Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethlehem Sundowners Self-catering

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Roslynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 9 resensies vir Bethlehem Sundowners Self-catering
Netheid
4.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marika C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika C

Veilig, rustig, alles wat jy nodig het en baie netjies.

Heerlik gebly, mooi uitsig, rustig, veilig en baie netjies. Alles wat jy nodig het en ligging is perfek. Sal dit definitief aanbeveel.

Raymond N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond N

Pragtige, veilige en skoon kamers met alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly.

Magda P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P

In 'n rustige area. Vriendelike diens, skoon en netjies. Defnitief aanbeveelbaar.

Bethlehem Sundowners, is in 'n rustige area, tarentaal klanke as jy wakker word. Amper 'n plaasgevoel, tog naby genoeg aan alles in Bethlehem. Ons pragtige kamer was skoon en netjies, met alles wat jy nodig het in 'n self catering eenheid. Dankie vir jul diens.

Sandra D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra D

Tevrede.

Baie skoon en netjiese plek.

Christelle C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle C

Was heerlik.

Ons tegnici het baie lekker gebly by julle, hulle het van die buite braai area gehou en die mense was baie vriendelik. Die kamer was skoon en hulle het regtig gesê hulle sal weer daar bly. Sien julle gou weer.

Yiangos Y - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Yiangos Y

Netjies en voldoende.

Baie gemaklik en oulike opset.

Hennie R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie R

Heerlik, rustig en netjies. Het baie lekker geslaap.

Baie mooi en netjies, het heerlik gebly. Daar was wel 'n paar goed wat gepla het. Die TV, selfs al het jy 'n ingenieursgraad, glo ek nie hy gaan daarmee regkom nie. Daar is geen bedkassies nie en ook geen bedlampies nie. Die badkamer is baie beknop en ek glo nie dat groter mense daar kan regkom nie.

Lisa V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa V

Rustig en genotvol.

N voorstel sal wees om die braaiers elke oggend skoon te maak en groot asblikke buite tensit om vullis in weg te gooi aangesien die asblikke binne klein is. Beddenw is bietjie sag gelê.

Vanessa H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa H

Rustige skoon omgewing. Lekker geslaap en veilig.

Die naweek was lekker. Daar is 'n paar goed wat nog aandag aan moet gegee word, maar ons verstaan hulle is nog baie nuut. Ons het 2 eenhede gehuur want ons was 6 mense (4 volwassenes en 2 kinders van 17 en 19). Hier is 'n paar opmerkings: 1. By die wasbak in die kombuis het slegs 1 eenheid 'n prop, waslap, afdroelap en skottelgoedseep gehad. 2. Die televisie is glad nie "user friendly" nie - ons wou rugby kyk, maar moes op ons selfone kyk. Ek het die eienaar/dame gebel en sy het vir ons gesê sy weet nie hoe die TV werk nie en sal by haar man uitvind en laat weet, maar dit het nooit gebeur nie. 3. Ons het die beddens bietjie geskuif om meer spasie in die eenheid te kry. 4. Daar is wel 'n braaier, maar geen braaitang of selfs 'n vleisbak nie. 5. Die yskas is regtig baie klein. 6. Die gastoof is volgens ons te naby aan julle teëls en gaan dit beskadig. Behalwe vir alles, het ons regtig lekker gekuier daar die 2 aande en lekker geslaap.

Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deurgezien-weg 9, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA722089c9391e048a10da4203e2e40f741f00a3935388166f3f65424d7778d2f2837caabc23428571d2698fe3a0f638cb0323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 9 Deurgezien Road Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.258207 28.329177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang