Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethesda Mountain Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jadene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Bethesda Mountain Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
John M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Lekker.

Vriendelike diens, netjies en rustige kuier.

Luchez-miny B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luchez-miny B

Die naweek was net te kort dat ons 100% terug sal moet gaan. Amazing!

Mees lekkerste bly ooit!

Alrika V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alrika V

'n Perfekte wegbreek vir herverbinding en ontspanning.

Ek en my man het vir 3 nagte by Bethesda Mountain Lodge bespreek om net weg te kom, te ontspan, herlaai en weer met mekaar te verbind. Die omgewing is stil en vreedsaam. Die kothuise is pragtig gebou en die loodglasvensters is besonder pragtig. Dit is die ideale wegbreek vir paartjies wat wil herverbind en mekaar waardeer. Ek sal beslis weer hier kom bly!

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

So bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom. Dankie vir so 'n mooi resensie. Groete, Bethesda Mountain Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Jaco D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco D

Uitstekende verblyf!

Baie gerieflike huisie (Cactus), geleë tussen bome. Klagtes in ander resensies soos bv. die toestand van die pad of die gebrek aan 'n braaier is deur die eienaars aangespreek. Pad is in 'n baie goeie toestand en braaier is intussen gebou. Geleë in 'n dig beboste kloof. Baie mooi staproetes tussen die bome op die plaas, met uitstekend gemerkte roetes tot bo-op die Magaliesberg. Huisie het toegang tot sonkrag, dus behoort load shedding nie 'n probleem te wees nie. Goeie waarde vir geld, gegewe dat dit 'n klipgooi van Pretoria geleë is. Kan dit vir seker aanbeveel.

Eike T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eike T

Almal moet hier kom oorslaap!

Ongelooflike mooi, romantiese cottage weggesteek in die bos. Lekker braai buite en staproetes. Top kwaliteit dekor, geriewe en klientediens!

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

Wow, baie dankie vir die mooi resensie.
Dankie dat julle sulke gawe en fantastiese gaste was.
Hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Bethesda Mountain Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Candace M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candace M

Stunning, remote and great for couples.

We really loved our stay! The lodge was beautiful and clean; we had everything we needed. The Bethesda Mountain Lodge is so remote and perfect for a couple's getaway. Loved the extra detail of the stained glass and the wooden windows. We went hiking on the farm; the trails are marked very well.

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

Thank you so much. We appreciate the kind words.
We would love to welcome you back.

Regards,
Bethesda Mountain Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Dolf O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf O

Lekker uitgerus, weg van die stad se gejaag.

Dit is baie rustig en veilig. Die plekkie is baie mooi skoon en netjies. Ons het lekker teen die berg gaan uitstap en het die natuur baie geniet. Ons sal beslis weer terugkom na die pragtige plekkie toe. Ons het dit baie geniet.

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

Hi Dolf,
Baie dankie. Ons sien uit om julle terug te verwelkom.
Groete
Bethesda Mountain Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Jaco K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco K

Bekostigbare luuksheid.

Dit was soos hemel op aarde. Pynlik netjies en uiters goed toegerus. Mens kan net opdaag en bly. Omdat die plekkie nog nuut is, was daar net 'n opslaan braaier, maar 'n boma sal die kersie op die koek wees. Ons gaan vir seker weer besoek.

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

Hi,
Julle moet weer kom inloer. Ons het nou boma braaiers gebou voor die eenhede en ons is baie trots!
Dankie vir die mooi resensie.

Groete
Bethesda Mountain Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Stephanie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie B

Hier kan jy asemhaal, afskakel en verfris voordat jy huis toe gaan. Puik verblyf!

Wat 'n fantastiese belewenis! Die huisie is keurig ingerig, netjies en skoon. Ons het ure op die swaai stoel op die stoep gesit en geniet van die natuur. Jy het sowaar jou eie dam by jou agterdeur. Die staproete is puik uitgelê en jy word regtig rustig langs die waterstroompies en waterval. Jy sal werklik afskakel hier!

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie, Stephanie.
Ons sal julle graag weer terug verwelkom.
Bly julle kon afskakel.

Groete,
Bethesda Mountain Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Uscke K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uscke K

Pragtig, skoon, stil. As jy hou van die bos, is dit beslis die regte plek.

Ons het baie lekker gekuier/gebly. Plekkie was pragtig en skoon. Die gasheer het kom inloer om seker te maak ons het nog genoeg hout en of ons enige iets anders nodig het. Dit is stil en rustig. Beslis lekker ontspanning en rus. As jy hou van die bos en buite lewe, sal ek sonder twyfel hierdie plek voorstel.

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die geweldige resensie.
Sien julle gou weer!

Groete
Bethesda Mountain Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Marelize G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize G

Absoluut fantasties!

Ons verblyf by Bethesda Mountain Lodge was onvergeetlik, 'n ware toevlugsoord van rustigheid, skoonheid, en uitsonderlike gasvryheid.

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

Hi. So bly julle het dit geniet! Ons hoop om julle gou terug te verwelkom.
Groete
Bethesda Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Regardt P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Regardt P

Beveel dit beslis aan.

Ongelooflik netjies.

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

Thank you for your great review! We would love to welcome you back soon.

Regards
Bethesda Mountain Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Etienne R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne R

Beautiful, clean, relaxing. Well worth the money.

The location was amazing. You are surrounded by nature. The lodge is beautiful and has everything you need for self-catering. The owner is friendly. I would recommend this lodge to anyone who wants a break away from the busy city life.

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

Hi. Thank you Etienne. We trust we will welcome you back soon. Regards, Bethesda Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Christel S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christel S

Presies wat ons nodig gehad het.

Ons het 'n lieflike wegbreek gehad. Wens ons kon so 'n dag langer bly. Alles was netjies, skoon en stylvol. Lekker stil met natuurlike geluide om mens.

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie en gradering. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Bethesda Mountain Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Ryno D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ryno D

Rustigheid ervaar.

Netjiese eenheid baie mooi.

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

Dankie Ryno.
Ons sal julle graag weer verwelkom.
Groete
Bethesda Mountain Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Luvelle N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Luvelle N

A cozy "cabin in the woods".

This was a lovely spot for a weekend or overnight stay. Everything was so neat and tidy. I would advise that only people with higher vehicles consider this stay - we did struggle a bit with our standard sedan, especially after the very heavy rains. Be prepared to experience the surroundings entirely as there are no curtains at all. Otherwise, this cottage is equipped with everything you need - the owners really have added such a special touch with the decor.

Bethesda Mountain Lodge se terugvoer

Hi Luvelle,
Thank you for your great feedback. Everything has been taken into consideration.
Regards
Betheda Mountain Lodge

Bethesda Mountain Lodge
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 095
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Old Brits-weg, De Wildt, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbb84079173d6165551250629ada068d196d4dd6cb024210883d6a088d23aaeab81bd05322331686af20b3fca34fbb2fbade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 4) 16 5 1 5 R513 Old Brits Road 0251 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.670826780149 27.949726054942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang