Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betty’s Boutique Hotel

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Elna R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekend! Pragtige plek, mooi uitsig! Heerlike ontbyt, fantastiese diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wow, wat 'n ervaring! Sjoe, dit was baie spesiaal om daar te bly. Ons het gevoel soos 'n prins en prinses. Ek sou graag die "high tea" en piekniek wou doen, beslis volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Plek wat deeglik en liefdevol gerestoureer is, saam met puik, persoonlike en vriendelike diens. Uiters aangenaam, interessant met persoonlike interaksie met eienaar, sonder dat dit opgedwing was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Pragtige ou huis. Baie netjies. Vriendelike diens. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Quaint B&B in the heart of Mossel Bay. Very comfortable rooms and delicious breakfast. Wish we'd have had more time to discover Mossel Bay. But Betty's Boutique Hotel gave us a good taste of hospitality for the area and we enjoyed the short time we were there from the welcome drink on the patio overlooking the bay and the Royal Suite we stayed. Spacious and pretty. Breakfast is outstanding and very filling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Very nice place with great hosts. Old world with beautiful setting and nice rooms. The pub downstairs are so cosy and just right for a intimate social. The main stoep, which overlooks the bay, invites you for sundowners or high tea.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lewis
Betty’s Boutique Hotel
Thanks for your wonderful review Kobus, it means a lot to us as a family run business , we love to spoil out guests. Glad you enjoyed the full English, our specialty coming from Yorkshire. Our guests always love our hidden gem too, The Speakeasy Bar. Hope to see you again soon . Warmest regards Dave and Team Betty’s

Anne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Onvergeetlike ervaring! Ons is baie hartlik ontvang met 'n verwelkomingsdrankie. Die outydse, Engelse sjarme is oorweldigend. Die huis het baie karakter en die dekor pas daarby aan. Die ondergrondse kroeg was vir ons 'n hoogtepunt en daar kan jy regtig net ontspan en die atmosfeer inneem en waardeer. Mooiste see-uitsig! Dave se Engelse ontbyt is uit die boonste rakke. Ek kan Betty's Boutique Hotel 100% aanbeveel en wil inteendeel sê as jy nog nie daar gebly het nie, mis jy uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luigen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Very nice and cozy, and the staff was very nice. The breakfast was very nice and also the underground bar is very nice and chilled for friends to have a nice visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lewis
Betty’s Boutique Hotel
Thanks for your great review, hurry back soon. Kind regards Dave Lewis and Team Betty’s

Nico H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitstekend! Vriendelike mense. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lewis
Betty’s Boutique Hotel
We’re so happy you enjoyed the special magic of Betty’s! As a family run business it warms our hearts when when people love what we do. Thanks for taking the time to write this lovely review. Hurry back soon! Warmest regards Lewis & family Team Betty’s

Antoinetta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Uniek. Pragtige uitsig vanaf die stoep en tuin. Mens voel regtig bederf! Die pragtige ou sandsteenhuis is baie mooi getooi in meubels uit 'n vroeëre era. Die afwerkings is egter modern en die bed heerlik sag met uitstekende beddegoed. Die ontbyt is baie smaaklik en die gasvryheid vir hulle belangrik. Daar is kuierplek, 'n swembad en snoekertafel. Ten spyte daarvan was dit baie rustig. Ek kan die ek sterk aanbeveel (Spa-kamer).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lewis
Betty’s Boutique Hotel
Thanks for your fabulous review , we loved spoiling you at Betty’s! Warmest regards Lewis and Team Betty’s

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lewis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Duke-straat 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f2f107409b3e01ae1d77bf7bb83f4fd3eb653dd823755c95d5777e4fb73a556be14e7968109e4a9baa408198462c7af20ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 3 Duke Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.185935232365 22.13939493522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang