Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beté Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joseph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Beté Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tinus W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus W

Ons het heerlik tuis gevoel, soos by my ouma hulle.

Oom en tannie het ons baie vriendelik ontvang, al was ons laat gewees na 'n baie ver rit na Caledon. Die beddens was van puik kwaliteit en hulle het aan alles gedink om dit vir ons as moee reisigers gemaklik te maak. Heerlike tuisgebakte beskuit, selfs melk en ontbytpap was voorsien. Tannie is 'n kranige kok wat heerlike boereëtes voorsien teen uiters billike tariewe. Haar konfyte en ingelegde vrugte en waterblommetjies is legendaries. Koop gerus by haar as julle daar aandoen. Dis heerlik en die pryse is baie meer billik as by die padstalletjies. Baie dankie vir die omgee, oom en tannie, ons sien julle weer.

Marthi H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthi H

Caledon Ambassadeur.

Baie gasvry en lekker gekuier saam met gasheer en -vrou. Een van die pragtig gerestoureerde huise en geboue in die straatblok. Baie rustig en veilig.

Ronel N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel N

Baie lekker, rustige atmosfeer.

Dit was baie lekker, rustig. Veilig en baie netjies.

Hildegarde B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegarde B

Netjiese en vriendelike verblyf.

Super skoon en netjiese huis en kamer. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die eienaars laat jou vinnig tuis voel. Hulle verskaf ook besluit en kitskos vir ontbyt.

Annalize L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L

Baie netjies, goed georganiseerd en alles in plek.

Beté Accommodation loop die ekstra myl om jou welkom en tuis te laat voel.

Viljee J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Viljee J

Lekker rustig.

Eintlik maar net geslaap daar! Stil en eenkant in die tuin - lekker gerus.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollege-weg 11, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ea60281986c6d82d0438e2cbe1a4fd6fbb37d0620dcb1ea55a3eacc1e585f043f6089a9028b47edf227b676b9ebad4a98f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 11 Kollege Way Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -34.234095472382 19.426344037056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang