Bettie's Luxury Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Bettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 85
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Solomon M - Sep 2024
Algehele gradering
Super.
Einar D - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie Einar, dit was 'n absolute plesier om julle by ons te hê. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete,
Stef
Christian R - Aug 2024
Algehele gradering
Beautiful and clean.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Thank you, Christian,
It was a pleasure to host you. Please visit again.
Kindly,
Stef
Muela C - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik, gesellig, skoon en netjies.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie, Muela,
Dit was 'n absolute plesier om jou en joune te huisves. Kom kuier asb. weer.
Vriendelike groete,
Stef
Amore E - Jul 2024
Algehele gradering
Aangename verblyf, skoon en netjies nes soos op fotos.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie, Amore,
Kom kuier gerus weer. Dit was wonderlik om julle te huisves.
Vriendelike groete,
Stef
Anna S - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties, vriendelik en waarde vir geld.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie, Anna - ons waardeer jou positiewe inset. Dit help ons om nog beter diens te lewer. Wees geseënd.
Liana D - Apr 2024
Algehele gradering
Tevrede en gelukkig.
Gretha D - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese kamers met 'n behulpsame en vriendelike eienaar.
Sias O - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Die plek is baie netjies. Baie vriendelik ontvang.
Lianie B - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekende diens, lekker vir familie & vriende wegbreke.
Natasha R - Mrt 2024
Algehele gradering
Huislike atmosfeer met baie vriendelike diens.
Phillip C - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker.
Meyer B - Jun 2024
Algehele gradering
Goeie oornag keuse.
Anton R - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornag akkommodasie.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie,
Ons sien uit na julle volgende oorslaap.
Vriendelike groete,
Stef
Willem L - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Bazil D - Jun 2024
Algehele gradering
Vermy liewers.
Lees meerSusanna O - Jan 2024
Algehele gradering
Een aand se oorslaap oppad terug vanaf die Kaap.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Daar is volop braaiers beskikbaar. As u ons net gevra het, sou ons dit bekend gemaak het. Dit is moeilik om te weet wat elke gas se behoeftes is en belowe om al die aanwysings van nou af in kamers te sit sodat almal weet. Jammer daaroor dat ons nie geweet het nie.
Jan D - Feb 2024
Algehele gradering
Goeie ligging.
Lizette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Had a very comfortable stay at Bettie's accommodation.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
I am very pleased to realize that you were satisfied with our establishment. Thank you for your positive response.
Kind regards, Bettie
Tanya T - Apr 2023
Algehele gradering
It was a pleasant and comfortable stay.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Thank you for your positive response. You are so welcome to visit again. I believe your son did very well in the competition.
Christelle D - Jan 2023
Algehele gradering
Netjies en goeie waarde vir jou geld.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Ek is baie bly dat julle dit geniet het om hier te bly. Dankie vir jou positiewe kommentaar.
Abrie V - Nov 2023
Algehele gradering
Veilige onderdak parkeerarea met 'n ruim en netjiese kamer.
John P - Aug 2023
Algehele gradering
Out of this world. The love and respect plus a feel of home is a hundred.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Thank you for your positive reply! It is our aim to take good care of our clients! Regards, Bettie
Joe S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees en het geen klagtes oor die gastehuis nie.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie bly dat jul tevrede was. Dankie vir jul positiewe kommentaar.
Groete
Bettie
Miranda P - Okt 2023
Algehele gradering
Beautiful place.
Sonja A - Aug 2023
Algehele gradering
Nie op standaard volgens advertensie.
Lees meerBettie's Luxury Lodge se terugvoer
Ek is baie jammer dat die kamer nie mooi skoon was nie! Ons het die kraan herstel en is besig om alles reg te kry.
Daar is 'n groot skuifvenster by die ingang wat lekker ventilasie skep. Gelukkig is daar 'n elektriese motorhek wat vanself toegaan. Die terrein is totaal omhein, dus kan geen ongewenste persoon inkom nie.
Michelle V - Jun 2022
Algehele gradering
A very convenient, comfortable, spotless overnight stay! Bettie is adorable!
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Thank you very much for your kind review. I appreciate it. It was a pleasure to host you, you are so welcome to visit again. Kind regards, Bettie.
Marelize N - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie vir gesin met jong kinders.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Groetnis, Bettie.
Lindy K - Sep 2022
Algehele gradering
Skoon, gerieflike verblyf.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Dis baie gaaf dat jy positief kommentaar gelewer het! Jul is baie welkom om weer te kom, die swembad is nou oop en ons sonpanele ook in werking! Beurtkrag nou nie meer 'n probleem nie! Groetnis
Bettie
Maretha C - Sep 2022
Algehele gradering
Veilig en rustig.
Walther S - Sep 2022
Algehele gradering
Very good overnight accommodation.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Thank you for your positive reply, it was a pleasure to serve you. Hope to see you again.
Regards, Bettie.
Dave H - Sep 2022
Algehele gradering
Overnight stay to break a long trip.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
I am pleased that you were comfortable! You are welcome to visit us again! Regards
Bettie
Clarissa B - Sep 2022
Algehele gradering
Het voldoen aan my vereistes, dankie vir die sjokolade en beskuit.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die badkamermatjie-wenk. Sal verseker daarna kyk. Groetnis, Bettie.
Maretha C - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en aangenaam.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer.
Danie A - Aug 2022
Algehele gradering
Netjiese, skoon verblyf. Vriendelik deur gasvrou ontvang.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Ek is so bly dat jul tevrede was. Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Groetnis, Bettie.
Angela D - Aug 2021
Algehele gradering
Baie netjies. Sal weer van jul gebruik maak. Baie dankie
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Ons is baie bly dat jul tevrede was. Kom gerus weer.
Groetnis
Bettie
Phillip P - Jan 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Melanie D - Okt 2020
Algehele gradering
Vriendelik, professioneel, netjies.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir so 'n positiewe verslag in hierdie deurmekaar tyd!
Dit beteken baie vir ons toekomstige klante .
Seën vir julle!
René C - Des 2020
Algehele gradering
Ons het 'n goeie aand hier deurgebring.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, baie bly dat jul lekker hier gebly het.
Stefanie S - Des 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Dit beteken baie vir ons toekomstige besigheid. Groetnis, Bettie.
Marinda F - Mrt 2019
Algehele gradering
Die beste plek nog.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou goeie terugvoer! Soo bly dat jul tuis gevoel het! Groetnis, Bettie
Matebello W - Jan 2019
Algehele gradering
Wow. Bettie's Luxury Lodge is the best place to be.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
I am so pleased that you enjoyed your stay at our place. You are so welcome to visit us again.
Thank you for your positive report. Your group was very pleasant and friendly.
Esté H - Jan 2019
Algehele gradering
Netjiese kamers, vriendelike ontvangs.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Thank you very much. Appreciate your positive review.
Martie O - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Goeie dag Martie,
Baie dankie vir jul vriendelike terugvoer, dit was aangenaam om julle te ontmoet!
Jaco V - Jul 2019
Algehele gradering
Baie goed.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Goeie dag Jaco,
Ek waardeer julle positiewe terugvoer! Julle is welkom om weer te kom!
Groetnis, Bettie
Koos O - Jan 2019
Algehele gradering
Het dit geniet en het lekker gerus!
Louise B - Des 2018
Algehele gradering
Lieflik.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul gunstige verslag. Ons probeer om ons gaste mooi te versorg.
Jacques M - Des 2018
Algehele gradering
Voldoende vir oornag.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
So dankbaar dat jul tevrede was met ons geriewe. Martin het die fort mooi gehou terwyl ons weg was. Groetnis, Bettie
Madu V - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie diens.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, kom gerus weer hier kuier!
Groetnis,
Bettie
Elsie M - Sep 2018
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
So bly dat jul lekker kon rus, jul is welkom om weer te kom.
Groete,
Bettie
Albert B - Sep 2018
Algehele gradering
'n Wonderlike oornagtuiste vir 'n reisiger wie vir oulaas wil uitspan voor die laaste skof huis toe.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike kommentaar, dit help vir toekomstige gaste om te besluit!
Groetnis,
Bettie
Bianca O - Feb 2018
Algehele gradering
Was baie netjies en skoon.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie bly dat jul tevrede was, ons gaste se gerief is vir ons baie balangrik!
Groete,
Bettie
Johan H - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende gerief in Kroonstad!
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi verslag. Ek is so bly dat jul die aandete ook geniet het. Ons hoop ons sien mekaar weer.
Cecelia G - Jan 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon kamers.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Dankie dat jul die moeite gedoen het om kommentaar te lewer, ons is baie bly om te hoor as ons gaste lekker gebly het! Hoop ons sien julle weer.
Willie S - Nov 2018
Algehele gradering
Very nice and convenient.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Thank you for your positive remarks. You are welcome to visit us again. Regards, Bettie
Tom W - Apr 2018
Algehele gradering
Pynlik netjies en skoon, net een blok weg van Mall met PnP en eetplekke, lekker stil, al wat jy hoor is die duifies, vriendelike mense.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Ons is baie bly dat jul lekker kon bly by ons! Kom gerus weer!
Groete,
Bettie
Thabo N - Des 2018
Algehele gradering
Not the cleanest - the floor, basin and toilet - the sheets had some human hair and pillows were smelling - so they were not clean at all. The owner must fix the ceiling next to the wall.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
I apologize, we fixed the ceiling and I give special attention to cleanliness. Thank you for your comments.
Jacques J - Des 2017
Algehele gradering
Netjies.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Ek is so bly dat jy dit goed gevind het by ons! Dankie vir jou aanbeveling!
Groetnis,
Bettie
Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe ,vriendelike kommentaar. Dit is verblydend dat ons gaste tevrede is met ons diens.
Jul is baie welkom om weer te kom kuier.
Groetnis,
Bettie
Fred D - Okt 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies, modern, aangenaam.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Dit is baie gaaf dat jul so positief kommentaar gelewer het. Kom gerus weer, ons geniet vriendelike, waarderende gaste.
Sylvan Maleho S - Sep 2017
Algehele gradering
Friendly and welcoming.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Thank you for your positive report!
Hope to see you again.
Jan L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie gasvry, netjiese verblyf.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Ons is baie bly dat jy dit gerieflik gevind het by ons Lodge!
Dankie vir positiewe terugvoer.
Altyd welkom.
Sonja S - Sep 2017
Algehele gradering
Baie privaat en gesellig.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike kommentaar. Ons waardeer positiewe terugvoer en probeer om ons gaste mooi te versorg.
Tot weersiens.
Tina K - Aug 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die gunstige kommentaar. Julle was baie aangename gaste. Julle is baie welkom om weer te kom.
Yolande V - Mei 2017
Algehele gradering
Netjiese, gasvrye en veilige akkommodasie in 'n baie sentrale ligging.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die heerlike, positiewe verslag. Dit was 'n groot voorreg om jul te kon huisves.
Sien uit daarna om jul weer te sien. Ek bid die seën van Deut 1:11 vir julle!
Michiel B - Apr 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens en uitstekende geriewe.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie, jul positiewe kommentaar is 'n aansporing om goeie diens te lewer! Julle is enige tyd welkom om weer te kom oorslaap.
Estelle P - Mrt 2017
Algehele gradering
Ek en manlief het dit sommer baie geniet om hier te kon oornag.
Lees meerBettie's Luxury Lodge se terugvoer
Ek is so bly dat jul tevrede was met die verblyf!
Ons was met verlof na Ballito terwyl jul hier was. Martin het na julle gekyk!
Moontlik ontmoet ons jul wanneer jul weer kom! Groetnis
Bettie
Carolina V - Jul 2017
Algehele gradering
Kindervriendelike, gemaklike en veilige oornagverblyf!
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Ek is so bly dat jul gerieflik hier kon tuisgaan. Baie dankie vir die positiewe kommentaar.
Vriendelike groete, Bettie.
Stefnie N - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was rustig en skoon.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar!
Sal gaaf wees om jul weer te ontvang!
Groete
Bettie
Frikkie C - Sep 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar! Dit was 'n plesier om jul hier te ontvang! Kom gerus weer! Bettie
Jolanda N - Jul 2016
Algehele gradering
Lekker persoonlike ontvangs en baie gasvry.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering!
Julle is baie welkom om weer te kom oorbly!
Ons gaste se gerief is ons prioriteit!
Ockert D - Des 2016
Algehele gradering
Gerieflik.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Ek is baie bly dat ons jul kon huisves!
Kom gerus weer!
Kornelis S - Des 2015
Algehele gradering
Dit was werklik uitstekend!
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die volledige terugvoering!
Ons was by Stilbaai tydens jul verblyf by ons, ek was nie persoonlik hier om jul te ontvang nie!
Kom gerus weer!
Hester P - Nov 2015
Algehele gradering
Gasvryheid in oorvloed en Bettie gaan uit haar pad uit om te help. Duisend dankies vir al die ekstra moeite.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer!
Dit was 'n groot plesier om jul hier te ontvang!
Louise C - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekker verblyf!
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe kommentaar!
Ons doelwit is om ons gaste te bedien met gasvryheid en goeie diens!
Groete
Bettie
Sonnet C - Apr 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommentaar en "punte"!
Dit help om ander potensiële gaste te help om te besluit!
Groete,
Bettie
Mandy-lee M - Feb 2015
Algehele gradering
Lovely place to stay. Home away from home
Sanette L - Apr 2015
Algehele gradering
'n Positiewe ervaring.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie!
Waardeer jou kommentaar!
Groete,
Bettie
Norman B - Apr 2014
Algehele gradering
Went out of their way to help us in every way possible
Madeleine L - Apr 2014
Algehele gradering
Luuks, skoon, rustige omgewing.
Gerrie V - Jun 2014
Algehele gradering
Lekker gebly, vriendelike gasvrou
Sunel A - Jun 2014
Algehele gradering
Dit was ongelooflik mooi en baie netjies.
Bettie's Luxury Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die wenke!
Ons het aandag gegee aan die los goedjies!
Groete
Bettie
Theresa L - Des 2013
Algehele gradering
Great place to stay!!
John-henry L - Des 2013
Algehele gradering
Dit is baie goed!
Belinda K - Sep 2013
Algehele gradering
Wonderlike verblyf waar 'n mens tuis voel!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lintott-straat 12, Wilgenhof, Kroonstad, 9500, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang