Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

High View Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2944, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R998 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

High View Home is aan die Overberg-kus in die kusdorpie Bettysbaai geleë. Dit is die ideale ligging vir natuurliefhebbers wat 'n rustige wegbreek naby die strand soek.

Die gaste-suite is op die grondverdieping terwyl die eienaars permanent op die boonste verdieping woon. Dié gaste suite het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die skuifdeure lei na die stoep, met 'n wonderlike uitsig oor die see.

Gaste kan by Jocksbaai en Shelley Beach swem. Albei is minder as 'n kilometer vanaf die huis. Die Penguin Place mini-supermark, Coffee on Clarence, Koring en Kaf en 'n verskeidenheid winkels kan by The Hub gevind word, alles binne maklike bereik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jean D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese uitsig, super skoon. Die fantastiese uitsig, vriendelike gasheer, alles is super skoon en netjies. Sal vir seker weer gaan, ons het baie l...
Sien meer
Jan 2025
Geoff K
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was comfortable, warm and pleasant - will definitely go again. High view is wonderful. 180 degrees of sea view - absolutely be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Xavier L
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend en net. Uitstekende diens, vriendelik.
Jan 2025
Gerhard T
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol, pragtig en veilig. Pragtige, stylvolle eenheid. Baie veilig en huislike atmosfeer. Vriendelike verwelkoming. Sal beslis weer teruggaan.
Feb 2024
Gerhard K
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustig, baie netjies en skoon, baie vriendelike mense, en great uitsig. Die eienaars is pragtige mense, baie vriendelik en pynlik netjies. Die ...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • High Level-weg 2944, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink High View Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 998
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 998
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 2944, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34886ba08cf2126dfaee1efca8df497481812321dbfb4c28ae2c244e19244ed81cad84d266c7dcaab54b0ec635bd6f87ebcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R998 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2944 High Level Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -34.3531076 18.9329753

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang