Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betta Lodge and Campsite

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Sarah-jane C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lekker gebly. Goeie waarde vir geld. Sentraal geleë oppad na Sossusvlei of Aus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Lovely stay in the middle of nowhere. Lovely stay for romantic nights in the middle of nowhere. The staff is outstanding, polite, and helpful. You can enjoy back-to-basics cooking and braai or dine at the countryside restaurant. We loved having a braai with oryx meat and homemade buns/bread from the shop. For dessert, the muffins with coffee were delightful and very tasty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlike kampplekke. Was nie die eerste en die laaste keer wat ons by Betta Camp oorgestaan het nie. As ons weer Namibië toer en Betta is op ons roete, is daar verseker nie 'n ander plek waar ons gaan oorstaan met ons kampwa nie. Personeel was uiters behulpsaam. Baie dankie julle, jul kan maar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2024

Baie lekker. Baie lekker en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sybil V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Heerlik ruim, bekostigbaar en luuks. Heerlik gekuier in die kamp. Vreeslik netjiese terrein. Alles wat nodig is en meer. Baie dankie vir die hulp met die pap bande.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Lekke. Netjies en skoon. Alles wat nodig is. Ongelooflik om so 'n pragtig ingerigte plek in die middel van nêrens te kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melanie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Lieflik in die middle van nerens. Gerieflik, wel toegerus, privaat.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claudine S
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2024

Aanvaarbaar. Die verblyf was aanvaarbaar en gemaklik. Maak asb. die foto's en beskrywing reg sodat mens weet waarvoor mens betaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Talita H
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jun 2024

Rustieke verblyf. Netjies en skoon. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Daar is 'n vulstasie op die perseel. Aandete moet 2 dae voor die tyd bespreek word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Was aangenaam verras. Het al 'n paar keer verbygereis en brandstof ingegooi. Die keer was ons eerste oorslaap. Die chalet was goed toegerus en met die waterverkoeler kon mens die hitte in toom hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jomari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 134 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D826, Betta Camp, Maltahole, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdec8dc0a37ecc8cbe1f9038d36f0044ab98d8f0fd72e9d4152621c823cf36a3ba5e95817591689a5f6d93704085043afd3bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Off the D826 Betta Camp 0000 Hardap 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -25.382283712906 16.42386585474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang