Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethesda Mountain Lodge

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Old Brits-weg, De Wildt, 0251, Noordwes
  • Vanaf R1 095 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bethesda Mountain Lodge bestaan uit 2 bekoorlike kothuise in De Wildt, 14 km vanaf Hartbeespoort en 20 km vanaf Pretoria. Dit beskik oor verblyf met gratis parkeerplek en staproetes wat spog met berguitsigte. Dit is die ideale plek vir voëlkykers, stappers en diegene wat na die natuur aangetrek is.

Elkeen van die kothuise het slaapplek vir 4 gaste. Elke kothuis beskik oor 2 slaapkamers wat met gemaklike beddens ingerig is en die badkamers het óf slegs 'n stort, bad óf stort.

Elke kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en maak oop na 'n sitarea wat met gemaklike rusbanke gemeubileer is.

Ander geriewe sluit 'n braai-area en staproetes op die plaas in, met 'n skouspelagtige uitsig oor Hartbeespoortdam van bo af.

Die naaste lughawe aan die eiendom is Lanseria-lughawe, ongeveer 40 minute se ry weg. Nabygeleë toeriste-aantreklikhede sluit in die Wieg van die Mensdom wat 3 km weg is, Ann van Dyk Cheetah Sentrum wat 5 km weg is, Elephant Sanctuary Hartbeespoort wat 19 km weg is, Hartbeespoort Dam Slang- en Dierepark wat 16 km weg is, die Aerial Cableway Hartbeespoort wat 13 km ver is, Hartbeespoortdam wat 14 km ver is, die Chameleon Village wat 16 km is, en Sun City wat 110 km ver is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lauretta D
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike rustige kuier! Ons het vreeslik lekker gekuier! Die plekkie is pragtig en skoon. 'n Splash Pool sal 'n groot aanwins wees by die huisie in di...
Sien meer
Sep 2024
John M
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Vriendelike diens, netjies en rustige kuier.
Sep 2024
Luchez-miny B
Saam met lewensmaat
5.0
Die naweek was net te kort dat ons 100% terug sal moet gaan. Amazing! Mees lekkerste bly ooit!
Aug 2024
Alrika V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Perfekte wegbreek vir herverbinding en ontspanning. Ek en my man het vir 3 nagte by Bethesda Mountain Lodge bespreek om net weg te kom, te ontspan,...
Sien meer
Jul 2024
Jaco D
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende verblyf! Baie gerieflike huisie (Cactus), geleë tussen bome. Klagtes in ander resensies soos bv. die toestand van die pad of die gebrek aa...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jadene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • R513, Old Brits-weg, De Wildt, 0251, Noordwes
  • Gaste dink Bethesda Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 095
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R513, Old Brits-weg, De Wildt, 0251, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbb84079173d6165551250629ada068d196d4dd6cb024210883d6a088d23aaeab81bd05322331686af20b3fca34fbb2fbade?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 095 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 R513 Old Brits Road 0251 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.670826780149 27.949726054942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang