Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bet-El Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
David S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Rustig, salig en wat jou na 'n ander wêreld. Baie lekker en rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicki B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Heerlike, rustige kuiertjie. Ons het heerlik gebly by Bet-El Gastehuis. Die plek is skoon en netjies en lekker sentraal geleë. Die eiendom is omhein, so jy kan met 'n geruste hart jou kind buite laat speel en jou voertuig is veilig. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Pragtig, skoon en netjies. Baie lekker gebly! Ons was baie vinnig in en uit tussen sport, maar 'n pragtige plekkie. Skoon en netjies, baie lekker geslaap. Dankie, ons sal vir seker weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneri L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing. Dit was amazing, vriendelik, netjies, naby, ons is baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Very pretty, peaceful and tranquil. Thoroughly enjoyed our stay, was peaceful and private. Very neat and clean and loved the decor as well. Will definitely visit again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Die gasvrou was puik en die atmosfeer ontspanne en rustig. Dit was heerlik en baie mooi uitleg en dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leminda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie oulike plek. Baie oulike gasvrou. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Baie lekker gebly! Heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Bet-El Guest House
Dankie Cobus, dit was lekker om julle hier te hê, julle is altyd weer welkom. Groete Marleen

Cecile D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Heerlik, gerieflik en het tuis gevoel. Die verblyf was netjies, gerieflik en veilig, en die ontvangs was hartlik. Die gasvrou het moeite gedoen om ons tuis te laat voel en het ook goeie aanbevelings vir besienswaardighede gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louw En Antonette E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Netjies, gerieflik en vriendelike personeel. Heerlike oornag tuiste. Naby restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toitstraat 5, Oosterville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf396b97d308ff2e523c841c7abb53f11b14056dfed2f1c25bcd76a91891d65327642fe60ad8f305ca62baf5475ce38d0ccba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 5 Du Toit Street Oosterville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.44187 21.2682499

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang