Between The Milkwoods
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owen Grants-straat, Milkwoods 19, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Between The Milkwoods is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks in die ouwêreldse dorp Wildernis geleë is. Die kompleks is naby plaaslike restaurante, Touwsrivier en die strand.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en stort, en die tweede badkamer het net 'n stort. Die kombuis is met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die aangrensende leefarea het 'n rusbank waarop gaste kan ontspan, 'n gasverwarmer en 'n TV. Dié kamer lei na 'n privaat stoep met 'n braai-area. Daar is ook veilige parkeerplek in die kompleks.
Die dorp is bekend vir sy vele buite-aktiwiteite soos branderplankry, visvang, kajakvaart, voetslaan en wêreldberoemde valskermsweef-lanseerbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 42
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Owen Grants-straat, Milkwoods 19, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Owen Grants-straat, Milkwoods 19, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang