Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethlehem Sundowners Self-catering

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Marika C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Veilig, rustig, alles wat jy nodig het en baie netjies. Heerlik gebly, mooi uitsig, rustig, veilig en baie netjies. Alles wat jy nodig het en ligging is perfek. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Pragtige, veilige en skoon kamers met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

In 'n rustige area. Vriendelike diens, skoon en netjies. Defnitief aanbeveelbaar. Bethlehem Sundowners, is in 'n rustige area, tarentaal klanke as jy wakker word. Amper 'n plaasgevoel, tog naby genoeg aan alles in Bethlehem. Ons pragtige kamer was skoon en netjies, met alles wat jy nodig het in 'n self catering eenheid. Dankie vir jul diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra D
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Tevrede. Baie skoon en netjiese plek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2024

Was heerlik. Ons tegnici het baie lekker gebly by julle, hulle het van die buite braai area gehou en die mense was baie vriendelik. Die kamer was skoon en hulle het regtig gesê hulle sal weer daar bly. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yiangos Y
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mei 2024

Netjies en voldoende. Baie gemaklik en oulike opset.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie R
1 nag Besigheidsreis
4.4
Apr 2024

Heerlik, rustig en netjies. Het baie lekker geslaap. Baie mooi en netjies, het heerlik gebly. Daar was wel 'n paar goed wat gepla het. Die TV, selfs al het jy 'n ingenieursgraad, glo ek nie hy gaan daarmee regkom nie. Daar is geen bedkassies nie en ook geen bedlampies nie. Die badkamer is baie beknop en ek glo nie dat groter mense daar kan regkom nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Rustig en genotvol. N voorstel sal wees om die braaiers elke oggend skoon te maak en groot asblikke buite tensit om vullis in weg te gooi aangesien die asblikke binne klein is. Beddenw is bietjie sag gelê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Vanessa H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2023

Rustige skoon omgewing. Lekker geslaap en veilig. Die naweek was lekker. Daar is 'n paar goed wat nog aandag aan moet gegee word, maar ons verstaan hulle is nog baie nuut. Ons het 2 eenhede gehuur want ons was 6 mense (4 volwassenes en 2 kinders van 17 en 19). Hier is 'n paar opmerkings: 1. By die wasbak in die kombuis het slegs 1 eenheid 'n prop, waslap, afdroelap en skottelgoedseep gehad. 2. Die televisie is glad nie "user friendly" nie - ons wou rugby kyk, maar moes op ons selfone kyk. Ek het die eienaar/dame gebel en sy het vir ons gesê sy weet nie hoe die TV werk nie en sal by haar man uitvind en laat weet, maar dit het nooit gebeur nie. 3. Ons het die beddens bietjie geskuif om meer spasie in die eenheid te kry. 4. Daar is wel 'n braaier, maar geen braaitang of selfs 'n vleisbak nie. 5. Die yskas is regtig baie klein. 6. Die gastoof is volgens ons te naby aan julle teëls en gaan dit beskadig. Behalwe vir alles, het ons regtig lekker gekuier daar die 2 aande en lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Roslynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deurgezien-weg 9, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA722089c9391e048a10da4203e2e40f741f00a3935388166f3f65424d7778d2f2837caabc23428571d2698fe3a0f638cb0323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 9 Deurgezien Road Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.258207 28.329177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang