Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bet-El Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Kim S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Very pretty, peaceful and tranquil. Thoroughly enjoyed our stay, was peaceful and private. Very neat and clean and loved the decor as well. Will definitely visit again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die gasvrou was puik en die atmosfeer ontspanne en rustig. Dit was heerlik en baie mooi uitleg en dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leminda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie oulike plek. Baie oulike gasvrou. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Baie lekker gebly! Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Bet-El Guest House
Dankie Cobus, dit was lekker om julle hier te hê, julle is altyd weer welkom. Groete Marleen

Cecile D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlik, gerieflik en het tuis gevoel. Die verblyf was netjies, gerieflik en veilig, en die ontvangs was hartlik. Die gasvrou het moeite gedoen om ons tuis te laat voel en het ook goeie aanbevelings vir besienswaardighede gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louw En Antonette E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Netjies, gerieflik en vriendelike personeel. Heerlike oornag tuiste. Naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Waarde vir geld combined met die gasvryheid van die gasvrou. Baie lekker gebly. Was hartlik ontvang en het lekker gelag oor die klein hondjie daar en sy doen dinge, veral op die eerste dag toe hy vermis was en toe opgespoor was waar hy vas gesit het in 'n kompos hoop. Dit is baie lekker snoesig in die winter met die erge kou. Dit is ook baie stil en binne minder as 5 minute is jy by die Kalahari Mall. Plek is netjies en veilig en baie mooi met al die groen.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charnikah L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Beautiful and warm. It was really nice and a beautiful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David S
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Wanneer jy arriveer is dit verwelkomend en knus. Mooi tuintjie, smaakvol gemeubileerd, privaat en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Bet-El Guest House
Dankie David. Julle altyd weer welkom.

Jana F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Pragtig en skoon. Ons het heerlik gekuier by Bet-El. Die plekkie is pragtig opgemaak, ruim, skoon en baie goed toegerus. Die klein goedjies is wat die plekkie spesiaal maak, die gasvrou het aan alles gedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Bet-El Guest House
Dankie Jana, kom kuier weer asseblief.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitstraat 5, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf396b97d308ff2e523c841c7abb53f11b14056dfed2f1c25bcd76a91891d65327642fe60ad8f305ca62baf5475ce38d0ccba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 5 Du Toit Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.44187 21.2682499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang