Bethesda Mountain Lodge
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Die kothuis het 'n onderdakstoep met 'n swaaistoel en 'n braai-area wat tussen hoë bome geleë is. Die Magaliesbergpiek is maklik vanaf die gemerkte staproetes op die plaas bereikbaar en spog met 'n skouspelagtige uitsig oor Hartbeespoortdam van bo af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 1,4 km wat na die verblyf lei en vir alle voertuie geskik is.
Troeteldiere word met vooraf reëlings toegelaat. Neem asb. kennis dat troeteldiere jonger as 'n jaar nie geakkommodeer kan word nie en die verblyf is nie omhein nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n solderkamer met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en lei na 'n sitarea met gemaklike rusbanke. Die kothuis het 'n onderdakstoep met 'n swaaistoel en 'n braai-area wat tussen hoë bome geleë is. Die Magaliesbergpiek is maklik vanaf die gemerkte staproetes op die plaas bereikbaar en spog met 'n skouspelagtige uitsig oor Hartbeespoortdam van bo af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Daar is 'n grondpad van 1,4 km wat na die verblyf lei en vir alle voertuie geskik is.
Troeteldiere word met vooraf reëlings toegelaat. Neem asb. kennis dat troeteldiere jonger as 'n jaar nie geakkommodeer kan word nie en die verblyf is nie omhein nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R513, Old Brits-weg, De Wildt, 0251, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang