Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bettie's Luxury Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Christian R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Beautiful and clean. Value for money and a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muela C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik, gesellig, skoon en netjies. Heerlik gebly, bitter oulike plekkie. Fantastiese mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amore E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangename verblyf, skoon en netjies nes soos op fotos. Baie lekker gebly, plekkie was skoon en netjies. Baie rustige atmosfeer en goeie diens. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Fantasties, vriendelik en waarde vir geld. Waarde vir geld, baie skoon en netjies. Vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bettie
Bettie's Luxury Lodge
Baie dankie, Anna - ons waardeer jou positiewe inset. Dit help ons om nog beter diens te lewer. Wees geseënd.

Liana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Tevrede en gelukkig. Ons het lekker geslaap. Die bed is van goeie gehalte. Alles was netjies. Sal weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gretha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Skoon en netjiese kamers met 'n behulpsame en vriendelike eienaar. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianie B
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Uitstekende diens, lekker vir familie & vriende wegbreke. Ons het heerlik by Bettie's gebly, uitstekende diens gehad en goed geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha R
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Huislike atmosfeer met baie vriendelike diens. Vriendelikste ontvangs deur tannie. Ontspanne, huislike atmosfeer. Geen probleme met kragonderbrekings gehad nie en uitstekende WiFi-opvangs. Skoon, drinkbare en koue water ontvang, want mens kan nie die dorp se water gebruik nie. Kamer is baie mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillip C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

Lekker. Ja, dit was aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Meyer B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Goeie oornag keuse. Na 'n lang reis het ons goed gerus by Bettie's Luxury Lodge. Net jammer die stort is in 'n bad.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lintott-straat 12, Wilgenhof, Kroonstad, 9500, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3910d9c0c46b90441cc1460c9621333354dd8aefe35d5a3bb7fa2315c85c22e15c5bbf11133ae67900615ac3260cf58f5455?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 12 Lintott Street Wilgenhof 9500 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.676255073824 27.243132591248

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang