Betty’s Boutique Hotel
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Duke-straat 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Betty’s Boutique Hotel bied B&B-verblyf in Mosselbaai en is 'n geskiedkundige huis wat in 1903 uit kalksteen opgerig is. Die huis is baie elegant en word deur die Erfenisvereniging as ’n historiese skat bestempel.
Verblyf word gebied in 6 luukse slaapkamers. Drie van die slaapkamers is in die hoofhuis geleë en die ander 3 is apart in die binnehof en tuin om meer privaatheid te bied. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en het hul eie en suite-badkamer, lugversorging en platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Kinders onder 12 jaar kan teen 'n ekstra koste op 'n kinderbedjie in The Royal en Rose-suites slaap. Let asb. dat slegs 1 kind in elk van hierdie kamers toegelaat word.
Die bekende a la carte-ontbyt is beskikbaar, asook 'n Engelse middagtee wat Woensdae en Saterdae gebied word mits gaste vooraf bespreek. Die pragtige tuin het 'n groot privaat swembad met sonstoele en verskillende sitareas. Daar is 'n braai-area waar tot gaste se beskikking en die groot sitarea het 'n Edwardiaanse kaggel en 'n groot TV met sekere DStv-kanale. Dié kamer het nog 'n pooltafel en vensters met 'n uitsig oor die tuin in die rigting van die see en op die berge.
Daar is ook 'n Speakeasy-kroeg op die onderste verdieping, waar gaste skemerkelkies, wyn en tapas kan geniet. Gaste moet asb. hulle tapas-tafel voor aankoms of in die oggend na ontbyt bespreek aangesien spasie beperk is.
Hierdie huis het 'n groot stoep en spog met wonderlike tuine met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan en op die Outeniekwaberge. Daar is ook 'n kinderspeelarea en 'n boomhuis, swaai, wipplank en 'n sandpit in die tuin. Die hotel word deur die eienaars en hul gesin bestuur en is Betty's vernoem na die moeder van die eienaar wat van tee en fyn porselein gehou het.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lewis Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Duke-straat 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Betty’s Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sentraal Mosselbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Duke-straat 3, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang