Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betty’s Boutique Hotel

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lewis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Betty’s Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V

Wow, wat 'n ervaring!

Sjoe, dit was baie spesiaal om daar te bly. Ons het gevoel soos 'n prins en prinses. Ek sou graag die "high tea" en piekniek wou doen, beslis volgende keer.

Johannes H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H

Plek wat deeglik en liefdevol gerestoureer is, saam met puik, persoonlike en vriendelike diens.

Uiters aangenaam, interessant met persoonlike interaksie met eienaar, sonder dat dit opgedwing was.

Tania T - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania T

Quaint B&B in the heart of Mossel Bay. Very comfortable rooms and delicious breakfast.

Wish we'd have had more time to discover Mossel Bay. But Betty's Boutique Hotel gave us a good taste of hospitality for the area and we enjoyed the short time we were there from the welcome drink on the patio overlooking the bay and the Royal Suite we stayed. Spacious and pretty. Breakfast is outstanding and very filling.

Nikki S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikki S

Pragtige ou huis. Baie netjies. Vriendelike diens.

Sien sterre.

Kobus O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus O

Very nice place with great hosts.

Old world with beautiful setting and nice rooms. The pub downstairs are so cosy and just right for a intimate social. The main stoep, which overlooks the bay, invites you for sundowners or high tea.

Betty’s Boutique Hotel se terugvoer

Thanks for your wonderful review Kobus, it means a lot to us as a family run business , we love to spoil out guests. Glad you enjoyed the full English, our specialty coming from Yorkshire.
Our guests always love our hidden gem too, The Speakeasy Bar.
Hope to see you again soon . Warmest regards Dave and Team Betty’s

Betty’s Boutique Hotel
Anne M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne M

Onvergeetlike ervaring!

Ons is baie hartlik ontvang met 'n verwelkomingsdrankie. Die outydse, Engelse sjarme is oorweldigend. Die huis het baie karakter en die dekor pas daarby aan. Die ondergrondse kroeg was vir ons 'n hoogtepunt en daar kan jy regtig net ontspan en die atmosfeer inneem en waardeer. Mooiste see-uitsig! Dave se Engelse ontbyt is uit die boonste rakke. Ek kan Betty's Boutique Hotel 100% aanbeveel en wil inteendeel sê as jy nog nie daar gebly het nie, mis jy uit!

Luigen A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luigen A

Very nice and cozy, and the staff was very nice.

The breakfast was very nice and also the underground bar is very nice and chilled for friends to have a nice visit.

Betty’s Boutique Hotel se terugvoer

Thanks for your great review, hurry back soon.
Kind regards Dave Lewis and Team Betty’s

Betty’s Boutique Hotel
Nico H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Uitstekend!

Vriendelike mense. Baie netjies en skoon.

Betty’s Boutique Hotel se terugvoer

We’re so happy you enjoyed the special magic of Betty’s! As a family run business it warms our hearts when when people love what we do. Thanks for taking the time to write this lovely review.
Hurry back soon!
Warmest regards
Lewis & family
Team Betty’s

Betty’s Boutique Hotel
Antoinetta B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B

Uniek. Pragtige uitsig vanaf die stoep en tuin. Mens voel regtig bederf!

Die pragtige ou sandsteenhuis is baie mooi getooi in meubels uit 'n vroeëre era. Die afwerkings is egter modern en die bed heerlik sag met uitstekende beddegoed. Die ontbyt is baie smaaklik en die gasvryheid vir hulle belangrik. Daar is kuierplek, 'n swembad en snoekertafel. Ten spyte daarvan was dit baie rustig. Ek kan die ek sterk aanbeveel (Spa-kamer).

Betty’s Boutique Hotel se terugvoer

Thanks for your fabulous review , we loved spoiling you at Betty’s!
Warmest regards
Lewis and Team Betty’s

Betty’s Boutique Hotel
Annette V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Annette V

Heerlike ervaring.

Rustige atmosfeer met 'n hartlike verwelkoming.

Nelmari L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmari L

Baie lekker.

Was ongelooflik lekker en baie oulik daar. Mense is ook baie vriendelik.

Betty’s Boutique Hotel se terugvoer

Thanks for your lovely review, we loved spoiling you at Betty’s .
Warmest regards Lewis and Team Betty’s

Betty’s Boutique Hotel
Tanya L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya L

Awesome!

Friendly staff, awesome, quirky room with the most beautiful stoep and view of Mossel Bay. Breakfast was absolutely delish and Lewis was so accommodating and friendly. We just have to go back! Loved every minute. Thank you.

Betty’s Boutique Hotel se terugvoer

Thanks for your wonderful review of Betty’s!
It means so much to us and warms our hearts, as a family run business we really take great care of each and everyone of our guests.
Travel safely and hurry back soon .
Warm regards
Lewis and Team Betty’s

Betty’s Boutique Hotel
Deane M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deane M

Reis terug in tyd.

Die gastehuis is ingerig in die ou Engelse styl en is prentjiemooi. Dave het ons baie tuis laat voel deur ons 'n toer te gee en ons vertel van die geskiedenis agter die tema. Beste gastehuis waarby ons al ooit was. Dit is 'n moet om daar te stop.

Betty’s Boutique Hotel se terugvoer

Thanks so much for your kind review , we love talking about the history of our heritage hotel and we love what we do at Betty’s our family run hotel .
Hurry back soon
Kind regards
Dave and family and team Betty’s

Betty’s Boutique Hotel
Ronel V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Pragtige, luukse akkommodasie met fantastiese ontbyt.

Ek is bietjie laat met my review, ons het Mei-maand net vir een nag gebly in die Quirky-kamer. Ons ontvangs was baie spesiaal, die gasheer het ons baie vriendelik ontvang en ons dadelik tuis laat voel. Ons is met baie interessante brokkies inligting vermaak, op 'n kort toer geneem deur die huis en met 'n baie lekker glas rooi wyn bederf as 'n welcome drink. Ons kamer was 'n pragtige kleurvolle kamer in die ou gebou (1903 uit kalksteen), met liggies wat van die plafon gehang het oor die bed. Dit was regtig 'n spesiale romantiese kamer. Die kamer het 'n dubbelbed gehad met baie goeie kwaliteit, wit linne. Daar was 'n en suite-badkamer, met 'n groot stort, wasbak en toilet. Die kamer het 'n TV gehad met DStv, asook 'n tee-/koffiestasie, die lugversorging was baie lekker vir die koue aand wat die kamer heerlik warm gemaak het. Die ontbyt was amazing. Dit was baie, baie lekker gewees. Ontbyt was bedien op die groot stoep wat uitgekyk het oor 'n pragtige tuin. Kleurvolle tafels was gedek met vars blomme en pragtige borde en eetgerei was op die tafels. Jy was bederf met vars vrugtesap, 'n vrugte bord met 'n verskeidenheid vrugte daarop asook heerlik yogurt, heuning, en muesli met neute, alles bedien op die mooiste borde en silver eetware om mee te eet. Jou hoofmaal kon jy kies uit 'n verskeidenheid opsies. My man het die full English-ontbyt gehad en ek die avo and egg. Dit was pragtig bedien, vars en lekker warm. Heerlike koffie het ons maaltyd afgesluit. Ons kan Betty's Boutique Hotel aanbeveel vir uitstekende verblyf en ontbyt. Dit is beslis waarde vir geld en ons sal definitief in die toekoms weer teruggaan. Dit was 'n baie lekker ondervinding wat ons lank sal bybly.

Betty’s Boutique Hotel se terugvoer

Thanks Ronel for taking the time to write such a detailed review of Betty’s . It really helps other potential guests understand how special Betty’s is . The Quirly room is certainly very different and colourful isn’t it ! Hurry back and try the other rooms too , we say choose one to suit your personality ! Take care and see you next time .
Kind regards
Lewis Dave Wendy Daisy & Team Betty’s

Betty’s Boutique Hotel
Ruan V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Ons het Betty's vreeslik baie geniet!

Die kamer was ongelooflik mooi. Netjies en skoon. Die gasvryheid van die eienaars is ongelooflik en hulle is altyd daar vir 'n vinnige gesels of net te vra of alles reg is. Die ontbyt is uit die boonste rakke! Hier gaan ons vir seker weer kuier!

Elzanne L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzanne L

A real gem!

What an experience! Staying in a house that was built over a century ago. The owners are so friendly and helpful, from the short tour of the house and welcome drinks, to providing ample info on Mosselbaai attractions, restaurants and activities based on our requirements. The rooms are stylish and spacious, with antique furnishings and decor.

Riaan N - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan N

Sentraal geleë akkommodasie. Aangename verblyf met 'n ouwêreldse stoep.

Stoep met 'n pragtige uitsig waar 'n heerlike ontbyt en koninklike high tea geniet word.

Betty’s Boutique Hotel se terugvoer

We’re so happy you enjoyed the magic of Betty’s! Hurry back soon.
Warm regards, from all the family at Betty’s.

Betty’s Boutique Hotel
Natasha D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha D

Simply splendid!

We loved the stay! The staff was helpful and friendly always, the breakfast was delicious and the rooms are fit for the queen!

Amy R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy R

Dit was baie lekker

Dit was ’nn kalm en ontspannende ervaring Die eienaar was baie vriendlik en behulpsaam.

Anneke P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke P

Die stoep en huis is amazing. Die tuin nie so mooi nie, veral die speel-area.

Ek het reeds die rekening die Saterdag voor ons verblyf ten volle betaal en toe ons uitteken die Dinsdagoggend word ek gevra om te betaal. Dit is nie aanvaarbaar nie.

Christelle B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle B

A grande dame above the bay.

Betty’s provides a beautiful breakaway, be it for 24 hours like us, or a week long stay. We lived in the beautifully decorated rooms, enjoyed the vintage elegance, the beautiful views from the stoep. Be sure to book a ride with their chauffeur service, that is something we look forward to next time!

Bernidene V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernidene V

Regte Engelse-ervaring.

Mooi, moderne en romantiese kamer. Ons was verras met sjampanje vir ons wittebrood. Met ontbyt op die stoep, het ons die mooiste oorsig oor die see gehad. Engelse ontbyt was ook lekker vullend.

Etienne M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne M

Back in time.

Friendly reception of youthful owners. Room honeymoon suite with garden view, without fog sea views. Fine breakfast with fresh fruit and juice and delicious toast with avocado and eggs. Super coffee. Delicious. Super stay.

Jean D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Betty's is 'n unieke klein boetiekhotel met ouwêreldse Engels sjarme.

Betty's bied vir enige reisiger daai iets ekstra wat jy verwag van 'n boetiekhotel. Die eienaars ontvang jou met warmte en vriendelikheid en tesame met die ligging en atmosfeer van die Edwardiaanse klipsteen villa is dit 'n onvergeetlikke ondervinding.

Betty’s Boutique Hotel se terugvoer

Dear Jean,

Thank you so much for your lovely review, it was a pleasure to meet you and chat over drinks that night. Come back and see us again and bring your friends or your mum - we would love to see you again.

Warm regards,
Wendy and Dave

Betty’s Boutique Hotel
Elaine S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Dit was 'n ouwêreldse bederf.

Betty's was daai bederf na 'n moeilike dag. Elke kamer het sy eie identiteit. Verwelkomende gasheer en -vrou. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Betty’s Boutique Hotel se terugvoer

It was lovely to meet you, Elaine. Hurry back and see us again, soon we will be offering the high teas too!

Warmest regards,
Wendy and Dave

Betty’s Boutique Hotel
Gp R - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gp R

Die huis eienaars was baie vriendelik en ons het lekker gesels, maar daar moet nog aandag gegee word aan sekere aspekte van 'n so 'n gastehuis.

Ons was teleurgesteld dat daar geen TV of lugverkoeling in die kamer was nie en dat die badkamer nie en suite was nie. Die kamer is beknop vir 2 volwassenes. Die "old English" decor, uitsig en "ambiance" van die ou herehuis was iets om te ervaar.

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Duke-straat 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f2f107409b3e01ae1d77bf7bb83f4fd3eb653dd823755c95d5777e4fb73a556be14e7968109e4a9baa408198462c7af20ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 3 Duke Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.185935232365 22.13939493522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang