Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethel Guesthouse

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Johan A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Value for money. Great, thanks. Simply a stopover. Had everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinda B
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Skoon, ruim, vriendelik en sal beslis weer daar ruisgaan. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, die kamers is ruim en skoon en beslis 'n venue wat ek weer sal besoek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debra R
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Pragtig netjies cozy my siel kon rus! Lekker gebly is 'n understatement. Dit was meer as lekker meer as genoeg meer as goed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie, Debra. Sien uit na jou volgende kuier by ons.

Jaco K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2023

Kamer was skoon en gerieflik. Sal weer daar oorbly. Gerieflik en gemaklike bed. Ek was op 'n sakereis so 'n goeie nagrus is vir my belangrik en dit het ek definitief gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie Jaco, ons sien uit na jou volgende besoek.

Erika D
1 nag
5.0
Mei 2022

Baie gerieflik, alles wat ek nodig het. Rustige area. Was 'n heerlike oornag. Die berge is net te mooi. Plek was mooi en skoon en rustige area maar tog naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie Erika, hoop julle kom kuier weer by ons.

Monica V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2022

Lekker rustige en veilige omgewing. Dit was 'n lekker kort wegbreek vir ons.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie vir die review. Dit was ʻn voorreg om die extra myl te stap vir ons gaste, om te help dat die kussing wat julle hier vergeet het weer by julle besorg word. Alles van die beste.

Hannes J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2021

Vriendelike ontvangs en gasvryheid. Ons is baie vriendelik ontvang. Hulp is aangebied. Die kamer was skoon en netjies. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie, Mag 2021 ʻn Voorspoedige jaar wees.

Gerdamare B
Kort verblyf
5.0
Des 2020

Lieflike plekkie! Ek het heerlik gebly. Die eenheid is baie goed toegerus met alles en nog wat. Die tuin is stunning!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie, hoop julle kom kuier gou weer.

Veonna G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Home away from home. Caring, attentive hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Thank you for your review. We hope that you will visit us again in future. All of the best.

Mariette K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Ontspanne kuier. Uitstekende diens, pragtige ruim kamer met netjiese geriewe. Dankie vir heerlike kuier. Uitstekende ligging waar motor veilig kan parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie vir die resensie, Mariette. Hoop julle kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ulene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Barnardstraat 9, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA273503e644dfa3d8ce828e05a5c5c08ec611cf3bcf4e0f7b225b139eb19e851e6a428ca878f130b0546344fd791f3020b221?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 9 Barnard Street Bodorp 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.951325 22.4661737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang