Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethulie Guest Farm

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wardhaugh-straat 16, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bethulie Guest Farm is 'n historiese familiehuis, omring deur die Karoo se grasveld met berge in die agtergrond. Die gasteplaas bied 'n gerieflike oorstopplek vir reisigers in die vreedsame dorpie Bethulie.

Die gastehuis is ontwerp deur die beroemde argitek Sir Herbert Baker. Die huis het 5 ruim, elegante kamers en elkeen het 'n oopplan-badkamer. Dit is pragtig opgeknap en stylvol gemeubileer met die oorspronklike houtvloere en 'n tradisionele Suid-Afrikaanse stoep waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet terwyl hul oor die ooptes uitkyk.

Daar is 'n paar hektaar pekanneutbome op die plaas en die plaaskombuis bedien organiese groente (in seisoen), slaai en heerlike maaltye. Maaltye kan op versoek beplan word volgens individuele voorkeure.

Bethulie is 'n dorpie met verskeie geskiedkundige besienswaardighede en 'n paar klein restaurante. Noord van die dorp is die Bethuliedam met vakansieoorde en 'n natuurreservaat waar inheemse bokke voorkom. Bewonder die sonsondergange van die damwal af of gaan op jou eie wildrit of saam met 'n toergids.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 166 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Martin R
Saam met lewensmaat
5.0
Die besoek was lekker en julle sien ons weer. Ons is gereelde besoekers aan die Bethulie Gasteplaas. Die plek is baie lekker geleë, baie mooi binne en...
Sien meer
Jan 2025
Mauritz O
Gesin met tieners
5.0
'n Moet stop oppad terug van vakansie! Vergeet van Gariep. Onvergeetlike ervaring. Uitstekende verblyf. Die kinders wou nog 'n dag bly en Ouma wou wee...
Sien meer
Jan 2025
Esbe U
Saam met lewensmaat
5.0
Luukse verblyf met heerlike etes. Uitstekende luukse verblyf met die gaafste gasheer en gasvrou, bestuurder en sjef. Ons het heerlik geëet.
Jan 2025
Geoffrey G
Saam met lewensmaat
5.0
Simply the best in all respects. Wonderful staff, great accommodation, breakfast and dinner as well as position. Will not look anywhere...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jurjen F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker verblyplek. Ons was baie verwonder toe ons die verblyplek sien: een lewendige museum! Die huis is baie mooi, die dienste baie goed en die ...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Wayne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 166

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Wardhaugh-straat 16, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Bethulie Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wardhaugh-straat 16, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhiYTM2ZWM3LTIyYjktNDQ1ZC04ODU1LTc1MDhjNWFiODgwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 166 5 1 5 16 Wardhaugh Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -30.495454 25.989561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang