Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beth-El

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Marietha M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Baie gerieflike, netjies en skoon verblyf. Baie goed geleë. Verblyf is uitstekend. Baie ruim 2-slaapkamerhuis met gerieflike beddens en 'n skoon badkamer en kombuis. Alles is netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar wil bly as ons daardie kant toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olma
Beth-El
Baie dankie, enige tyd welkom weer!

Jolene O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Excellent. Tannie, baie dankie vir u gasvryheid. Dit was regtig asof ek tuis was (home away from home). Ek bly in kontak, want Beth-El is beslis waar ek sal tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olma
Beth-El
Baie dankie dat julle die huis so mooi netjies en skoon gelos het, dit word waardeer. Julle is meer as welkom om weer by Beth-El te kom bly.

George N
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Baie lekker plek. Sentraal geleë en baie vriendelike hosts.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olma
Beth-El
Baie dankie George, hoop om jou gou weer te sien. Jy is n gas duisend. Plek baie mooi skoon en netjies gelos. Groete Kabous en Olma

Jos B
1 nag Besigheidsreis
3.8
Mrt 2024

Kort kuiertjie, maar wel baie rustig en veilig. Ek het weens 'n sakereis vir een nag by Beth-El bespreek. Die gasvrou was baie vriendelik en het selfs aanhebied om te help met my bagasie. Die venue was baie netjies en skoon en baie goed toegerus. Die plek is met smaak gemeubileer en die skilderye en dekoratiewe elemente was gepas en smaakvol. Daar was selfs voorsiening gemaak vir beurtkrag. Daar is ook 'n hoekie waar met 'n rekenaar of skootrekenaar gewerk kan word. Die "scullery" was baie gerieflik en netjies uiteengesit. Ek beveel egter aan dat daar bietjie meer TV-kanale aangebied moet word as slegs Kyknet. Verder was dit baie rustige verblyf na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Barry P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Clean, spacious and comfortable. Great stay. Close to Mossel Bay and N2 highway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olma
Beth-El
Hi Barry Thank you for your stay at Beth-El. Hope to see you soon again. Always welcome. Regards. Olma

Niekie S
1 nag
4.4
Jul 2023

Skoon en netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs en beslis goeie waarde vir wat jy betaal. Bet El voloen aan alle vereistes wat elke vakansieganger verlang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Olma
Beth-El
Baie dankie vir die verblyf by Beth-El, waardeer jou resensie. Hoop om jou gou weer te sien. Groete en lekker naweek. Olma

Dawid H
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Ons het slegs oornag, maar die huis is reg vir 'n gesin wat langer wil bly. Veilige, stille omgewing met alle nodige geriewe. Lekker ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Olma
Beth-El
Dankie Dawid, waardeer. Kom gerus weer!

James C
1 nag Besigheidsreis
4.2
Feb 2023

Nice stay. Kobus gave very good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Olma
Beth-El
Thankyou James, much appreciated. Hope to see you soon.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2023

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Olma
Beth-El
Baie dankie, hoop om julle gou weer te sien. Beth-El groete. Olma

Natly S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Stay was very peaceful. The house was very neat and homely. Would definitely go back to Beth-El.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olma
Beth-El
Baie dankie, jul is baie welkom by Beth-El.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Olma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 980
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutea-straat 21, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWR7wXke35K2ICdE6gxsRTBkw4cbWGCXtt7Q1wLJ29pyXR9frDe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 21 Lutea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.193303316961 22.035445728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang