Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethlehem Sundowners Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deurgezien-weg 9, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Vanaf R660 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bethlehem Sundowners Self-catering bied gerieflike oornagverblyf in Bethlehem en is ideaal vir paartjies, vriende en enkelreisigers wat op soek is na 'n privaat wegbreek.

Verblyf is in 3 kamers met en suite-badkamers beskikbaar. Al die kamers het gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 3 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.

Elke eenheid het 'n privaat balkon met braaigeriewe. Gaste kan ook die staproetes in die area verken of die verskeie restaurante besoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Marika C
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, rustig, alles wat jy nodig het en baie netjies. Heerlik gebly, mooi uitsig, rustig, veilig en baie netjies. Alles wat jy nodig het en ligging ...
Sien meer
Apr 2024
Raymond N
Gesin met tieners
5.0
Pragtige, veilige en skoon kamers met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly.
Mrt 2024
Magda P
Saam met lewensmaat
5.0
In 'n rustige area. Vriendelike diens, skoon en netjies. Defnitief aanbeveelbaar. Bethlehem Sundowners, is in 'n rustige area, tarentaal klanke as jy ...
Sien meer
Okt 2023
Sandra D
Gesin met klein kinders
4.4
Tevrede. Baie skoon en netjiese plek.
Sep 2024
Christelle C
Besigheidsreis
4.4
Was heerlik. Ons tegnici het baie lekker gebly by julle, hulle het van die buite braai area gehou en die mense was baie vriendelik. Die kamer was skoo...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Roslynn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Deurgezien-weg 9, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • Gaste dink Bethlehem Sundowners Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R660
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deurgezien-weg 9, Bethlehem, 9700, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA722089c9391e048a10da4203e2e40f741f00a3935388166f3f65424d7778d2f2837caabc23428571d2698fe3a0f638cb0323?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 9 Deurgezien Road Bethlehem 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.258207 28.329177

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang