Ninette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninette D

Pragtige huis, stil en rustig.

Bestuis was baie netjies, skoon, en baie stylvol. Ons het lekker fiets gery en vis gevang.

Liam D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liam D

Modern and well equipped.

The accommodation is modern, smart and well equipped in a beautiful area. The host was very organised and messaged me in advance with all the information I needed, as well as checking in on anything we needed.

Fourene S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fourene S

Rustigheid.

Dit was so rustig en stil. Netheid 100%.

Jp D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp D

Uitstekend. Sal beslis aanbeveel vir enige groep vriende.

Uitstekende verblyf. Verskriklik netjies. Braai area is lekker groot. Vervoer was 'n bekommernis, maar toe Uber nie beskikbaar was nie, het die gasheer vinnig alternatiewe metodes voorgestel.

Amanda D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Awesome.

Plesier om hier tuis te gaan.

Marisa D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa D

Oos, Wes, (bes)tuis, bes.

Pragtige ruim huis, baie mooi en modern met luukse meubels! Dankie vir jul gasvryheid, ons het heerlik gekuier en elke aand lekker gebraai!

Kaylin G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylin G

Peaceful, safe, neat, beautiful.

We felt safe and the place is beautiful! It was very tidy. Just take something for flies; I think this was due to the animals. Just a shoutout to the little guys and their sister on the bikes who assisted us when we struggled with the gate. The place is amazing! We would want to visit again.

Stefan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan H

Sien sterre

Ongelukkig was ek elke aand eers na 9pm daar, so het die prag redelik gemis, en weer vroeg oggende uit met werk. Briljante kommunikasie vanaf julle, asook Bestuis af! Al wat ek sou voorstel, as ek mag, is net om beter te komunikeer wat ingesluit en wat uitgesluit word, byvoorbeeld handdoeke, word kamers/skottelgoed daagliks gewas deur Bestuis, word koffie hervul daagliks etc. etc. Love the "out of town" ligging, maar winkels is nie om die draai nie, so op my 2de dag het ek geweet om koffie, suiker, melk en sjampoe/seep aan te vul. Ek weet, net klein klein dingetjies. Maar ja, my volgende verblyf daar sal ek beslis meer gebruik maak van die wonderlike omgewing! Dankie vir die wonderlike gasvryheid!

Ronel C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel C

Voel wel daar kort persoonlike aandag om dit gasvry te maak.

Lekker gebly, rustig en stil vir ons wat vanuit 'n besige stadslewe kom! Geen ekstras van geen aard nie, nie eens water in die yskas nie!

Ella J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ella J

Luuks.

Heerlik gebly. Baie netjies, veilig en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Bestuis Cottages se terugvoer

Ella, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit en is baie bly om te hoor julle het dit by ons geniet.
Groete
Juanita

Bestuis Cottages
Hannes V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V

Heerlik rustige omgewing. Eenheid skoon en netjies.

Baie lekker daar gebly. Mooi skoon en netjies en heerlik rustige atmosfeer.

Marius J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Uitstekend, uitstekend, uitstekend!

Uitstekende plek om te bly en baie sentraal. Ek moes langer gebly het.

Sasha P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha P

The Walvis Cottage was spacious, modern and had a terific view. Great access!

The service from my first email, until we left, was absolutely brilliant: speedy, detailed and friendly. Both the booking team and Juanita went above and beyond to ensure the perfect stay! Thank you!

Johannes S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes S

Fantasie plek met die mooiste uitsig. Eienaar vriendelik en net die beste diens.

Baie lekker gekuier en gerus.

Mario L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario L

Lekker en mooi.

Baie lekker kuierstoep.

Krystle A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Krystle A

So inviting inside with amazing view outside.

The perfect place for our occasion. It was neat and clean and everything we needed. It was inviting and the view really was amazing.

Nicole C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C

Relaxing weekend away.

We had such a peaceful weekend break. Beautiful views all around.

Bestuis Cottages se terugvoer

Thank you, Nicole. It is so good to hear that you enjoyed your stay. We would love to see you at Bestuis again.

Bestuis Cottages
Pauline E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline E

Heerlike, ontspanne kuier op die plaas.

Lieflike, ruim kothuis met genoeg spasie buite vir kinders om te baljaar. Die eenhede is ook ingerig om beurtkrag draaglik te maak. Lekker sentraal geleë om beide die wynlande, maar ook Kaapstad self te kan geniet. Sal dit beslis aanbeveel.

Bestuis Cottages se terugvoer

Pauline baie dankie. Dit is baie goed om te hoor julle het die verblyf en omgewing geniet. Groete Juanita

Bestuis Cottages
Husnaa S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Husnaa S

Fantastic stay at Bestuis, Juanita was so friendly and gave us a great honeymoon.

Unfortunately Wi-Fi was not working during our stay.

Bestuis Cottages se terugvoer

Husnaa, I am so happy you enjoyed your stay.
So sorry to hear about the Wi-Fi.
I wish you told me so that I could look into it immediately.

Bestuis Cottages
Schumall G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Schumall G

Pragtige ligging. Vriendelike diens van eienaars.

Gastehuis is skoon en netjies met vriendelike diens.

Sue H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sue H

Clean and convenient.

We were in the Winelands for two wine festivals, so really just needed somewhere clean and close by to sleep at, so this ticked those boxes. However, the description of the cottages was somewhat misleading as there is no dam anywhere close to the accommodation (the view from the deck is of a fence and solar panels, with mountains in the far distance). Also, the bedroom with the single beds is on the way into one of the double bedrooms, so couldn't really be used by non-families. Also note that both those bedrooms are a long way down the passage from the bathroom.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bestuis Plaas, Proteaweg, Klapmuts, 7625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA662c7fbe6842d2907630e68f158625bdf1840b9256a1974d4ac10e47461d0adecaf537fc394175941ed1f44d01832bb47d27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Bestuis Farm Protea Road 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.798543456334 18.833758562952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang