Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bethulie Manor

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 8, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Bethulie Manor is in Bethulie, 'n dorpie in die suidelike Vrystaat, tussen die Vrystaatse koppies geleë. Die dorp is naby Suid-Afrika se grootste dam, die ikoniese Gariepdam. Dit bied oneindige natuurskoon, 'n ryk geskiedenis en verskeie kulture en karakters.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede, derde en vierde slaapkamers elkeen 2 enkelbeddens het. 'n Enkelslaapbank is in die sitarea beskikbaar vir 'n ekstra gas.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike sitstel en 'n etenstafel

Bethulie is 'n goeie voorbeeld van 'n eksentrieke plattelandse dorpie en dit is beslis die moeite werd om vir 'n dag deur die strate te wandel en met die plaaslike inwoners te gesels. Landbou is die lewensbrood van dié area en die dorp is saamgestel om die plaasgemeenskap en verwante industrieë te ondersteun.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Flo S
Saam met vriende
5.0
Wonderful time. Absolutely perfect - all very happy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Hetta V
5.0
Rustige plattelandse atmosfeer! Ons het baie lekker gebly. Het gevoel of ons by vriende kuier met die gesellige huis. Lekker ruim kamers en groot tuin...
Sien meer
Jul 2024
Marietjie G
Saam met vriende
5.0
Quirky gem and perfect stopover when travelling to the Western Cape. Such a gem of a house with wonderfully quirky touches. The garden ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2023
Brian R
Saam met vriende
4.2
Good value for money. Worth the experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2023
Ankebe J
Saam met vriende
4.0
Oornag tuiste vir 7 persone. Baie vriendelike gasheer. Uitgehelp met etes toe alles gesluit was Sondag 5nm. Baie interesante huis vol memorabilia en p...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraat 8, Bethulie, 9992, Vrystaat
  • Gaste dink Bethulie Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 8, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyYthm3Ztk0nOpZPda0e95TfmQeCPa7E9XjytOlrq651pyDfYKK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8) 18 5 1 5 8 Voortrekker Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.49452018547 25.97483932972

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang