Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bet-El Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 54 resensies vir Bet-El Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kim S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim S

Very pretty, peaceful and tranquil.

Thoroughly enjoyed our stay, was peaceful and private. Very neat and clean and loved the decor as well. Will definitely visit again. Thank you.

Heinrich H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H

Die gasvrou was puik en die atmosfeer ontspanne en rustig.

Dit was heerlik en baie mooi uitleg en dekor.

Leminda V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leminda V

Baie oulike plek.

Baie oulike gasvrou. Ons het lekker gebly.

Cobus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus V

Fantasties!

Baie lekker gebly! Heerlik!

Bet-El Guest House se terugvoer

Dankie Cobus, dit was lekker om julle hier te hê, julle is altyd weer welkom.

Groete
Marleen

Bet-El Guest House
Cecile D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile D

Heerlik, gerieflik en het tuis gevoel.

Die verblyf was netjies, gerieflik en veilig, en die ontvangs was hartlik. Die gasvrou het moeite gedoen om ons tuis te laat voel en het ook goeie aanbevelings vir besienswaardighede gedoen.

Louw En Antonette E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw En Antonette E

Netjies, gerieflik en vriendelike personeel.

Heerlike oornag tuiste. Naby restaurante.

Emile C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile C

Waarde vir geld combined met die gasvryheid van die gasvrou.

Baie lekker gebly. Was hartlik ontvang en het lekker gelag oor die klein hondjie daar en sy doen dinge, veral op die eerste dag toe hy vermis was en toe opgespoor was waar hy vas gesit het in 'n kompos hoop. Dit is baie lekker snoesig in die winter met die erge kou. Dit is ook baie stil en binne minder as 5 minute is jy by die Kalahari Mall. Plek is netjies en veilig en baie mooi met al die groen.

Charnikah L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charnikah L

Beautiful and warm.

It was really nice and a beautiful place to stay.

David S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Wanneer jy arriveer is dit verwelkomend en knus.

Mooi tuintjie, smaakvol gemeubileerd, privaat en veilig.

Bet-El Guest House se terugvoer

Dankie David. Julle altyd weer welkom.

Bet-El Guest House
Jana F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana F

Pragtig en skoon.

Ons het heerlik gekuier by Bet-El. Die plekkie is pragtig opgemaak, ruim, skoon en baie goed toegerus. Die klein goedjies is wat die plekkie spesiaal maak, die gasvrou het aan alles gedink.

Bet-El Guest House se terugvoer

Dankie Jana, kom kuier weer asseblief.

Bet-El Guest House
Ria D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D

Na 'n lang dag op die pad was dit 'n oase.

Verblyf was skoon en baie gerieflik. Gasvrou het in fynste detail aan alles gedink om ons verblyf 'n aangename ondervinding te maak.

Bet-El Guest House se terugvoer

Dankie Ria, was lekker om julle hier te hê, kom asb weer.

Bet-El Guest House
Marnel K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnel K

Netjies, interessant en mooi.

Skoon en netjies, stil omgewing.

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie. Kom bly asseblief weer hier.

Bet-El Guest House
Elize E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E

Die besoek aan Upington was interessant en Bet-El 'n lekker gastehuis om te bly.

Dis 'n skoon en netjiese blyplek met al die geriewe wat mens benodig. Gerieflik geleë. Baie dankie vir 'n lekker oorslaap by julle!

Marlese C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlese C

Ons was 'n gesin van 5. Heerlik gebly. Interessante, netjiese plekkie.

Naby die mall en eetplekke. Gerieflik naby die hospitaal. Uitstekende ligging.

Leandra R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra R

Baie baie oulike plek, beveel dit verseker aan.

Baie baie gasvry en vriendelike mense. Die plekkie is baie netjies. Ons het baie lekker gebly.

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie Leandra, was lekker om julle hier te hê. Kom asb weer. Daai manne gaan nog baie hier rugby speel.
Groete
Marleen

Bet-El Guest House
Karlin G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlin G

Regtig 'n lekker plek.

'n Baie vriendelike ontvangs, ruim kamers met alles wat jy nodig sal hê om jou oornag glad te laat verloop. Goed geleë in 'n stil straat.

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Kom asb. weer.

Groete
Marleen

Bet-El Guest House
Michelle K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle K

Baie netjies, lekker gekuier!

Baie netjiese plekkie. Rustig en Marleen is baie behulpsaam.

Bet-El Guest House se terugvoer

Dankie Michelle kom bly asb weer hier.

Bet-El Guest House
Philip Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip Z

Netjiese gastehuis.

Vriendelike ontvangs, netjiese kamers en omgewing, goed geleë en baie veilig.

Bet-El Guest House se terugvoer

Dankie Philip hoop om julle gou weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete
Marleen

Bet-El Guest House
Werner B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B

Baie lekker!

Baie pragtige plekkie, ons het dit geniet. 'n Kombuisie sal nogal gerieflik gewees het met 'n paar borde aangesien die kamers apart is. Ek sal weer daar wil bly.

Bet-El Guest House se terugvoer

Hi Werner, dankie vir jou review. Daardie was ongelukkig nie die self catering kamer gewees nie. Volgende keer kan julle in een bly Julle baie welkom om weer te kom kuier. Groete
Marleen

Bet-El Guest House
Jaques K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jaques K

Nie voldoen aan verwagting nie.

Alles was netjies en skoon, maar die 2 dinge wat baie ongerieflik was, is die volgende: 1. Slegs 'n gordyntjie wat die badkamer/toilet skei van die eenheid. 2. Geen elektrisiteit nie. Slegs sonkrag wat veroorsaak dat die hele eenheid vanaf laataand tot soggens geen elektrisiteit het nie.

Bet-El Guest House se terugvoer

Goeiedag Jaques

Baie dankie vir jou terugvoer. Jammer oor die krag. Daar het in die loop van Saterdagnag 'n kabel fout ontstaan. Die fout het ook veroorsaak dat die son panele nie kon laai nie. Ek kan verstaan dat dit ongerieflik moes wees. Hulle steeds besig om fout reg te maak.

Wat die gordyn betref is julle nou eerste mense wat daarmee n probleem het en sal ek dadelik daaraan aandag gee.
Dankie dat jy my daarop attent gemaak het, Dit is al hoe mens kan verbeter as mense jou laat weet.

Hoop tog dat julle die vrymoedigheid sal he om weer hier te kom tuis gaan, dan sal ek u 10 % afslag gee.

Vriendelike Groete.

Marleen Stannard
Bet-El Gastehuis/Guesthouse

Bet-El Guest House
Cisca B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cisca B

Baie lekker.

Baie lekker blyplek. Die gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel!

Bet-El Guest House se terugvoer

Dankie Cisca, kom asb weer. Groete. Marleen

Bet-El Guest House
Alta L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L

Vriendelike ontvangs, rustig.

Toegerus vir kragonderbrekings - met oulike buitekombuisie met gasstoof. Kunstig en prakties. Baie dankie!

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie Alta, julle altyd weer welkom. Groete. Marleen

Bet-El Guest House
Malissa B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malissa B

Heerlik.

Stukkie hemel op aarde. Ons het baie lekker oornag in 'n pragtig versierde kamer met alles wat jy kan benodig. Heerlike nagrus gehad met ons voertuig ook agter 'n hek.

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie Malissa, vir jou mooi boodskap. Julle altyd weer welkom. Groete. Marleen

Bet-El Guest House
Quentin B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin B

Gerieflik en netjies.

Die kamers is goed ingerig en baie netjies.

Bet-El Guest House se terugvoer

Dankie Quentin.
Julle altyd weer welkom.
Groete

Bet-El Guest House
Derick C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netjiese en gerieflike eenheid. Naby restaurante en ander winkels. Stil en rustige omgewing.

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie Derick.

Julle altyd weer welkom.

Groete,
Marleen

Bet-El Guest House
Agnes B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnes B

Baie aangenaam.

Baie vriendelik ontvang. Diens uitstekend en gereeld seker gemaak of als reg is en of ons iets benodig. Lekker stil area.

Elmarie E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie E

Heerlik!

Kamers was baie mooi versier, netjies en gerieflik, alles wat mens nodig het. Bed het heerlik geslaap! Marlene is 'n uitstekende gasvrou. Dankie!

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie Elmarie, dit was lekker julle hier te hê, julle altyd weer welkom.

Bet-El Guest House
Christina V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V

Baie netjiese verblyf met pragtige tuintjie en volop voëls by die voordeur.

Vriendelike en hulpvaardige diens. Beveel dit absoluut aan. Ons 4x4 met daktent bo-op kon nie by hek inpas nie, maar die eienaars het met bure gereël vir veilige oornagstaanplek. Ons het dit baie waardeer.

Elbiena D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbiena D

Basies net oornag.

Eienaar kan dalk 1 liter melk in yskas los i.p.v. 250 ml houertjie. Strykyster is belangrik as jy vir sake kom en iets moet stryk. Andersins is plek tops.

Jacobus D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Vriendelike en ondersteunende ontvangs.

Geen probleme, baie lekker gebly en bo verwagtinge, goed ontvang.

Jonathan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan B

Baie oulike plekkie.

Alles wat jy nodig het en nog meer is beskikbaar by Bet-El Guest House.

Andries V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries V

Uitstekende verblyf met waarde vir jou geld en vriendelike diens.

Vriendelik ontvang met aankoms. Die area is baie rustig met die bome en voëls in die tuin. Sal beslis weer daar oorslaap.

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Bet-El Guest House
Simon N - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon N

Wonderlik.

Rustig, vriendelike mense, skoon en ons het lekker gerus.

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Bet-El Guest House
Marius V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Baie lekker.

Baie naby die hospital. Veilig gewees vir 'n voertuig.

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Bet-El Guest House
Vanessa D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa D

Dit was baie goed en doeltreffend.

Die gasvrou was baie vriendelik en akkommoderend. Baie netjies en gerieflik.

Bet-El Guest House se terugvoer

Dankie. Julle altyd weer welkom.
Vriendelike Groete
Marleen

Bet-El Guest House
Donico W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donico W

Baie goeie waarde vir geld.

Die plek het alles wat mens nodig het vir oorbly, gawe eienaars.

Annelize V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize V

Heerlike, rustige kuier.

Vriendelike diens. Skoon en netjies.

Bet-El Guest House se terugvoer

Dankie, julle is altyd weer welkom.

Seën vir die feesseisoen
Groete

Bet-El Guest House
Dalen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dalen V

Ons kuier was ongelooflik baie lekker.

Bet-El is een van die beste gastehuise wat ek al in gebly het in Upington.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Yolandi V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi V

Netjies, gemaklik en privaat.

Ons is vriendelik ontvang en kon heerlik ontspan na 'n lang rit in 'n lieflike, netjiese kamer.

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie Yolandi,
Dit was lekker om julle hier te hê.
Julle altyd weer welkom.
Groete Marleen,
Bet-El Gastehuis

Bet-El Guest House
Corna C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna C

Soos om tuis te kom na 'n lang rit.

Vriendelike gasvrou, baie netjies en skoon en pragtige dekor en lieflike linne. Alles wat mens nodig het omring deur 'n mooi tuin en in 'n stil, veilige en rustige area.

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie Corna. Dit is altyd lekker om te hoor as gaste lekker gebly het.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete
Marleen

Bet-El Guest House
Amber W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber W

Extremely satisfied!

Bet-El Guest House is absolutely beautiful! The room we stayed in had rustic decor, and made us feel right at home immediately. The owner was kind and very helpful. Will definitely visit again when we're in Upington! Hopefully for longer than one night.

Lea O - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lea O

Voldoende ingerig. Netjies en skoon.

Marleen het ons vriendelik ontvang, nadat ons a.g.v omstandighede baie laat daar aangekom het. Daar is skoonmaakdienste beskikbaar. Aircon werk. Snoesige plekkie vol oudhede.

Bet-El Guest House se terugvoer

Baie dankie.

Bet-El Guest House
Lelanie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelanie V

Gemaklik en pragtig.

Verblyf was aangenaam en ons het baie tuis gevoel. Kamer is gerieflik en pragtig. Groot genoeg vir 5 mense.

Enrico B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Enrico B

Comfortable.

We had a problem with spiders and bugs that was on the beds. The DStv channels were not playing right and lights out at 10 was too early. The fact that we couldn’t swim at night.

Bet-El Guest House se terugvoer

Hi Enrico
Ek is baie jammer as daar goggas in die bed was, kan julle asb vir my laat weet watter kamer en bed dit was. Ons het n DSTV paket en nie alle kanale is beskibaar nie. 10h is curfue tyd.

Bet-El Guest House
Samantha D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha D

Elke sent werd!

Ek sal Bet-El Guest House enige tyd aanbeveel. Hulle gasvryheid en netheid is van die boonste gehalte! Marleen het ons baie vriendelik ontvang. Die "rustic" dekor is pragtig!

Jennifer G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer G

Puik oorslaap gewees.

Baie dankie.

Anna V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna V

Bet-El is 'n pragtige huislike en netjiese akkommodasie. Ek beveel dit aan. Ons het heerlik gebly, sal beslis weer.

Ek sal weer en weer by Bet-El gaan bly. Baie dankie.

Nenske G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nenske G

Baie netjies, gerieflik en vriendelik. Sal definitief weer kom.

Sien sterre.

Johannes B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes B

Rustig, skoon, met als wat nodig is.

Sien sterre.

Gerrit J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit J

Baie gerieflik.

Ons het baie lekker geslaap en gekuier, dis klein maar gerieflik. Bet-El het baie moeite gedoen met botteltjies water en sjokeladetjies. Ons kan Bet-El enige tyd aanbeveel en sal definitief weer daar oorslaap as ons in Upington is.

Venetia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia S

Heerlik! Lekker privaat.

Heerlik gebly. Net hoenderhaan wat vroeg kraai pla. Maar anders baie lekker gebly.

Kelly-ann S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-ann S

Dit was fantasties!

Dit was fantasties en gerieflik. Die kinders het die swembad geniet en ons die rustigheid. Sal beslis weer kom.

Delene M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delene M

Skoon, gerieflik binne en vriendelike agent.

Ons het die oornagverblyf baie geniet in skoon omgewing en pragtige tuin.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitstraat 5, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf396b97d308ff2e523c841c7abb53f11b14056dfed2f1c25bcd76a91891d65327642fe60ad8f305ca62baf5475ce38d0ccba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 5 Du Toit Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.44187 21.2682499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang