Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethel Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markus-singel 51, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bethel Guesthouse is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Lampiesbaai, St. Helenabaai. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die Weskus aangesien hierdie verblyf net 'n entjie se ry vanaf die strand is.

Dié verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n eetarea. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n onderdakstoep met 'n buite-etenstafel en 'n ingeboude braai. Die huis het ook aangewese parkeerplek vir een voertuig onder die motorafdak en bykomende besoekersparkeerplek is vir enige ekstra voertuie beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Malande Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 41

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Markus-singel 51, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markus-singel 51, Lampiesbaai, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72e417e2756b531a8a3a90f80f47f82ef195f91e63e295087b4b0e69f976546c881857943e7a3b92c1469bbb6353ea36ea1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 51 Markus Crescent Lampiesbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.724610141959 17.962543759319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang