Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Betty's Retreat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxalis-weg 84, Erf 4810, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Betty's Retreat is in Bettysbaai, Wes-Kaap geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, branderplankry en ikoniese besienswaardighede wat Stony Point Penguin Colony, Harold Porter Nasionale Botaniese Tuine en Betty's Bay Main Beach insluit. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die bruisende stadslewe.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat die Lubna en die Maya insluit. Die Lubna is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea, en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie eenheid het ook 'n dek en sy eie privaat ingang.

Die Maya is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuisie, sitarea, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe in. Hierdie eenheid het ook 'n dek en sy eie privaat ingang.

Doendinge op die perseel sluit voëlkyk in en gaste is ook welkom om die nabygeleë doendinge en besienswaardighede te geniet wat visvang, wynproe, bergfietsry, fietsry en swem insluit.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 64 resensies vir Betty's Retreat
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Faldelah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Oxalis-weg 84, Erf 4810, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Betty's Retreat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oxalis-weg 84, Erf 4810, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2b64f945b2ef0c3043c112d10eef5abb46350be9545d29263540ec488a1319abc23a0a5e9a2c3a298f55c2c6cb8e9b26d9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 84 Oxalis Road Erf 4810 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.35967 18.88497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang