Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethulie Manor

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Hetta V
1 nag
5.0
Jul 2024

Rustige plattelandse atmosfeer! Ons het baie lekker gebly. Het gevoel of ons by vriende kuier met die gesellige huis. Lekker ruim kamers en groot tuin. Net spyt ons nie 2 nagte bespreek het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
Bethulie Manor
Hi Hetta Look forward to your next trip and a two night stay! Alles van die beste, Tim

Marietjie G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Quirky gem and perfect stopover when travelling to the Western Cape. Such a gem of a house with wonderfully quirky touches. The garden is like an oasis in the heat and our 5 dogs loved playing there!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
Bethulie Manor
It's fabulous to know you enjoyed the outside space, it is such a peaceful space. Thank you for staying with us Marietjie, it was a pleasure to host you and your family.

Eric V
1 nag
5.0
Des 2022

Lovely big house in historic town. We were two families travelling en route to the coast. The house was perfectly prepared and Tim made some good suggestions for in and around the town. We were very comfortable and made use of the braai facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
Bethulie Manor
Hi Eric, we are so pleased that we could accommodate your extended group. We appreciate you considering us for your overnight stay and are pleased you enjoyed the braai area. Hoping you might stay in Bethulie in the future again. Tim

Ankebe J
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2024

Oornag tuiste vir 7 persone. Baie vriendelike gasheer. Uitgehelp met etes toe alles gesluit was Sondag 5nm. Baie interesante huis vol memorabilia en persoonlike items. Goed ingerig. Die waterpomp raas net vreeslik reg langs die hoofslaapkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Tim
Bethulie Manor
Thanks Ankebe for your stay. I'm glad we could make your trip more comfortable!

Brian R
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2023

Good value for money. Worth the experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tim
Bethulie Manor
Thank you for the stay and feedback Brian, we're glad you enjoyed your stay.

Joeninne J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Wat 'n aangename verrassing. 'n Kunstenaar het die huis mooi gemaak. Alles was perfek skoon, in detail ingerig en die kinders en die honde het die lieflike tuin geniet. Ons sal enige tyd weer hier inklok. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
Bethulie Manor
Hi Joeninne We are so pleased you were able to stretch your legs and relax after a long day on the road! It will be a great pleasure to welcome your family back when you next travel through the grassy Karoo. Alles van die beste. Tim

Wilna N
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Pragtige huis en heerlike tuin. Pragtige aandag aan detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Tim
Bethulie Manor
Hi Wilna, I'm glad to hear you enjoyed the garden as much as we do. Wishing you a year of safe travels and many travelling adventures. Tim.

Tinus E
1 nag
4.6
Des 2022

Hierdie akkomodasie bied goeie waarde vir geld. Tim het baie moeite gedoen om die akkommodasie volgens ons behoeftes in te ruim. Hy het ook navraag gedoen nadat ons ingeboek het om te verneem of alles in orde was, wat baie waardeer was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
Bethulie Manor
Hi Tinus, dit was lekker om julle in Bethulie te verwelkom. All the best for 2023. Tim

Annette H
1 nag
3.8
Des 2022

Pragtige huis en meubels. Die oop erf is 'n probleem wanneer honde saam reis. Die ander huis se gaste is nie altyd daarmee tevrede nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Tim
Bethulie Manor
Hi Annette, Thank you for the feedback. We've never had issues in the past and your comments are valued. Tim

Gerda N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Lekker gekuier. Dit is baie mooi en netjies, alles wat jy nodig het is daar. Die beddegoed in die hoofslaapkamer kort net aandag. Ek sal graag weer daar wil oornag. Daar is lekker speelplek vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tim
Bethulie Manor
Hi Gerda, I'm glad you enjoyed the outside space and garden. Looking forward to welcoming you back. We appreciate the feedback on the bedding and will check all our linen. Best wishes, Tim

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 8, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyYthm3Ztk0nOpZPda0e95TfmQeCPa7E9XjytOlrq651pyDfYKK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 8 Voortrekker Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.49452018547 25.97483932972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang