Better Living
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Provence-weg 46, Welgelegen 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Better Living is in die rustige woonbuurt Welgelegen geleë en bied die ideale toevlugsoord aan gesinne, vriende of paartjies wat Kaapstad wil verken. Die verblyf bied slaapplek aan 8 gaste en 3 kinders.
Dié huis het 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte gastetoilet. Twee slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Bykomende slaapplek sluit 'n dubbelslaapbank, enkelslaapbank, 'n matras en 'n enkelbed in wat vir 2 volwassenes en 3 kinders geskik is.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met WiFi.
Daar is 'n swembad en 'n tuin met 'n buitekaggel. Gaste kan nabygeleë staproetes, groenstroke en parke vir buitemuurse aktiwiteite geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kindermatras vir 1
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- La Provence-weg 46, Welgelegen 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Welgelegen Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Provence-weg 46, Welgelegen 2, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang