Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betty Boop Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Marieta F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie geniet. Baie dankie, ons was baie verras. Oulike plekkie. Het dadelik tuis gevoel. Ons was wel vir 'n werksnaweek, maar het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourika F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was nou regtig lekker! Oulike huisie, lekker beskuit en koffie! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker gebly. Verblyf was goed. Naby aan familie se huis, so perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Presies waarna ons gesoek het: 'n klein, gemaklike plekkie. Baie! Die plek is klein, maar baie goedkoop: dit is wonderlike waarde vir geld! Die plek is ook baie gemaklik, met alles wat mens wil hê: vuurmaakplek, stoep, gemaklike stoele, kombuis, ens. Dis ook net 'n paar minute se stap van die middel van die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Totaal uitgerus na die verblyf. Baie lekker plek met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anine S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Neat & cozy. Very neat with all the basics required for a weekend stay. Loved the fireplace. Good location - walking distance from all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary-ann W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Excellent! Although the weather was not the best, the cottage was cosy and the fireplace was most welcome. McGregor is a beautiful town and well worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elanie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik, ontspannend, gerieflik, ideaal vir sielsverkwikking. Perfekte verblyf vir 'n herlaai wegbreek in stilte, (privaat en alleen), pragtige omgewing en knus, skoon, netjiese kothuis. Alles wat nodig is, met spesiale ekstras soos beskuit, kaggel, hout en vars blomme. Lente bly in kontak met inligting (eetplekke ens.) en weervoorspelling/waarskuwings. Ons sal beslis binnekort terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shantol S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties, rustig, romanties, en sommer net lekker. Ons kuier was fantasties. Alles wat nodig was om ons verblyf hemels te maak, was daar, en die kaggel was die toppunt! Ons sal definitief weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brink V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Saam met my ma, awesome. Ek het super lekker gebly ja!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lenta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barrystraat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3f4d175f5f89171b9058afd6acfb70e9db11d1fd192af32a9b55ef490d4152245951a613b6d8d7bf606c8909c52273a1813?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 17 Barry Street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.94466 19.8309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang