Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethanie Hotel & Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Aimee D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Very friendly staff, aircon was amazing in the heat. Pool was refreshing. Relaxing, friendly, quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda U
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2023

Baie lekker. Baie vriendelik en behulpsaam. Swembad 'n treffer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zaaiman S
1 nag Saam met vriende
3.4
Aug 2024

Net oorgeslaap op pad na Swakopmund. Ons het lekker gebly met vriendelike personeel. Die etes was net heeltemal te duur vir dit wat ons gekry het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Dorette
Bethanie Hotel & Guesthouse
Goeie dag, jammer as u die kos te duur ervaar het, ons bly in die middel van die woestyn en poog om lekker vars kos te verskaf, (alle kos en aflewerings koste in Namibia is geweldig duur en ons etes is slegs 'n diens wat ons lewer, ons maak geen wins daarop nie) vriendelike groete

Cecilia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Lieflike mense. Pragtige hotel. Ons het opgegradeer van 'n kampplek na 'n kamer. Dit was regtig lekker en gasvry om daar te kuier vir die aand. Aandete was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uiters aangename verblyf met vriendelike eienaars. Verblyf was heerlik, met skoon kamers, vriendelike diens, mooi hotel. Ons kan dit ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Bethanie Hotel & Guesthouse
Baie dankie. Dit was n groot plesier, hoop om jul gou weer in Namibie te sien. Groete, Dorette Vos

Fanie V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2020

Hartlike kuier, gawe gasvrou en gasheer, vriendelike en behulpsame personeel, goeie geriewe en uitnodigende swembad. Dorette en Lambert het ons met warmte en vriendelikheid oorweldig. Die diens was puik en geselskap insiggewend t.o.v. die omgewing, ekonomiese klimaat, boerdery, ens. Bid na reën om mens en dier te verkwik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorette
Bethanie Hotel & Guesthouse
Baie dankie, dit was 'n plesier en voorreg om jul te kon ontmoet. Seenwense en ek hoop om jul weer te sien. Groete, Dorette.

Anlo D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2019

Uitstekend. Baie vriendelik ontvang in 'n pragtige oase. Die kamer was pynlik netjies en pragtig versier. Die buitenste kuierarea en restaurant is pragtig. Mens voel regtig welkom hier. Die personeel is almal vriendelik en hulle gaan uit hulle pad om dit spesiaal te maak soos die kaggel, die kombersie met ontbyt en die pragtige gedekte tafel en heerlike ontbyt. Ons oornag-kuiertjie was een van die hoogtepunte van ons toer, en kan ons die plekkie sonder enige twyfel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurise D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Vriendelikste rustige oase. Heerlik gekuier, gerus en geëet! Sal beslis terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus T
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2019

Great hospitality, felt like home! A stay that is highly recommended! We arrived late afternoon in a windstorm! Camping was not an option! Quickly, without any hassle, they accommodated us in the rooms! We enjoyed the stay, nice and clean rooms, warm water, friendly staff, and warm welcome! Will definitely come back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ancois B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jun 2019

‘n Ware oase. Dit is ‘n ideale oornagplek op pad na die gewilde toeristebestemmings. Plattelandse gasvryheid met vriendelike diens en heerlike tuisgemaakte kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 57 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chief Fredericks-laan 237, Bethanie, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwa0JlY0jh6iEW65ZlSxPFxda90pnHDldYsyAy65pGETf2OKHas?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 237 Chief Fredericks Avenue Bethanien 0000 Karas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.502123 17.161916

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang