Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beté Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Tinus W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Ons het heerlik tuis gevoel, soos by my ouma hulle. Oom en tannie het ons baie vriendelik ontvang, al was ons laat gewees na 'n baie ver rit na Caledon. Die beddens was van puik kwaliteit en hulle het aan alles gedink om dit vir ons as moee reisigers gemaklik te maak. Heerlike tuisgebakte beskuit, selfs melk en ontbytpap was voorsien. Tannie is 'n kranige kok wat heerlike boereëtes voorsien teen uiters billike tariewe. Haar konfyte en ingelegde vrugte en waterblommetjies is legendaries. Koop gerus by haar as julle daar aandoen. Dis heerlik en die pryse is baie meer billik as by die padstalletjies. Baie dankie vir die omgee, oom en tannie, ons sien julle weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthi H
1 nag
5.0
Nov 2023

Caledon Ambassadeur. Baie gasvry en lekker gekuier saam met gasheer en -vrou. Een van die pragtig gerestoureerde huise en geboue in die straatblok. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie lekker, rustige atmosfeer. Dit was baie lekker, rustig. Veilig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hildegarde B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Netjiese en vriendelike verblyf. Super skoon en netjiese huis en kamer. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaars laat jou vinnig tuis voel. Hulle verskaf ook besluit en kitskos vir ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annalize L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Baie netjies, goed georganiseerd en alles in plek. Beté Accommodation loop die ekstra myl om jou welkom en tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Viljee J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

Lekker rustig. Eintlik maar net geslaap daar! Stil en eenkant in die tuin - lekker gerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joseph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollege-weg 11, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ea60281986c6d82d0438e2cbe1a4fd6fbb37d0620dcb1ea55a3eacc1e585f043f6089a9028b47edf227b676b9ebad4a98f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 11 Kollege Way Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -34.234095472382 19.426344037056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang