Betty Boop Kothuis
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrystraat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Betty Boop Kothuis is 'n knus kothuis vir 2 mense in Mcgregor en is net 600 m van die middedorp af geleë.
Die oopplan-kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n privaat badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien, en WiFi is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.
Die kothuis maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe en onderdakparkeerplek word voorsien. Die eiendom is toegemaak en troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
McGregor bied verskeie restaurante en gaste geskiedkundige staptogte in die dorp, gaan stap of fietsry, asook wynproe by die wynkelders en landgoedere in die omgewing. Gaste kan ook die nabygeleë Vrolijkheid-natuurreservaat besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lenta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Barrystraat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Gaste dink Betty Boop Kothuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barrystraat 17, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang