Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethulie Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Max K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Woning met ryk tradisie wat goed opgepas word. Baie lekker! Gasvrye bestuur, heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

'n Wow-ervaring! Een van die mooiste gastehuise! Goed toegerus. Super vriendelike ontvangs! Sal graag weer daar kuier. Het 'n glimlag op my gesig gesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larry K
1 nag
5.0
Aug 2024

Bethulie's best. Superb hospitality and wholesome meals. A walk back in time staying in a Herbert Baker-designed house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daylin P
1 nag
5.0
Jul 2024

A stopover I wanted to stay at even longer! What an amazing experience to stay at Bethulie Guest Farm! It was just a stopover on a longer trip, but staying in this old farmhouse was simply wonderful! The dinner they offer is also simply incredible - proper South African farm food!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Skoon en netjies met uitsonderlike gasvryheid. Bethulie Gasteplaas se volstruis eenheid het ons verwagtinge oortref. Skoon, netjies en goed ingerig. Erf om eenheid was omhein en definitief troeteldier vriendelik vir ons viervoetige kind. Die Herbert Baker geskiedkundige hoof/gastehuis met antieke meubels was baie indrukwekkend. Ons het die ontbyt baie geniet. Eienaars en bestuurders was baie gasvry en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wayne
Bethulie Guest Farm
Kom kuier gerus weer, julle!

Pierre C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige huis en baie vriendelike gashere. Pragtige huis en baie vriendelike gashere. Die aandete was ook top klas en lekker gesels met die gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Fabulous. Baie ontspanne, salige, rustige plek om te wees, geskiedkundig en waardevol. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik gekuier. Omgee personeel. Wat 'n pragtige plek met die vriendelikste ontvangs en behulpsaamheid wat ons op ons toer van 6582 km ervaar het. Die huis is pragtig gemeubileer en die kamer is met alles toegerus wat mens nodig het. Ontbyt heerlik. Kan Bethulie Guest Farm met vryoedigheid aanbeveel. Sal die drie vriendelike skaaphonde mis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

'n Luukse, klassieke ervaring gewees! Die mooiste gastehuis. Victoriaanse meubels, Kaaphollandse geuwelhuis ontwerp deur Sir Herbert Baker. Vriendelike mense. Heerlike kos! Karoo tjoppies, groente en malvapoeding!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Plaashuis in dorpie ryk aan geskiedenis. Baie lekker geslaap, heerlike aandete en ontbyt, dankie Jess.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wardhaugh-straat 16, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiYTM2ZWM3LTIyYjktNDQ1ZC04ODU1LTc1MDhjNWFiODgwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 154 5 1 5 16 Wardhaugh Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -30.495454 25.989561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang