Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bettie's Luxury Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Solomon M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Super. I will refer this to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Thank you, Solomon. We are happy that you enjoyed your stay and look forward to you visiting us again. Kindly, Stef

Einar D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het baie lekker gebly. Fantastiese oorslaap plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Baie dankie Einar, dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Stef

Muela C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik, gesellig, skoon en netjies. Heerlik gebly, bitter oulike plekkie. Fantastiese mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Baie dankie, Muela, Dit was 'n absolute plesier om jou en joune te huisves. Kom kuier asb. weer. Vriendelike groete, Stef

Dylan B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Beautiful and clean. Value for money and a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Thank you, Christian, It was a pleasure to host you. Please visit again. Kindly, Stef

Amore E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangename verblyf, skoon en netjies nes soos op fotos. Baie lekker gebly, plekkie was skoon en netjies. Baie rustige atmosfeer en goeie diens. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Baie dankie, Amore, Kom kuier gerus weer. Dit was wonderlik om julle te huisves. Vriendelike groete, Stef

Anna S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantasties, vriendelik en waarde vir geld. Waarde vir geld, baie skoon en netjies. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Baie dankie, Anna - ons waardeer jou positiewe inset. Dit help ons om nog beter diens te lewer. Wees geseënd.

Liana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Tevrede en gelukkig. Ons het lekker geslaap. Die bed is van goeie gehalte. Alles was netjies. Sal weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Skoon en netjiese kamers met 'n behulpsame en vriendelike eienaar. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Baie netjies en gerieflik blyplek. Ons was baie vriendelik ontvang met ons aankoms. Die akkommodasie is baie netjies en gerieflik en alles wat nodig is, is daar. Naby 'n winkelsentrum en maklik om vanaf N1 daar te kom en weer terug op N1.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Goeiedag Ben, Dit was absoluut 'n plesier om julle te ontvang. Ons sien uit na nog 'n kuier. Mooi dag en veilige reise vir julle. Vriendelike groete, Stef

Sias O
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Baie lekker gebly. Die plek is baie netjies. Baie vriendelik ontvang. Baie lekker gebly. Die plek is baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Baie dankie. Kom kuier weer - ek weet jy verkies om by verskillende plekke oor te slaap, maar jy is meer as welkom om weer hier te kuier. Vriendelike groete, Stef

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintott-straat 12, Wilgenhof, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3910d9c0c46b90441cc1460c9621333354dd8aefe35d5a3bb7fa2315c85c22e15c5bbf11133ae67900615ac3260cf58f5455?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 12 Lintott Street Wilgenhof 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.676255073824 27.243132591248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang