Bethanie Hotel & Guesthouse
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chief Fredericks-laan 237, Bethanie, 0000, Karas
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bethanie Hotel & Guesthouse is in die hartjie van Suid-Namibië in die dorpie, Bethanie geleë. Dié hotel lê langs die oudste woestyn in die wêreld tussen pragtige berge.
Daar is verblyfopsies te kies en te keur vir 'n groep of familie soos slaapkamers en kampplekke met ablusiegeriewe en kragpunte.
Die hotel het 'n gelisensieerde kroeg en spyseniergeriewe wat teen ekstra kostes beskikbaar is, mits dit vooraf gereël word. Gaste het toegang tot gratis WiFi, 'n swembad en braaigeriewe.
Die oorspronklike hotelgebou is reeds in 1880 gebou en dis onlangs opgeknap met moderne geriewe.
Dis net langs die B4 op die C14-roete. Dié roete is die kortste roete na Swakopmund via Sossusvlei wat ook uitstekend onderhou word. Bethanie Hotel & Guesthouse is juis daarom die ideale oorslaapplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Dorette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Chief Fredericks-laan 237, Bethanie, 0000, Karas
- Gaste dink Bethanie Hotel & Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 48 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chief Fredericks-laan 237, Bethanie, 0000, Karas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang