Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beth-El

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Olma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Beth-El
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Marietha M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietha M

Baie gerieflike, netjies en skoon verblyf. Baie goed geleë.

Verblyf is uitstekend. Baie ruim 2-slaapkamerhuis met gerieflike beddens en 'n skoon badkamer en kombuis. Alles is netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar wil bly as ons daardie kant toe gaan.

Beth-El se terugvoer

Baie dankie, enige tyd welkom weer!

Beth-El
Jolene O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene O

Excellent.

Tannie, baie dankie vir u gasvryheid. Dit was regtig asof ek tuis was (home away from home). Ek bly in kontak, want Beth-El is beslis waar ek sal tuis gaan.

Beth-El se terugvoer

Baie dankie dat julle die huis so mooi netjies en skoon gelos het, dit word waardeer. Julle is meer as welkom om weer by Beth-El te kom bly.

Beth-El
George N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George N

Baie lekker plek.

Sentraal geleë en baie vriendelike hosts.

Beth-El se terugvoer

Baie dankie George, hoop om jou gou weer te sien. Jy is n gas duisend. Plek baie mooi skoon en netjies gelos.
Groete
Kabous en Olma

Beth-El
Jos B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jos B

Kort kuiertjie, maar wel baie rustig en veilig.

Ek het weens 'n sakereis vir een nag by Beth-El bespreek. Die gasvrou was baie vriendelik en het selfs aanhebied om te help met my bagasie. Die venue was baie netjies en skoon en baie goed toegerus. Die plek is met smaak gemeubileer en die skilderye en dekoratiewe elemente was gepas en smaakvol. Daar was selfs voorsiening gemaak vir beurtkrag. Daar is ook 'n hoekie waar met 'n rekenaar of skootrekenaar gewerk kan word. Die "scullery" was baie gerieflik en netjies uiteengesit. Ek beveel egter aan dat daar bietjie meer TV-kanale aangebied moet word as slegs Kyknet. Verder was dit baie rustige verblyf na 'n lang reis.

Barry P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry P

Clean, spacious and comfortable.

Great stay. Close to Mossel Bay and N2 highway.

Beth-El se terugvoer

Hi Barry

Thank you for your stay at Beth-El. Hope to see you soon again. Always welcome.

Regards.
Olma

Beth-El
Niekie S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie S

Skoon en netjiese verblyf. Vriendelike ontvangs en beslis goeie waarde vir wat jy betaal.

Bet El voloen aan alle vereistes wat elke vakansieganger verlang.

Beth-El se terugvoer

Baie dankie vir die verblyf by Beth-El, waardeer jou resensie. Hoop om jou gou weer te sien.

Groete en lekker naweek.

Olma

Beth-El
Dawid H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid H

Ons het slegs oornag, maar die huis is reg vir 'n gesin wat langer wil bly.

Veilige, stille omgewing met alle nodige geriewe. Lekker ja.

Beth-El se terugvoer

Dankie Dawid, waardeer. Kom gerus weer!

Beth-El
James C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James C

Nice stay.

Kobus gave very good service.

Beth-El se terugvoer

Thankyou James, much appreciated. Hope to see you soon.

Beth-El
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Natly S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natly S

Stay was very peaceful.

The house was very neat and homely. Would definitely go back to Beth-El.

Beth-El se terugvoer

Baie dankie, jul is baie welkom by Beth-El.

Beth-El
Mart J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart J

Ons het onmiddellik tuis gevoel. Die eenheid is pragtig, netjies, groot en gerieflik.

Ons sal definitief weer daar gaan oornag.

Beth-El se terugvoer

Baie dankie. Beth-El hoop om jul gou weer te sien.

Groete,

Olma

Beth-El
Abuhurairah A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abuhurairah A

Awesome

The hosts were very friendly and the place was clean, central and everything is available for a nice and satisfying stay.

Beth-El se terugvoer

Thankyou very much Kevin, hope to see you soon.

Beth-El
Peter L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter L

My verblyf was rustig net soos ons dit wou hê.

Sal definitief iemand aanbeveel om daar te gaan oorslaap.

Beth-El se terugvoer

Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien. Beth-El Groete, Olma.

Beth-El
Marco S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco S

Well-equipped and clean house, homely with attention to detail.

I had the house all for myself. It boosts a well-equipped large open-plan kitchen, a spacious lounge, big bathroom and a garden in front of the house for guests. The décor conveys the feeling of living in a home, not a holiday dwelling.

Beth-El se terugvoer

Dankie Marco. Hoop Beth-EL sien jou gou weer! Jy was 'n maklike gas. Geniet jou boeklees.
Groete
Olma

Beth-El
Annessta K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annessta K

Wonderlik, fantasties, uitstekend.

Ons het gegaan vir 10 dae en toe gebly vir 15 dae. Ons is soos vriende, familie ontvang en behandel. Die huis is soos 'n 2de huis gewees. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het vir 'n onvergeetlike vakansie. Ons kon nie vir beter vra. Beth-El sal my beslis weer sien. Baie dankie vir alles.

Beth-El se terugvoer

Baie dankie, dit was net 'n plesier om jul by Beth-El te gehad het. Hoop om jul gou weer te sien. Baie dankie dat jul die plek so mooi skoon gelos en hoop jul plantjies groei mooi wat jul saamgeneem het.

Groete, Olma.

Beth-El
Magda B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Ons het vir 2 nagte in Beth-El oorgebly op pad na Kaapstad.

Die omgewing was stil en veilig. Die huis was skoon en netjies. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en die kamers en beddens was baie gerieflik. Die kombuis was goed toegerus. Ons het ons verblyf geniet en sal enige tyd weer daar oorslaap. Ons beveel Beth-El definitief aan vir oorbly.

Beth-El se terugvoer

Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien.
Groete.
Olma

Beth-El
Malinda S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Malinda S

Gerieflik.

Ruim, netjiese huis. Klink of Danabaai nou en dan klein skerpioentjies het, so wees op die uitkyk, ons het darem net een gekry. Verder het ons baie lekker gebly. Dankie!

Dorothea P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dorothea P

Fully equipped with everything one needs for self-catering.

The cottage is very clean, everything one would need for self-catering is available. Something not very good is the big bedroom has no window that can be opened for some fresh air or some daylight.

Beth-El se terugvoer

Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Olma, Beth-El.

Beth-El
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 980
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutea-straat 21, Danabaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWR7wXke35K2ICdE6gxsRTBkw4cbWGCXtt7Q1wLJ29pyXR9frDe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 980 per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 21 Lutea Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.193303316961 22.035445728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang